Kinders
Category‘Liedjiedorp’, ‘n musiekopvoedkundige program vir kinders, het pas begin
Liedjiedorp is ʼn gedramatiseerde musiekstorie wat die luisteraar (groot en klein) se verbeelding sal aangryp met die avonture van Bas, Me…
Noodsaaklike oefeninge vir ‘n kleuter
Kinderbiokinetikus Karyna le Roux gee wenke oor hoe om voorskoolse kinders in die somervakansie aktief te hou.
Menslike leuenverklikker vertel hoe sy bepaal of ‘n kind jok
Johan van Lill praat met Lizette Volkwyn oor hoe om te weet wanneer leerders die waarheid praat of nie. Wanneer daar ‘n probleemsitua…
Moenie dat jou kind met wiskunde sukkel nie
‘n Groot aantal kinders sukkel met Wiskunde. Vir baie leerders is dit ‘n gevreesde vak, hoewel dit ‘n belangrike komponent van die kurrik…
Ja, dis goed om jou kleuter vroeg méér tale te leer
Anthea Fredericks praat met Brand van Dyk, wie se remediërende leesagtergrond oor 25 jaar strek, oor voorskoolse kinders se breinstimulas…
Hoe gesels jy oor seks met jou kind?
Vir baie jare was seks en seksualiteit taboe onderwerpe in vele Suid-Afrikaanse huishoudings. Dis mos immers iets baie privaat. Ouers bly…
Hoe gemaak as jou kinders oor alles baklei?
Johan van Lill praat met Lezinda Beer, ‘n pastorale jeugberader, en Sonja Teitge, ‘n spesialis welstandsberader, oor wat om te doen wanne…
Skermverslawing verswak aandag, geheue en ontwikkeling
Skermverslawing het ‘n negatiewe impak op kinders se konsentrasievermoë, aandag, geheue, slaapgewoontes, algemene gesondheid en ontwikkel…
Wees só die beste pa vir jou tiener-dogter
Watter rol speel pa’s in die identiteit en selfbeeldvorming van hulle dogters, en hoe kan jy die beste pa wees vir jou dogter in die wêre…
Jy is ‘n beter ma as wat jy dink
Ernusta Maralack, artikelredakteur by Kuier en skrywer van die rubriek Sielskos met Ernusta, sê jy is ‘n beter Ma as wat jy dink.
Oeps, ek is ‘n helikopter-ouer
Hoe gemaak as ek ‘n helikopter-ouer is?
Ek wil net die beste vir my kind hê, daarom is ek betrokke by elke fasset van my kind se besta…
Is my kind gereed vir oorslaap?
Hanteer jou kind se vrese só
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Elzette Fritz en Katherine van Heerden oor kindervrese, en hoe ouers en versorgers di…
Hoe hanteer jy ‘n verveelde skoolkind?
Hoe gemaak as my kind verveeld is in die skool?
Jou kind het dalk uitsonderlike vermoëns of is begaafd, of dalk is hy net verveeld omd…
Hoe behoort moderne gesinne met mekaar te gesels?
Johan van Lill praat oor gesinskommunikasie: Wat behels dit? Wat is ‘n goeie kommunikasiestrategie vir moderne gesinne?
Sy gaste is Ma…
Bestee jy ‘goeie’ tyd met jou kind?
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Leanda Otto en dr. Carla Bezuidenhout oor om werklik tyd te maak vir jou kinders in ‘…
Word só ‘n goeie rolmodel vir jou kind
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Talita Veldsman en dr. Carla Bezuidenhout oor hoe om as as ‘n rolmodel goeie waardes,…
Verbeter speel-speel jou kind se motoriese vaardighede
Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen oor speletjies wat jy met kinders kan speel, wat hulle motoriese en perseptuele vaardig…
Leer jou kind só om te lees
Leer jou kind só om te lees.
Het jy geweet van Graad 1 tot Graad 3 word kinders bloot geleer om te lees en van Graad 4 word ki…
Gesonde kosblik-idees vir jou kind
Gesonde kosblik-kos vir kinders
Johan van Lill gesels oor kosblikidees met Carmen Niehaus en Liezl Engelbrecht. H…
Help jou jong kind só met optel- en aftreksomme
Optelsomme
Hoe kan ouers en versorgers kinders help met die uitdagings wat kinders met plus- en minussomme in die grondslagfase erva…
Raad teen obesiteit by kinders
Groeipyne
Volledige Lys
Help jou kind teleurstellings verwerk in dié Covid-jaar
Johan van Lill praat sielkundige dr. ST Potgieter oor hoe om teleurstellings met jou kinders te hanteer. Vir …
Die letsels van emosionele geweld in gesin
Johan van Lill praat met dr. Jan Botha, ‘n pastorale berader, oor emosionele geweld en hoe lede van die gesin…