Vermaak
CategoryBokbaai se skeepswrakke
Bokbaai se ou witgekalkte huise
Historikus dr. Dan Sleigh vertel vir Martelize Brink van die plaas Bokbaai, ‘n skatkis van skeepswrak…
Luister weer: Dawid Minnaar in Chris Barnard opdragwerk
RSG vier die Sestiger Chris Barnard se 80ste verjaardag met die argiefdrama Op die pad na Acapulco, wat op Donderdag 10 Oktober om 20:00 …
Maak jou tegnologie-kind só lief vir lees
Dis Nasionale Boekeweek, en Joh…
Die spesiale orrel in die Veremarksaal
Prof Albert Troskie agter die orrel in die Veremarksaal in Port Elizabeth
Min mense weet dit, maar Port Elizabeth is die enigste hoof…
Oscars 2019: Lady Gaga en Bradley Cooper sing Shallow
Die Oscars is gisteraand Amerikaanse tyd toegeken. Die liedjie Shallow uit A Star is born, is as beste liedjie bekroon. Lady Gaga het die…
Dramaseisoen Okt – Des 2018
RSG se tweede Radioteater-seisoen van 2018 het op Donderdag 4 Oktober begin en tot einde Desember geduur.
Die laaste 3 dramas wat dié se…
Luister weer: Margot Luyt lees self haar gunsteling verse
Magdaleen Kruger skryf in RSG se jongste nuusbrief:
Margot Luyt
”Jy weet al dat Margot Luyt nou klaargemaak het met haar programm…
Kosbare versameling botaniese sketse
ʼn Kosbare versameling van die oorspronklike botaniese illustrasies wat tussen 1912 en 1932 vir drukwerk in Rudolf Marloth se Flora of Sou…
Aangrypende ‘Kolskoot Visagie’ is geskoei op tragiese volkslegende
Kolskoot Visagie deur Christopher Joynt gaan oor Barend Visagie en sy seun Willie se tragiese verhaal wat in 1948 in die Swinburne distri…