Verhoudings
CategoryHoe kan gesinne stres beter hanteer?
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor die impak van stres in die gesin op almal se geestesges…
Bou só ‘n verhouding met jou oorsese kleinkinders
As ouers goed bedoel, maar kind skaad…
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor die dinge wat ouers met die beste bedoelings in die wêreld …
Dit is belangrik vir jou kind om vriende te maak
Hoor hoe belangrik dit vir kinders en tieners is om aan te leer hoe om vriende te maak en om dit te onderhou. Hoe gemaak as jou kind geen…
‘n Wêreld sonder haat: hoe een man die wêreld probeer verander
Rais Bhuiyan, ‘n Moslem, is kort na die 9/11 aanvalle in Amerika geskiet deur ‘n man wat wraak wou pleeg vir die tereuraanvalle. Sy skiet…
Wees só die beste pa vir jou tiener-dogter
Watter rol speel pa’s in die identiteit en selfbeeldvorming van hulle dogters, en hoe kan jy die beste pa wees vir jou dogter in die wêre…
‘n Pa se rol teenoor sy tienerseun
Johan van Lill praat met Fanie Kriel, ‘n pastorale berader, en Ryno Els, ‘n predikant, oor pa en seun verhoudings in die tienerjare. Wat …
Is jy in ‘n toksiese of gesonde verhouding?
Is jy in ‘n toksiese verhouding of in ‘n gesonde verhouding?
Wie is ek?
Volledige Lys
Speel ouers ‘n rol in kind se emosies as volwassene?
Watter rol speel ons ouers in hoe ons as volwassenes voel, emosies ervaar en ons algehele geluk?
- Laai Af (23 268KB)
- Teken in …
Hanteer jou kind se woedebuie só
Tree jou kind te maklik en te veel in woede op?
Hoekom is sekere kinders meer kwaad in die algemeen as ander? Hoe kan ouers help, en …
Praat só met kinders sodat hulle luister
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Elzette Fritz oor kommunikasie in gesinne, en gee wenke om se…
As jy in grendeltyd ontdek een van jou gesinslede sukkel met ‘n verslawing
In die grendeltyd bring jy meer tyd saam met jou gesin of huismense deur, en word jy dalk meer bewus van hulle gewoontes. Hoe benader jy …
Verstaan jou kind se geaardheid beter
Johan van Lill praat met Lynette Beer oor…
Ouers en kinders: vrese in die tyd van afsondering
Johan van Lill praat met Quinton Adams, ‘n opvoedkundige sielkundige, en onderwyskundige Alta Greeff oor die din…
Kan ‘n psigopaat gewone verhoudings aanknoop?
Lise Swart vind meer uit oor die diagnose van ‘n anti-sosiale persoonlikheidsversteuring (beter bekend as ‘n psigopaat). Hoe gevaarlik is…
Waar lê die probleem in jou verhoudings?
Kom toets saam met ons waar julle probleemareas is.
Kliniese sielkundige Louis Awerbuck doen ‘n toets met luisteraars. Die toets geld …
Die epidemie van eensaamheid
Eensaamheid en alleenheid is besig om wêreldwyd ‘n epidemie te word. Mense ervaar hierdie emosie al hoe meer en meer. Wat kan daaran gedo…
Die rol van ma’s het verander
Die rol van ma’s het verander.
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Katherine van Heerden oor die rol van ma’s wat saam …
Obessief-kompulsiewe steurnis: Pietie Beyers vertel
Pietie Beyers en sy meisie, Anneke Weidemann
Obsessies en die kompulsiewe gedrag wat jou dwing om jou obsessies lewe te gee, kan jou …
My tienerdogter is swanger…
Hoe hanteer gesinne hul tienerdogter se swangerskap?
Tienerswangerskappe is een van die realiteite waarmee baie gesinne onverwags te d…
Hoe affekteer trauma ons?
‘n Traumatiese gebeurtenis word nie net gekoppel aan situasies waar geweld, misdaad of moord plaasvind nie. Trauma kan ook veroorsaak wor…
Oorheers tegnologie jou kinders en huis?
Hoe kry ek ’n gesonde balans tussen menswees en tegnologie in ons huishouding?
Johan van Lill praat met dr. Marlena Kruger oor digital…
Ontrouheid bekyk van albei kante
Ontrouheid – ons bekyk die kwessie van alle kante.
Lise Swart kyk na luisteraarsbriewe wat handel oor ontrouheid. Albei perspektiewe s…
Eerste liefdes leer tieners baie oor verhoudings
Johan van Lill praat met pastorale berader Fanie Kriel oor hoe om Valentynsdag met jou kinders te hanteer. Hoe gemaak met eerste liefde, …