Luisteraars
CategoryWêreldradiodag
Op Maandag, 13 Februarie, het ons Wêreldradiodag herdenk. Luisteraars het hul foto’s van hul daaglikse radio met ons op Twitter en Instag…
RSG en NATi wil land laat lag
Luisteraars van RSG kan nou inskryf vir ’n nuwe kompetisie wat Afrikaanse komedie gaan bevorder.
RSG en NATi (Nasionale Afrikaanse Tea…
Lena Conradie kook makataankonfyt
By Companjesdrift buite Stellenbosch gaan kyk Haidee hoe die vrolike Lena Conradie makataankonfyt aanmekaarslaan en sy hoor meer oor Lena…
Ontmoet Karoo-seun Reagen, jong kaptein van ‘n mynskip
Reagen Lemmetuis van Oudtshoorn is op 38 een van die jongste kapteine aan die stuur van ‘n mynskip van een van die wêreldse grootste diam…
Die storie van Sheila die kameelperd
Sheila die kameelperd
By ‘n klein wildsplaas op die pad tussen Oudtshoorn en George, het Haidee se paaie gekruis met dié van Marietji…
Sopraan laat haar nie onderkry deur terugslag nie
Ses jaar gelede was dit so hittete of operasanger Brittany Smith (26) van North Pine se sangdrome het aan skerwe gelê.
Ja, 2015 was ‘…
Bokmelk in sjampanjeglas op Wêreld melkdag
Haidee by Fairview se bokke
In 2020 het Suid-Afrikaanse melkuitvoere ‘n hoogtepunt van 460 miljoen liter aangeteken, ondanks Covid-19…
Denver Vraagom gesels oor sy stryd teen alkoholisme
Denver Vraagom
Die akteur Denver Vraagom vertel vir Haidee Muller van sy jarelange stryd teen alkoholisme en hoe dit deesdae met hom …
Die verskrikking van kuberboelies
Met al die positiewe dinge oor die tegnologie wat bly ontwikkel, is daar…