Programme
CategoryLuister weer: ‘n Pa vir Giel
In RSG Radioteatear, ‘n Pa vir Giel, deur Euna Easton op 15 Desember, word ‘n familiegeheim onthul wat Giel se lewe op sy kop draai.
…
Mabuza betrek by misdaadsindikate
Net toe jy gewoond geraak het aan die gemors waarin die president homself bevind weens die Phala Phala-sage, moet jy nou boonop hoor sy a…
Boekeredakteurs se gunstelingboeke van 2022
Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, en Deborah Steinmair, boekeredakteur van die VRYE WEEKBLAD, gesels oor ‘n klompie van hulle gunst…
Is die jongste ekonomiese groeisyfers werklik goeie nuus?
Die jongste ekonomiese groeisyfer van 1,6% in die derde kwartaal het heelwat ekonome verbaas. Die konsensusverwagting was net effens bo n…
Hoe verwerk mens trauma jare ná seksuele mishandeling?
Seksuele mishandeling in ‘n persoon se kinderjare kan ‘n geweldige uitwerking op hulle hê in hulle volwasse jare.
Hoe verwerk mens traum…
Meer as 21 000 gevangenes op parool se beamptes weet nie waar hulle is nie
Het jy geweet meer as 21 000 gevangenes wat op parool vrygelaat is, maak ’n gek van die land se paroolstelsel, want hulle paroolbeamptes …
Hoe word weerligballe gevorm?
Prof. Le Fras Mouton, ’n herpeteloog, verduidelik hoe slange nog ‘n moontlike dodelike byt kan toedien nadat die kop afgekap is.
Hoe w…
Meer oor mierleeus, naaldekokers, slange en klimaat
Wat is die verskil tussen mierleeus en naaldekokers?
Hoe verskil slange en wurms?
Wat is die feite van klimaatsverandering?
Kan son-energie van ruimtetuig na aarde gekaats word?
Hoe moontlik is dit om die energie van die son vanuit ‘n ruimtetuig af te kaats aarde toe? Dit beteken in wese dat elektrisiteit op dié m…
Karoo gaan woestyn word; ons woude gaan verdwyn
Die Wes-Kaap gaan baie droër word, die Karoo gaan woestyn word, grasvelde gaan Karoo word en ons natuurlike woude kan verdwyn.
Prof. F…
Luister weer: ‘n Storie oor Dirk Ligter, legende van die Tankwa-Karoo
Daar is baie stories oor Dirk Ligter – legende van die Tankwa-karoo. Wat waar is en wat nie, is nie altyd duidelik nie.
In Donderdag, …
Geluk aan ons Radiodrama-wenners!
“Vat realisme, meng dit met empatie, goeie dialoog en ‘n skokkende einde en jy het inderdaad ‘n wenner wat op baie vlakke bevredig.”
…
Phala Phala: Hoe nou?
Die afgelope 48 uur was een van die mees dramatiese tydperke in die politiek van die moderne Suid-Afrika. Binne ‘n paar uur nadat die reg…
Vrolike radioteater om die vakansietyd in te lui!
In Donderdagaand, 1 Desember se Radioteater op RSG kan jy luister na Die Seekat, deur Tienie Albertyn. ‘n Lekker komiese produksie vir di…
Daar is goeie behandeling vir erektiele disfunksie
Baie mans ouer as 50 ondervind erektiele disfunksie. Dis nie iets waaroor mans wil praat nie. Daar is natuurlik die blou pilletjie, maar …
“Ek het aan liggaamsdismorfiese versteuring gely”
Amore Bekker gesels met fotograaf Jeandré Hammond oor sy reis met liggaamsdismorfiese versteuring.
Jeandré Hammond
Klimaatsveranderings is besig om ons aarde uit te droog
Prof. Francois Durand praat oor die verhitting en uitdroging van die aarde, wat deur klimaatsverandering veroorsaak word.
Ploegskulpslak maak strande skoon van bloublasies en jellievisse
Die klein ploegskulpslak.
Maryke Musson gesels oor die ploegskulpslak, wat veral op strande te sien is waar hulle bloublasies en jell…
Radiodrama-wenners op 2 Desember bekend
Die wenners word op Vrydag 2 Desember tussen 15:00 en 17:00 in Spitstyd aangekondig.
RSG het vanjaar bykans 110 inskrywings ontvang vi…
Nuwe reeks oor opstaan ná terugslae, sal inspireer
Aanbieder Lizma van Zyl by die eerste spreker in die reeks, André Maree van Hopefield
‘n Nuwe reeks wat in Januarie afskop en harte w…
Hoe vorm pienk auroras?
Die auroras by die poolstreke word veroorsaak deur magnetiese interaksie van die son af. Normaalweg is die auroras groen. Die span praat …
Is insekmiddels gevaarlik vir die mens?
Watter uitwerking het insekmiddels op die mens?
Hoe verklaar jy dit dat die Indiese Huiskraai ook hier in Suid-Afrika voorkom? En, waa…
Regsake: ‘n Hoëhakskoen-beleid; bankrotskap in ‘n huwelik
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak waar ‘n mynmaatskappy ná ‘n risikobepaling, besluit het dat die dra van hakskoene ‘n veiligheidsrisiko in…
Robertson se wingerde, valskermspringers, troues, stoomtrein en planne vir uitdagings
Robertson
Het jy geweet Robertson het ’n vliegveld waar Boeings kan land? Dís een die interessanthede van die Langeberg-streek.
Ma…