Programme
CategoryVanwaar die waaisand uit opgaardamme?
Die sand by die Theewaterskloofdam in Wes-Kaap
Waar kom die tonne waaisand vandaan wat tydens die onlangse droogte uit Wes-Kaapse…
Depressie en selfdood by kinders
Skok-feite oor geweld teen vroue
In Suid-Afrika sterf vier vroue daagliks weens geweld deur ‘n lewensmaat. Dit is een vrou elke ses ure, en baie hoër as in ander lande wa…
Egskeiding: Bereken aanwas só
Hoe word die aanwas bereken by die ontbinding van huwelike waarop dit van toepassing was? Dié strydpunt in baie egskeidings word in Regsa…
Is vyeboom-melk giftig?
Vyeboommelk
Is die melk in ‘n vyeboom se hout giftig? is een van die luisteraarsvrae wat deur wetenskaplikes in Hoe verklaar jy dit? …
Clanwilliam se mooiste veldblomme
Verlede jaar is Clanwilliam se veldblomskou weens droogte afgestel. Vanjaar blom die veld dat dit bars.
Daar is veldblomme, soos die b…
Die chemie van ‘n ui: van traan-oë tot smaak
Het jy geweet ‘n ui skei sekere chemiese stowwe as jy dit sny, en ander stowwe as jy dit gaarmaak?
Een van die wetenskaplikes op die p…
As jou selfoondata verval…
Maandag 20 Augustus 2018 – Baie selfoongebruikers is vies omdat gekoopte databondels dikwels verval. Mag selfoondiensverskaffers jou …
Plastiek versmoor ons oseane
Die hoeveelheid plastiek in die oseane kan oor die volgende tien jaar verdriedubbel indien rommel nie beperk word nie, maan navorsers in …
Troeteldiere in deeltitel-komplekse?
Prokureur Johande Ehlers vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink of trustees troeteldiere in ‘n deeltitelkompleks kan verbied.
-
…
Herwinde polistireen word vensterrame
Ja, polistireen kan herwin word. Daar word vloer- en plafonlyste en selfs vensterrame daarvan gegiet en dis sterk!
Danie Barnard, verb…
Heupvervangings kan lááánk hou
Dr Callie Ackerman
Heupvervangings kan 20 jaar plus hou, en mense kan ná ‘n goeie heupvervanging weer draf, fietsry en ‘n aktiewe lew…
Mag skoliere getoets word vir verbode middels?
Mag alkohol op ‘n skoolterrein wees? Mag skoliere getoets word vir verbode middels? Dís enkele vrae wat Paul Colditz, die bestuurshoo…
Sending na die Son, water op Mars
Regskliniek op lug vir vroue met beperkte toegang tot die reg
Vaal- en Hennopsriviere nou Riviere van Poef?
Narsis of bloot selfsugtig?
Die Griekse God Narsissus het verlief geraak op sy eie beeld in die water.
Narsisme kan weliswaar hand aan hand kan loop met psigopat…
Kaapse studie bied gratis Mioom-behandeling
Dr Victor Hulme
As jy ‘n vrou in jou vrugbare jare is by wie dokters ‘n mioom gediagnoseer het, moet jy jou ore spits.
Marí Hudson…
Raak só veilig ontslae van asbes
Só lyk asbesvesels onder ‘n mikroskoop
Die inaseming van asbesvesels kan tot die longsiektes asbestose en mesotioloom lei, wat die le…
Red só jou baba se lewe: KPR en ander noodbehandeling tuis
Doen só KPR op ‘n baba.
As die nood druk en jou baba haal nie asem nie en jy kan geen hartklop voel nie, moet jy KPR toepas sodat bloe…
Stilstaan of vinnig padgee vir ‘n slang?
Moet ‘n mens stilstaan of vining padgee as jy skielik op ‘n slang afkom?
Dit is een van die vrae wat deur wetenskaplikes beantwoord wo…
Godsdiens en ander regsaspekte wat skole en beheerliggame raak
Vrye godsdiensbeoefening in skole, en die aanspreeklikheid vir die betaling van skoolgelde waar die skolier se ouers vervreem is.
Dít …
Is gelyke onderwys vir almal haalbaar?
Die Bhisho-hooggeregshof in die Oos-K…
Waarom kraai hane in die nag en nie net met dagbreek nie?
“My buurman se hane kraai in die nag en nie net met sonsopkoms nie. Waarom kraai hulle in die nag?”
Dít is een van die vrae van luist…