Kinders
CategoryPraat só met kinders sodat hulle luister
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Elzette Fritz oor kommunikasie in gesinne, en gee wenke om se…
Liewe Heksie is terug!
“Haai oe, Blommie. Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar…”
Vir meer as ‘n halfeeu lank hoor oud en jonk die onmiskenbare stem van wyle …
Wat van gewone ongevalle in Covid-tyd?
Hoe gemaak as jou kind ‘n noodgeval beleef, en jy moet hom of haar na die ongevalle-afdeling toe neem waar dit skielik nou heeltemal ande…
Verstaan jou kind se geaardheid beter
Johan van Lill praat met Lynette Beer oor…
Ouers en kinders: vrese in die tyd van afsondering
Johan van Lill praat met Quinton Adams, ‘n opvoedkundige sielkundige, en onderwyskundige Alta Greeff oor die din…
Digitale ouerskap in die tyd van COVID-19
Johan van Lill gesels verder met Alta Greeff, operasionele hoof van Die Mos-inisiatief en onderwyskundige, oor d…
My kind se 1ste hond/selfoon/uitslaap…
Johan van Lill praat met Talitha Veldsman oor al die eerstes in ‘n kind se lewe, wat ‘n sekere verantwoordelikheid van ‘n kind vereis: ee…
Help, my kind pas nie by die skool aan nie!
Upset lonely child sitting by himself on the elementary school grounds
Wat kan jy doen as jou kind nie by die skool aanpas nie? Johan…
Waar staan ons met MIV/Vigs?
Dit is 35 jaar sedert ons in Suid-Afrika bewus geword het van MIV/Vigs. Vandag word MIV/Vigs, danksy nuwer medikasies, nie meer beskou as…
Berei jou kind só voor om verandering te hanteer
Daar word baie in die media berig oor hoe onseker die toekoms is. Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous van Unisa oor hoe ouers en…
Hoe gemaak as brein nie klank kan verwerk nie?
Hoe gemaak as jou kind se brein nie klank kan verwerk nie?
Ouditiewe prosessering is die natuurlike proses waar ons die klank wat ons …
Die outisme spektrum
Al hoe meer kinders word gediagnoseer op die outisme-spektrum. Wat beteken dit om op hierdie spektrum te wees? Hoe kan ouers die nuus ver…
Maak jou tegnologie-kind só lief vir lees
Dis Nasionale Boekeweek, en Joh…
My kind het gesteel!
Is my kind ‘n dief?
Oeps, my kind het gesteel.
Johan van Lill praat met ST Potgieter, ‘n sielkundige, oor hoe om dit te hanteer as…
Hoe werk gehoortoetse by kinders?
Johan van Lill praat met dr. Tania Beeton, ‘n oudioloog, oor hie…
Die rol van ma’s het verander
Die rol van ma’s het verander.
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Katherine van Heerden oor die rol van ma’s wat saam …
Ma,pa se (ver)houding beïnvloed kind se ontwikkeling
Johan van Lill praat met dr. Deon Bruwer, ‘n pastorale berader, oor…
As my kind sy graad moet herhaal…
Hoe gemaak as my kind ‘n graad moet herhaal?
Johan van Lill praat met dr. Melodie de Jager oor hoe ouers en versorgers moet dink oor h…
Middelkind-sindroom?
Is daar ‘n rangorde binne gesinne? Ons kyk spesifiek na middelkinders. Is daar iets soos middelkindsindroom en hoe kan ouers dit hanteer?…
My kind wil nie skool toe gaan nie!
Wat staan ‘n ouer te doen wanneer sy kind skielik weier om skool te gaan? Hoe kan ‘n ouer die oorsaak uitvind, en wat sê dié houding van …
Verveeldheid dra ook by tot breinontwikkeling
Dis vakansietyd en kinders kla dikwels dat hulle dan verveeld is. Baie ouers en versorgers is geïrriteerd met hierdie stand van sake. Maa…
Waarom glo jy so maklik ‘n advertensie?
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor wat in die brein gebeur dat ons baie keer so maklik meegevoer raak en vir sekere soorte …
Raas jy met jou kind as hy per ongeluk mors?
Hoe kry jy ’n balans met higiëne by jou kinders? Aan die een kant kan ’n mens obsessief higiëne najaag, maar dan het dit weer aan die and…
Kan onderwysers disleksie, ADHD diagnoseer?
Die joernalis, Gasant Arbarder, het ‘n Twitter-inskrywing gemaak wat wyd reaksie…