Leefstyl
CategoryNierversaking: Nuwe middel, Covid en dialiselyste
Nierversaking kan jou so stilweg bekruip dat jy dit eers agterkom as jy skaars 10 tot 20 persent van jou nierfunksie oor het. Dan is dial…
Kan jy ‘n goeie ouer wees ondanks jou ouers se foute?
Kan jy ‘n goeie ouer wees as jou eie ouers nie was nie? Ons kyk na hoe jy jou eie bagasie kan herken, hoe om nie dieselfde foute te begaa…
Hoe gemaak as jou kinders oor alles baklei?
Johan van Lill praat met Lezinda Beer, ‘n pastorale jeugberader, en Sonja Teitge, ‘n spesialis welstandsberader, oor wat om te doen wanne…
Psigoses en paranoia is nie skisofrenie nie
Psigose, paranoia en dilusies val onder die term om ‘n breuk met realiteit te ervaar.
Interessant genoeg word hierdie ervarings nie ne…
Waar staan SA in stryd teen malaria?
Het jy geweet dat meer as 410 000 mense jaarliks in die wêreld aan muskietgedraagde parasitiese siekte malaria sterf. En dat 94% van die …
Ken die tekens van self-besering deur tieners
Ons hoor gereeld van tieners wat hulleself met opset seermaak – hetsy hulle hulself sny, vuiste teen mure slaan, te veel oefen, dieëet, e…
Alle depressies is nie dieselfde nie
Christelle Webb-Joubert praat met dr. Johan Ferreira, sielkundige van Johannesburg, oor die verskillende soorte depressie.
Hart- en nierversaking kan met diabetesmiddel verminder word
Meer as 60 miljoen mense in die wêreld ly aan hartversaking. Meer as 30 miljoen gaan binne 5 jaar sterf. Nuwe generasie diabetesmiddels k…
Francois is Kompas se nuwe Dinsdag-aanbieder
Francois van der Merwe
Francois van der Merwe is ons nuwe Kompas-aanbieder op ‘n Dinsdagaand.
Francois is van Brackenfell en is ta…
RSG en NATi wil land laat lag
Luisteraars van RSG kan nou inskryf vir ’n nuwe kompetisie wat Afrikaanse komedie gaan bevorder.
RSG en NATi (Nasionale Afrikaanse Tea…
Lena Conradie kook makataankonfyt
By Companjesdrift buite Stellenbosch gaan kyk Haidee hoe die vrolike Lena Conradie makataankonfyt aanmekaarslaan en sy hoor meer oor Lena…
Wat is jou gender?
Wat is jou gender? Waarmee identifiseer jy?
Wat moet ek doen as my kind transgender is? Gender is deel van ons almal se identiteit, so…
Ly jy aan slaaploosheid?
Christelle Webb-Joubert praat met kognitiewe gedragsterapeut Jan-Daniël Uys oor slaaploosheid.
Dokters vertel van hulle tyd in Covid-waaksale
Hoe voel dit vir ’n dokter om maande aaneen in ’n Covid-waaksaal te werk, daagliks pasiënte te sien sterf, siek pasiënte weg te wys omdat…
Ontmoet Karoo-seun Reagen, jong kaptein van ‘n mynskip
Reagen Lemmetuis van Oudtshoorn is op 38 een van die jongste kapteine aan die stuur van ‘n mynskip van een van die wêreldse grootste diam…
Die storie van Sheila die kameelperd
Sheila die kameelperd
By ‘n klein wildsplaas op die pad tussen Oudtshoorn en George, het Haidee se paaie gekruis met dié van Marietji…
Te veel diervette kan tot diabetes lei
Het jy geweet dat as jy insulienweerstandig is, jy 99% op die pad is van Tipe 2 Diabetes en nie net halfpad nie; dat insulien jou aptyt s…
Oorgewig: wat loop met jou hormone en brein verkeerd?
Ons almal weet dis vrek moeilik om gewig te verloor as jy te vet is. Navorsers weet nou wat in die brein en met jou hormone verkeerd loop…
Fibromialgie
Het jy geweet fibromialgie is ‘n sindroom waar die lyer pyn baie erg ervaar? En dat spesiale breinskanderings wys hoe areas van die brein…
Tim Noakes gesels oor Banting
Waarom sê prof. Tim Noakes dat mense wat insulienweerstandig is en tipe 2 diabetes het, eerder vette as koolhidrate moet eet? Op watter w…
Endometriose
Het jy geweet chirurgie om endometriose-weefsel te verwyder is van die moeilikste wat daar is? Besef jy dat as jy meer as drie operasies …
Osteoporose
Kan vroue met osteoporose nou Protos gebruik of nie? Watter osteoporosemiddels is beskikbaar en hoe werk dit? Hoe kan ‘n enkele dosis van…
POCS, swangerskap en dieet
Het jy geweet vroue met polistiese ovariële sindroom ovuleer glad nie, en kan nie swanger raak nie? Maar dat, met die regte eetplan en on…
Nierstene; sleutelgat-nieroperasie
Nierstene is nie ‘n grap nie. Dis ‘n pynlike storie. Wat veroorsaak die stene? Hoe kan dit behandel word, en wat kan jy doen om te keer d…