Programme
CategoryVerwerk die verwoestende effek van swangerskapsverlies só
Ons kyk na die verwoestende effek van swangerskapverlies.
Hoe kan mens hierdie ontasbare verlies verwerk, en terselfdertyd die samelew…
Persoonlikhede van swendelaars en psigopate
Daar is oral swendelaars – diegene wat mense oortuig om hul geld in piramiede skemas of sakkies diamante te belê, of die karakters in Ste…
‘n Ruiltransaksie wat lewens verander, in RSG Radioteater
Hoe beland ‘n professionele persoon met ‘n loopbaan en ‘n gesin op straat en word ‘n boemelaar? Dit is die vraag wat ondersoek word in v…
Is jy geregtig op ‘n 13e tjek?
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat pas gerapporteer is deur die vakbond, NEHAWU, teen die minister van openbare dienste en administrasie…
Plastiek-afvalprodukte en DDT dra by tot testikulêre kanker
Het jy geweet die insekdoder, DDT, en afvalprodukte van sekere plastiek dra by tot testikulêre kanker by jong mans? Of dat selfs versprei…
Wat is die doel van my lewe?
‘n Vraag wat sekerlik deur elke mens op aarde, die een of ander tyd gevra word, is: Wat is die doel van my lewe?
Hoe beantwoord mens d…
Meer oor goue kruipmolle en mooi motte
Die goue kruipmol het ‘n dik, gladde pels.
Die foto van die mooi mot wat ‘n luisteraar gestuur het. Luister in die program wat die k…
Artemis: ‘n Toetslopie vir mense op die maan
Die Apollo sendings het ‘n hele paar dekades gelede ten einde geloop. Daarom is die Artemis-sending wat die afgelope week plaasgevind het…
Wat doen netjiese Montagu reg?
Die berge om Montagu het besonderse kleure, buigings en verwringings
Ons besoek die mooi en netjiese dorp Montagu net anderkant Ashto…
Is 10 jr tronkstraf gepas vir ‘n geweldadige verkragting?
Igna Klynsmith bespreek
- ‘n luisteraarsbrief oor ‘n bedrag geld wat deur ‘n onbekende persoon in iemand se rekening inbetaal is.
- H…
Is suikerbekkies goeie ouers?
Ons leer van suikerbekkies se ouerskapstyl, springkane en springkaanplae.
Is links regs, of is regs dalk links?
Hoe kan pensioenarisse hoër aftrekkings van hul Staatspensioenfonds verander?
Athina Jansen gesels met Fabian Crouch van die Staatsdienspensioenfonds oor die hoër belastings wat sedert September van pensioenarisse s…
SA speel al groter rol in ruimtetegnologie met Dart en Artemis
Suid-Afrika word stadigaan ‘n groter speler in ruimtetegnologie. Afgesien van ‘n paar satelliete wat al gelanseer is, het ‘n Suid-Afrikaa…
17 Nov: Luister na die spanningsdrama ‘Wie nie wil hoor nie’
Luister 17 November om 20:00 na die spanningsdrama Wie nie wil hoor nie deur Maria Vos, Maria Vos, ’n finalis in die RSG/SANLAM Radio…
Wat is die rol van die see in klimaatsverandering?
Prof. Francois Durand praat oor die rol wat die see in klimaatsverandering speel.
Luister weer: Die dood van ‘n skrywer
Die dood van ‘n Skrywer is ‘n naelbyt drama. En dit gebeur op maat van Schubert se mooiste musiek. Dis wat dit so anders maak,” sê die r…
Word dele van Bruin identiteit verswyg?
Danie van Wyk, voorsitter van die DAK Netwerk, het ‘n interessante artikel op Litnet gepubliseer. Hy verwys daarin na wat hy noem die “ve…
Antwoorde oor borskanker-warmgloede, biologiese middels, verspreide borskanker en meer
Dr Lizanne Langenhoven
Dr Lizanne Langenhoven, onkoloog verbonde aan die Panorama Sentrum vir Chirurgiese Onkologie, beantwoord luist…
Bly só veilig teen kuber-swendelaars
Kuberveiligheidspesialis Heino Gevers praat oor swendelaars wat jou persoonlike inligting gebruik om jou te manipuleer en mislei.
Hele programreeks oor borskanker
In ‘n programreeks van vyf episodes kyk Marí Hudsopn na verskillende aspekte van borskanker.
Dr Ettienne Myburgh
In die eerste…
Regsake: Eiendomspraktisyns; doktersrekening; taverne-eienaars; swygreg
Igna Klynsmith bespreek die nuwe wet op eindomspraktisyns.
Hy bespreek ook ‘n luisteraarsvraag oor ‘n doktersrekening wat nie deur sy …
Wat is ‘n satelliet?
Die eerste mensegemaakte ruimtetuig, Sputnik, is 1975 opgeskiet. Dit was die eerste satelliet. Wat is ’n satelliet, en hoeveel soorte sat…
Het jy ‘n tipe A of tipe B persoonlikheid?
Het jy ‘n tipe A of ‘n tipe B persoonlikheid? Waarna verwys jy wanneer jy jouself in een van hierdie kategorieë plaas? Is hierdie groeper…
Is jou kind se woede buite beheer?
Wanneer moet ouers begin bekommerd raak dat hulle kind se vloermoere te veel raak?
Wanneer is dit nie meer gepas vir hulle ouderdomsgr…