Programme
CategoryPyn jou nek en skouers van lang ure voor ‘n rekenaar?
Tegnologie en vooruitgang is fantasties, maar nie altyd goed vir ons postuur en gesondheid nie.
Fisioterapeute moet al meer pasiënte b…
Verstaan jou kind se geaardheid beter
Johan van Lill praat met Lynette Beer oor…
COVID-19: SA se regulasies
Die jongste oor die regulasies wat tans in Suid-Afrika geld
Weet jy watter regulasies tans in Suid-Afrika van toepassing is en hoe dit…
Geldsake in die tyd van COVID-19
Baie mense is in hierdie onsekere tyd bekommerd oor hulle finansies. Johan Rademan praat met twee kenners oor wat jou te doen staan.
-
…
Werkloosheid, vakbonde en stakings…
Arbeidsregspesialis Hugo Pienaar praat oor die uitdaging van werkloosheid, die rol van vakbonde, stakings en skade wat gereeld daartydens…
Windspoed op Mars belangrik vir Mars-helikopter
Waarom is die windspoed op Mars belangrik vir die Mars-helikopter wat met die volgende sending na die rooi planeet met sy dun atmosfeer, …
Alles oor voëls en hul eiers
Hoekom lê alle voels eiers, en waarom is daar nie voëlsoorte wat lewendbarend is nie? Waarom sien ons byna geen dooie voëls langs die pad…
COVID-19 siekte kom in 3 fases
Hoe presies werk die SARS-Coronavirus-2 wat COVID-19 veroorsaak? Val dit jou rooibloedselle aan en lei dit tot ‘n…
Ouers en kinders: vrese in die tyd van afsondering
Johan van Lill praat met Quinton Adams, ‘n opvoedkundige sielkundige, en onderwyskundige Alta Greeff oor die din…
COVID-19: Die viruswerking en voorkoming
Hoe werk die virus, hoe word dit oorgedra en watter voorkomingsmaatreëls kan jy tref?
Lees meer oor wat wetenskaplikes reeds vasgestel…
Kan ‘n Regter objektief wees?
Regter Neels Claassen, skrywer van die artikel oor die regsaspekte van Jesus se verhoor wat Regsake voorheen aange…
Vermaak in RSG se tuisbly-dramaseisoen
Nou, meer as ooit tevore, het RSG-luisteraars se maagspiere ook oefening nodig. Drie weke op die rusbank?
Wel, RSG Radioteater se tuis…
Aparte testamente in elke land?
- Hofaansoeke van ‘n lesbiese paartjie wat albei as moeders erken wil word,
- ‘n kind wat ‘n pa se “belofte” op WhatsApp om sy Lotto w…
Oor meelmotte, ruspes, plantluise…
Al gehoor van die Suid-Amerikaanse meelmot?
Wat is die ruspe met die wit stippels wat ‘n luisteraar in sy huis gevind het?
Wil jy m…
Sending om asteroïed-aarde botsing te keer
Hoe raak iemand soos dr. Japie van Zyl van die Jet Propulsion Laboratoty betrokke by die stryd teen Covid-19?
Daar is inligting oor ‘n…
Digitale ouerskap in die tyd van COVID-19
Johan van Lill gesels verder met Alta Greeff, operasionele hoof van Die Mos-inisiatief en onderwyskundige, oor d…
Is goud ‘n goeie belegging?
Ryk van Niekerk kyk na goud as ‘n belegging.
- Laai Af (19 170KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
Beskerm patente, kopiereg en handelsmerke só
Rina Gunter kuier saam met Ian Wessels en Igna Klynsmith. Sy spesialiseer in immateriële goederereg. Dit sluit onder andere in die besker…
Oor krimpvarkie- en Afika Bolas-spinnekoppe
Al gehoor van die krimpvarkie-spinnekop?
Bolas spider. Illustration by Dave Ham.
En wat is die Afrika Bolas-spinnekop? (Lees meer …
Alles oor asteroïede
Hoe spoor ‘n mens ‘n asteroïede op? Asteroïedejagter, Nic Erasmus van die SAAO beantwoord vrae soos: Kan mens ‘n asteroïede met die blote…
Hoekom eet bokke soms grond?
Eet bokke soms grond, en hoekom?
Wat is kropmelk, en hoe hou duiwe die kropmelk geskei van die saad wat hulle inneem?
- Laai Af …
Arbeidsreg & Covid-19
Hugo Pienaar, ‘n arbeidsregspesialis en waarnemende Regter in die Arbeidshof, sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith vir ‘n regstreek…
Ek is ‘n pakket aangebied. Hoe nou?
Ek is ‘n pakket aangebied. Hoe nou gemaak?
- Laai Af (14 835KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
Die oorledene skuld my geld!
Wat is die regsreëls oor verhuring en deposito’s?
Wat staan jou te doen staan as iemand wat jou geld geskuld het, oorlede is, maar jy ve…