Leefstyl
CategoryHoe kan jy tyd wat vlieg as jy ouer is, “terugkry”?
Johan van Lill praat met lewensafrigter Jan Niemand oor waarom dit voel asof tyd vinniger en vinniger verbygaan namate jy ouer word…
Geen geld vir doktersposte midde-in tekort aan staatsdokters, korrupsie, hoë nalatigheids-eise weens min doktersposte
Jong afgestudeerde dokters kry nie poste in die staatsdiens nie, en poste om te spesialiseer is ook so skaars soos hoendertande. On…
Nuutste behandeling vir spat-are
Wat is die nuutste ontwikkelings in die behandeling van spatare en spinnekop-are? Wat is diep veneuse trombose, waarom is dit so gevaarli…
Die brein se rol by godsdiens
Susan Booyens praat met emeritusprofessor Ignatius Gous van die Departement Bybelse en Antieke Studie by Unisa oor die brein se werking e…
Hoe het die Khoisan geglo?
Susan Booyens gesels met die teoloog en navorser, dr. Willa Boesak, oor wat die eerste inwoners van Afrika, die Khoisan, geglo het….
Die impak van eensaamheid op die psige
Johan van Lill praat met geestesgesondheidspraktisyn Jacques Botes oor die impak van eensaamheid op die psige. Hy verduidelik die v…
Veilige somer: Raad teen bloublasies, skerpioensteke, giftige plante…
Somer, son en see… en ook ‘n paar dinge wat mens liefs wil vermy soos slangbyte, skerpioensteke en bloublasies. Marí Hudson gesels met …
Is daar risiko-stadiums vir selfdood?
Elke dag sterf 18 mense in Suid-Afrika aan hulle eie hand. Is al die gevalle van selfdood voorkombaar? Is daar gapings in Suid-Afrika se …
Wat is miëloom en kan dit doeltreffend behandel word?
Die gewilde Suid-Afrikaanse aktrise Michelle Botes (62), is vandeesweek dood nadat veelvuldige miëloom twee en ‘n half jaar gelede by haa…
Waar kom adrenalien-junkies se adrenalien vandaan en wat doen dit aan jou liggaam?
Adrenalien-junkies jaag met rekspronge, foefieslaaid-ritte en ander wilde avonture, hoë adrenalienvlakke na. Adrenalien laat jou oor hoë …
“Ek lewe voluit ná my longoorplanting; Tanya wag op ‘n 2e oorplanting”
Anchen van Dyk (29) is die eienaar van ‘n velsorgkliniek in die Noordelike voorstede van Kaapstad. Dis ook ses jaar sedert sy ‘n dubbele …
Reeks: Die jongste oor diabetes, oorgewig, lewervervetting en Ozempic
Deel 1 Gesondheid 9 Oktober 2024
Ons vind uit wat jy self kan doen om te keer dat jy blind word weens diabetes. En in deel een van ‘n …
Só verander babas jou brein en hart
Johan van Lill praat met Cozette Laubser, direkteur van BabyGym en ’n internasionaal gekwalifiseerde geboorte-opvoeder, oor hoe bab…
Borskanker #2: Wat is die volgende stap ná diagnose?
Jy is pas met borskanker gediagnoseer. Wat nou? Chirurg toe of onkoloog toe?
Mari Hudson praat met ‘n onkoloog in deel 2 van ‘n kort r…
Borskanker #1: Mammogramme; 4 verskillende soorte borskanker
Kan ‘n radioloog ‘n knop op ‘n mammogram sien voordat ‘n vrou dit kan voel? Hoe onderskei ‘n radioloog tussen ‘n kankerknoppie, fib…
Hoe werk oogskade weens diabetes?
Is jy een van die diabetes-pasiënte wat nalaat om elke jaar vir jou oogondersoek te gaan, omdat jy nog goed kan sien of omdat jy reeds sw…
Stigter van MyBroadband se raad vir sake-ondernemings
Ryk van Niekerk praat met die redakteur van MyBroadband, Jan Vermeulen, oor hoe klein ondernemings aanlynplatforms soos Amazon en Takealo…
Hoe hanteer my brein dit “as God toelaat dat slegte dinge met my gebeur”?
Hoe hanteer my brein dit as God vir my, wat in Hom glo, slegte dinge laat ervaar?
Hoe affekteer ouers se leierskapstyl hul kinders?
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige dr. Elzette Fritz oor die rol wat leierskap in ‘n gesin in kinders se geestesgesondhei…
Wat kan verkeerd loop met jou tiroïed?
‘n Klein skoenlappervormige klier in jou nek bepaal hoe vinnig of stadig jou metabolisme is, en het ‘n uitwerking op jou harttempo en…
Wat behels die behandeling van middel-afhanklikheid?
Johan van Lill praat verder met Jacques Botes, ‘n geestesgesondheidspraktisyn, oor substansieafhanklikheid. In die vorige gesprek op 28 M…
‘Om 10 ure in ‘n ongevalle-afdeling te wag, is onmenslik. Foute word begaan’
Die dood van ‘n 17-jarige Graad 11-leerder van die Paarl, nadat sy tien ure in die ongevalle-afdeling van ‘n staatshospitaal moes wag, la…
‘Liedjiedorp’, ‘n musiekopvoedkundige program vir kinders, het pas begin
Liedjiedorp is ʼn gedramatiseerde musiekstorie wat die luisteraar (groot en klein) se verbeelding sal aangryp met die avonture van Bas, Me…
‘Ek dink, ek glo’ begin Sondagaand
Waar pas die menslike brein in by jou godsdiensbeoefening? Het dit wel enige funksie of oorheers geloof die brein se analitiese werking? …