Programme
CategoryWatse patrone vorm in my hond se waterbak?
llan van der Hoven van Dullstroom het foto’s van sy hond se waterbak gestuur. Hy verduidelik daar was ‘n afsaksel in die bak, wat pat…
PTSD het vele gesigte
Ons lewe in ‘n land gevul met traumatiese gebeure. Hoekom affekteer dit almal nie dieselfde nie? Ons vind meer uit oor post-traumatiese s…
Gesonde seksuele ontwikkeling in kleuters
Luke Lamprecht, ‘n kinderbeskerming- en ontwikkelingspesialis, praat oor die gesonde seksuele ontwikkeling van kinders. Hy bespreek die e…
Herrie oor Olimpiese openingseremonie oor…niks?
Daar was ‘n behoorlike herrie ná die openingseremonie van die Olimpiese Spele in Parys. Sommige het oor heelwat dinge gemurmureer, maar w…
Wat verg dit om op die hoogste vlak mee te ding?
Die wêreld se oë is vasgenael op Parys waar atlete hulle staal wys in elke sportsoort denkbaar, selfs briekdans. Dis ‘n skouspel van mens…
Sal SA in AGOA-ooreenkoms bly?
Amerika se Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, die sogenaamde Agoa-handelsooreenkoms, se beraad begin vandag in Washington DC en duur …
Maak gereed om ’n groot deel van jou twee pot-pensioenonttrekking aan die gaarder te gee
Maak gereed om ’n groot deel van jou twee pot-pensioenonttrekking aan die gaarder te gee
Dirk Oosthuizen, hoof van navorsing en ontwikke…
Die moets en moenies van die lastige sagteware-opdaterings
Die moets en moenies van die lastige sagteware-opdaterings
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologi…
Hoe gemaak as jou buurman se stink voerkraal jou pla?
Igna Klynsmith praat oor burereg na aanleiding van ‘n luisteraar wat kla oor sy buurman se voerkraal wat stink, en wat hom te doen staan….
10 Dinge wat jy moet weet van klimaatsverandering
Omgewingsgesondheid-wetenskaplike Juanette John vertel tien dinge wat jy van klimaatsverandering moet weet.
Hoekom is die rekord-eksamen so belangrik?
Die rekordeksamen is die laaste geleentheid wat leerders het om te bepaal watter afdelings in ‘n vak se curriculum steeds vir hulle…
Wêreld Bewaringslandboukongres in Kaapstad
Die 9de Wêreldkongres oor Bewaringslandbou is die afgelope paar dae onderweg in Kaapstad. Van die voorste wetenskaplikes en boe…
Wat gebeur as jy verlief is?
Daar is min dinge so lekker as om verlief te wees. Ons kyk na die positiewe en negatiewe eienskappe van verliefdheid, en hoe dit in langt…
Skokkend baie voorskoolse kinders is heeltemal te vet
Dieetkundige Christa Dunn deel kommerwekkende statistiek oor vetsug onder voorskoolse kinders, en gee raad om die probleem aan te pak.
Hoe beskerm ek my kinders aanlyn?
Deel 2: Henk Fourie is ‘n IT-kenner en pa van vier kinders. Hy skep bewustheid onder ouers oor die gevare vir kinders in ‘n digitale wêre…
Die regering se kernkragplanne
Die Nasionale Kernreguleerder het Eskom die groenlig gegee om eenheid een van die Koebergkragstasie vir nog 20 jaar, tot 21 Julie 2044, t…
Is Tour de France fietsryers superatlete?
In die Tour de France word fietsryers tot die uiterste beproef. Is hierdie skraal en taai fietsryers superatlete? Wat is die eienskappe v…
Hoe stop jy die oordra van slegte gewoontes van jou ouers via jou eie optrede na jou kind?
Ons fokus op generasiesiklusse – dít wat van geslag tot geslag oorgedra word. Kliniese sielkundige en spelterapeut, dr. Jo-Marie Bo…
Wie was Karel Schoeman werklik?
Wie was Karel Schoeman werklik? In ‘n geredigeerde gedeelte van sy aanbieding, AANKOMS, AFSKEID en VERTREK: MY VRIENDSKAP MET KAREL…
Soeke na identiteit
Ds. Ben Marais van Ambassadors Football vertel van sy soeke na identiteit, en die rol van ‘n afrigter in tieners se lewe.
Vanaand: Dokumentêr oor ‘jukeboxes’
RSG se tweede dokumentêre seisoen vir die jaar word vanaf Julie elke Donderdagaand om 20:00 uitgesaai . Alle dokumentdokumentêre sal ook …
Luister Donderdagaand na die storie van die ‘Jukebox’
Luister Donderdagaand na ‘n dokumentêr oor die geskiedenis van die jukebox in Suid-Afrika. Die dokumentêr is saamgestel deur Haidee Mulle…
Beteken jou drome iets?
Ons almal droom elke nag, of jy nou daarvan bewus is of nie. Het jou drome enige betekenis? Probeer jou brein met jou kommunikeer? En wat…
Hof sê regering en polisie kan nie appelleer teen ’n hofbevel dat hulle hul werk moet doen nie
Hof sê regering en polisie kan nie appelleer teen ’n hofbevel dat hulle hul werk moet doen nie
Johann Ferreira, uitvoerende hoof van Int…