Programme
CategoryHoe word die grootte van die heelal bepaal?
Hoe word die grootte van die heelal bepaal?
Stefan Lotz van Sansa kyk na die aktiwiteit van die son en vertel van die sonwind wat wate…
Verdrinkings nou pandemies
Tydens die somervakansieseisoen kies baie Suid-Afrikaners om hulle tyd langs die water deur te bring, tog word verdrinkings as ‘n pandemi…
Wat behels die huidige Wet op Vuurwapenbeheer?
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n bejaarde vrou wat kredietkaartskuld het en toe verneem dat sy geen dekking ontvang vir…
Is super-shacks in goed-beplande plakkerskampe die oplossing vir ons behuisingsprobleem?
Die konsepte van humantêre argitektuur en naas-stedelike ontwerp en beplanning vir plakkerskampe, kan vir die armste mense ’n menswaardig…
Luister weer: Lipizzaners – Op die agterpoot
In RSG se eerste dokumentêre seisoen van 2023 word ’n wye verskeidenheid aktuele temas ondersoek.
Lipizzaners – Op die agterpoot, ’n …
2022 se 3 uitstaande gebeurtenisse in ruimtevaart
2022 is gekenmerk deur drie uitstaande gebeurtenisse in ruimtevaart.
– Die James Webb-ruimteteleskoop is op Kersdag in 2021 die lug in g…
Probeer jy bates wegsteek tydens jou egskeiding?
Igna Klynsmith bespreek
- ‘n saak oor ‘n paartjie wat in ‘n egskeidinggeding betrokke is. Die man het ‘n versoek by die hof ingedien v…
Hoe help dit om oor ‘n probleem te praat?
Die meeste van ons verstaan dat wanneer dinge nie goed gaan nie, of jy voel af, is een van die beste maniere om daardeur te werk, om te p…
Noodsaaklike oefeninge vir ‘n kleuter
Kinderbiokinetikus Karyna le Roux gee wenke oor hoe om voorskoolse kinders in die somervakansie aktief te hou.
Luister weer: ‘n Vondeling bring vreugde en vergifnis
Aan die vooraand van Kersfees handel Donderdag, 22 Desember se radioteater oor ‘n baba wat mense bymekaar bring en leer van vergifnis. V…
Het ‘n kind ouer as 18jr ‘n reg op onderhoud?
Igna Klynsmith bespreek luisteraarvrae oor ‘n kind se reg tot onderhoud van ‘n ouer, al is die kind nie minderjarig nie, en die afdwingba…
As ‘n slang jou troeteldier byt…
Veearts dr. Ingrid de Wet praat oor troeteldiere en slangbyte.
Die klank van versoening oor 85 jr van Afrikaanse radio
“Wanneer laas het jy die gelofte van Bloedrivier gehoor? Of die stem van Jan Smuts wat praat oor versoening in 1946?
In hierdie bydrae…
Was dinosourusse warmbloedig of koudbloedig?
Hoekom is die naakte mol naak? Was dinosourusse warmbloedig of koudbloedig, en hoe weet ons wat die antwoord is?
Wat gebeur in ‘n streek wat ernstig oor landbouers en plaasmoorde?
Wat gebeur in ’n streek wat ernstig is oor landbouers en plaasmoorde? ’n Tiener van Montagu vertel van sy drome. En ons gesels oor die be…
Hoekom beweeg Andromeda nader aan die Melkweg in ‘n uitdyende heelal?
Teleskope was tradisioneel aardgebonde. Dis eers heelwat later dat ruimteteleskope soos die Hubble, die Kepler en Chandra om die aarde be…
Wat is toksiese manlikheid?
Waarna verwys mense wanneer hulle praat van toksiese manlikheid? Hoe kan mans (oud en jonk) vandag ‘n wesenlike verskil maak, en hoe sal …
Die planne om die Baai se waterkrisis op te los
Weet jy hoe voel dit om in ‘n feitlik leë opgaardam te staan wat ‘n metropool moet bedien? Retief Odendaal, die burgemeester van Nelson M…
Menseroof in SA is ‘n nare werklikheid
Herman Bosman praat oor menseroof, of ontvoering soos dit in die volksmond bekend staan. Hy bespreek die huidige situasie en die redes vi…
Jong Suid-Afrikaner red Duitse tiener met leukemie
In tiener met leukemie in Duitsland het ‘n kans om te oorleef omdat iemand aan die ander kant van die wêreld besluit het om haar stamsell…
Hoe lyk en werk die groot FAST radioteleskoop in China?
Die reuse Arecibo-radioteleskoop in Puerto Rico het in 2020 in duie gestort, en is onherstelbaar beskadig. Die teleskoop het ‘n groot rol…
As een geskeide ouer hul kind oorsee wil neem, maar ander een sê nee…
Igna Klynsmith bespreek
– ‘n luisteraarsvraag oor sterftevoordele ten opsigte van ‘n oorledene se pensioenfonds.
– ook ‘n vraag deur pe…
Luister weer: ‘n Pa vir Giel
In RSG Radioteatear, ‘n Pa vir Giel, deur Euna Easton op 15 Desember, word ‘n familiegeheim onthul wat Giel se lewe op sy kop draai.
…
Mabuza betrek by misdaadsindikate
Net toe jy gewoond geraak het aan die gemors waarin die president homself bevind weens die Phala Phala-sage, moet jy nou boonop hoor sy a…