Taaldinge
CategorySó krimp jou woordeskat
Jana Luther van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal praat oor Afrikaans se woordeskat; die woordeskat van ‘n gemiddelde huistaalspreke…
Wat se uitdrukking is ‘besig om te’?
Die adjunkdirekteur van die Skool vir Tale by die NWU se Potchefstroomkampus, prof. Adri Breed, vertel vir Ina Strydom van haar navorsing…
Waar kom die woord ‘sjebeen’ vandaan?
Ken jy die woord kletsnat?
Ken jy die woord kletsnat? Waar kom die woord “laaitie” vandaan? En waarom kry sommige plekname ‘n lidwoord vooraan?
Dit is van die l…
Is dit verkeerd om te sê “die wedstryd was gespeel”?
Luisteraars se taalnavrae word beantwoord. Wat is goeie Afrikaans vir hardeware en sagteware van ‘n rekenaar? Wat is ‘n ewenaarsvoor? Waa…
Dié rooi ligte flikker vir toekoms van Afrikaans
‘n Paar weke gelede is daar bestek geneem van die stand van Afrikaans, en die fokus was op die positiewe punte. Daar is egter ook rooi li…
Setsels? Voor of agter? Of voor én agter?
In die skoolgrammatikareeks oor woordsoorte, praat VivA se taaladviseur Sophia Kapp, oor setsels. Sy verduidelik onder meer waarom dit ni…