Gesondheid
CategoryKernongelukke en bestraling
Die onlangse TV minireeks Chernobyl het ’n mens laat skrik vir die gevolge van ’n kernkrag-ongeluk. In die tweede deel van dié kort reeks…
Heup nou vervang met bikini snit van voor
Dr Callie Ackerman
Heupvervangings kan nou met ’n bikini-snit van voor op die heup gedoen word, pleks van deur die boud. Die pasiënt …
Jou pankreas hou nie van drank nie
As jy lief is vir jou daaglikse drankie, weet jy reeds teen dié tyd dat dit jou lewer kan beskadig. Maar alkohol kan ook jou pankreas ern…
Hoe kan sportsielkunde wenners van die Proteas maak?
Met die Proteas se powere vertoning by die Krieket Wêreldbeker, wonder ’n mens oor hul kop-spasie. Kan sportsielkunde verloorders in wenn…
Feite oor dié winter se griep
Is hierdie winter se griep ernstiger as ander jare? Waarom kry mense nog steeds griep al het hulle griep inspuiting gekry? Waarom is kind…
4 uit 100 mense dra geen vir Sistiese Fibrose
Wat is sistiese fibrose? Hoe hou ’n ensiemtekort verband met longprobleme? Waarom sukkel kinders met sistiese fibrose om asem te haal? Ka…
Die dodelike geheime van Berg Everest
Berg Everest in sy majestueuse glorie.
Saray Khumalo het pas die eerste swart vrou van Afrika geword wat die kruin van die berg Evere…
Strawwe oefening kan jou hart beskadig
Het jy geweet dat atlete wat hulle harte tot die uiterste beproef soos in strawwe uithou-sport, soos die Comrades marathon, die Cape Epic…
Caster het nie 12% voordeel soos mans nie
Caster Semeya in aksie
Die Hof vir Arbitrasie in Sport het Suid-Afrika se Olimpiese en Wêreldkampioen in die 800-meter, Caster Semeny…
As jou immuunstelsel jou in die steek laat…
Fazil Davids vertel vir Martelize Brink van sy sewemaande oue seun, Aakif, se stryd met Ernstige Gekombineerde Immuniteitsgebrek (SCID), …
Aandag alle tipe 2 diabete!
Luister vandag 11:30 na die tweede program in die kort reeks oor die Jongste Inligting oor Tipe 2 Diabetes.
Lank voordat jy met tipe 2…
Maermaak-middels: werk dit of nie?
Byna die helfte van ons land se bevolking is oorgewig. Baie is gretig is om gewig te verloor, en wil dit vinnig afskud. Hulle is desperaa…
Endometriose – kom by die regte dokter uit!
Het jy geweet dat die helfte van vroue wat sukkel om swanger te raak, endometriose het en maandeliks baie pyn verduur? Of dat die benader…
Wat is ‘n atroskopie?
Deur sleutelgat-snitte word die atroskoop-instrumente in die knie geplaas – een met ‘n kamera aan die voorpunt en die tweede met die ins…
Hoe hanteer die brein angs en stres?
Hoe hanteer die brein angs en stres? Kan terapie die bedrading van jou brein verander? Is daar ’n verklaring oor hoe die brein werk by in…
‘n Baba ná kankerbehandeling? Dis moontlik!
Prof. Igno Siebert
Leonardo da Vinci se illustrasies van ‘n ongebore baba.
Jy is jonk, maar pas met kanker gediagnoseer. Jy moet …
Kan oefening my kind slimmer maak?
Hoe hou ek my brein gesond? Dink ’n mens net met jou brein? Watter impak het te veel sit en te min beweeg op die br…
Vroue-atlete, testosteroon en sportprestasie
Kan ek my brein leer om beter te onthou?
Hoe moet ek ’n studiesessie aanpak wat op breinbeginsels berus, en watter rol speel vergeet in die leerproses? Kan ek my brein leer om be…
Wat is drome?
Neem my na die droom
Hoeveel ure behoort ons te slaap? Wat is ’n goeie slaaphigiëne, en hoekom sukkel baie mense om te slaap?
Wat …
Nuwe kankermiddels bring hoop
Waar staan ons met kanker-medikasie? Wat is chemoterapie, wat is ‘geteikende’ behandeling en wat is immunoterapie? Hoe werk dit en hoe ef…
Servikale kanker kán uitgewis word
Wat is servikale kanker? Word vroue met dié kanker vroeg opgespoor en doeltreffend behandel? Is ’n Pap-smeer …
Outisme: Die jongste feite
Outisme kan behandel word en tot verbetering lei.
Sommige behandeling werk beslis, ander werk beslis nie en kan selfs gevaarlik wees, en…
Spataar-ulkusse kán genees word
Wat gebeur met spatare as dit nie behandel word nie? Ons fokus vandag op die gevolge van spatare, naamlik spataar (venuese) ulkusse. Ons …