Programme
CategoryJa, daar is vordering in kankerbehandeling
Kanker bly wêreldwyd een van die hoofoorsake van dood, met miljoene mense wat jaarliks gediagnoseer word. Met voortgesette navorsing en m…
Wat behels die werk van ‘n (sport)fisioterapeut?
Nicol Vermeulen verduidelik wat die werk van ‘n fisioterapeut behels wat in ‘n hospitaal werk. Wernich Smith praat oor fisioterapie in di…
Die dwelmkrisis in SA is omvangryk
Die polisie in KwaZulu-Natal ondersoek twee dwelmverwante voorvalle waar mense doodgeskiet is. Agt mense is in Richmond by ‘n sogenaamde …
RSG se ‘Loof die Here’ word halfeeu oud
Op Sondag 6 Februarie vier RSG ‘n besonderse mylpaal wanneer die musiekprogram Loof die Here (elke Sondag net na die 08:00-nuusbulletin) …
Luister weer: Duimpie Bayly, die sagte reus van die Suid-Afrikaanse Wynbedryf
Martelize en Duimpie Bayly
Luister op 3 Februarie om 20:00 na die dokumentêr: Duimpie Bayly, die sagte reus van die Suid-Afrikaanse W…
Covid, suurstof, osoon, peroksied, wonde en bestraling
Hiperbariese suurstofterapie word gebruik in die behandeling van borrelsiekte by duikers. Hoe werk dit? En waarom kan dit tot borrel-bero…
Kan ‘n bejaarde ouer sy kinders dagvaar vir onderhoud?
Igna Klynsmith beantwoord vrae oor
- die staking van betaling van tyddeelheffings;
- wie kan die beste raad gee oor sonering;
- hoe …
Ontmoet Johan, die dryfkrag agter opknapping van Middelburg-stasie
‘n Enkele inspireerder kan die vonk wees om ’n dorp weer aan die blom te kry. Ontmoet Johan Janse van Rensburg, die man wat die dryfkrag …
Lewe op ‘n ander planeet?
Is dit moontlik dat daar lewe kan wees op ’n planeet waarvan die oppervlaktemperatuur so warm is, dat lood daar smelt?
Wat is te sien …
Dit kos fyn vouwerk
Oor reuksintuie, teepot-effek en jou hioïedbeentjie
Die paneel kenners leer ons meer van ons reuksintuie; die teepot-effek (daai lastige druppel op die teepot se tuit); hoekom sommige diere…
Polisiekorrupsie en -chaos met vuurwapens
Die 158 vuurwapens wat uit die bewyskamer by die Norwood-polisiestasie in Johannesburg verdwyn het, is glo net die oortjies seekoei, volg…
Draai jou gedagtes soos wasgoed in ‘n wasmasjien?
Draai jou gedagtes om en om in jou kop soos die wasgoed in die wasmasjien? Laat dit jou vassteek?
Raak jy soms obsessief oor nietige din…
Luister weer: Die Diep Donker Web
Die Diep en Donker Web bevat webwerwe wat nie deur gewone soekenjins gevind kan word nie. Hulle is nie geïndekseer en nie in soek-enjins …
Het ek ‘n rugoperasie nodig?
Prof Ian Vlok
Prof Ian Vlok in die US Mediese Skool se indrukwekkende vaardigheidslaboratium met verskeie nagebootste teaters
Ein…
Slange se sig; erdwurms; beetkleur
Die span kenners beantwoord luisteraarsvrae oor die sig van slange (en wees gewaarsku van hulle sien goed),
erdwurms wat in blikbekers…
Wat is jou regte as verbruiker?
Athina Jansen praat met die joernalis Ina Opperman oor die regte van verbruikers, en hoe belangrik dit is om te begroot en te spaar in 20…
Die kuns van kruisondervraging
Igna Klynsmith praat oor die kuns van kruisondervraging.
Hy bespreek onder meer die vraag of ‘n spermskenker regte het ten aansien van…
Komediewenners dán op lug aangekondig
Die wenners van RSG en NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief) se heel eerste Kwartkomedie-skryfkompetisie word op Vrydag 18 Februa…
‘n Bomontlonter vertel…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens bied loopbane in verskeie velde, van forensiese wetenskaplikes en kommunikasiebeamptes tot plofstofspesi…
Donderdagaand: Broers – Van gister tot vandag
Na Theuns Jordaan se dood het n mens tot die besef gekom watter hegte eenheid Suid-Afrikaanse kunstenaars vorm Elkeen het n storie. En Jo…
Skokfeite oor SA se arm middelklas
Volgens ‘n verslag van die Wêreld Ekonomiese Forum sal ongelykhede, wat reeds ‘n uitdaging was in sekere lande vóór die coronaviruspandem…
Leeus kom slegs in Afrika en Indië voor
‘n Leeumannetjie in sy volle glorie. Sylvester word een van die dae 10 jaar oud.
Veearts dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac-diere…
Geen herinnering word vereis om jou skuld te betaal nie
Igna Klynsmith bespreek die konsep geregtigheid.
Verder bespreek hy ook ‘n saak oor die verdeling van pensioen by ‘n egskeiding, en be…