Leefstyl
CategoryFibromialgie, die misverstane siekte
Fibromialgie is ‘n siekte wat soms jare neem om te diagnoseer, en dan word dit dikwels nie behoorlik behandel nie. Byna tweederdes van fi…
Sopraan laat haar nie onderkry deur terugslag nie
Ses jaar gelede was dit so hittete of operasanger Brittany Smith (26) van North Pine se sangdrome het aan skerwe gelê.
Ja, 2015 was ‘…
Hoekom is ons gefassineer met donker dinge?
Hoekom is ons so gefassineer met die donker kant van die lewe? Sê dit iets ons van psige? Maak dit van ons slegte mense?
Covid bring orgaan-oorplantings byna tot stilstand
Prof. Elmi Muller vertel vir Martelize Brink hoe Covid-19 orgaanoorplantingspraktyke beïnvloed het.
https://www.rsgplus.org/5000-w…
Toe vorm sy skape ‘n reuse hart vir sy tante!
‘n Australiese boer, Ben Jackson, het sy skape gebruik om ‘n hart te maak om eer te betoon aan sy tante, Debby, omdat hy weens die Covid-…
Is Covid ernstiger as griep?
Wees só die beste pa vir jou tiener-dogter
Watter rol speel pa’s in die identiteit en selfbeeldvorming van hulle dogters, en hoe kan jy die beste pa wees vir jou dogter in die wêre…
5000 wag op orgaanplantings, maar Covid bring programme byna tot stilstand
Hoe werk ’n nierooplanting? Wie kwalifiseer vir een? Wat is die grootste probleem? Wat is die risiko’s en die suksessyfer? En wat van die…
My kind is ‘n skisofreen
In ‘n openhartige gesprek vertel ‘n ma van ‘n skisofreen oor hoe dié diagnose die gesin beïnvloed, en die hoogte- en laagtepunte.
&nbs…
Dokumentêr: In die gees om te gee
Wie is die vrywilligers van ons pragtige en gekompliseerde land? Met die sosio-ekonomiese uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar, …
Tuisbehandeling van Covid-pasiënte: let op na dié tekens
As jy met Covid gediagnoseer is en tuis behandel word, hoe moet jy weet wanneer jy hospitalisasie benodig?
Hoe behandel ‘n algemene p…
Hoe goed is beleggings in mediese eiendom in VSA?
Ryk van Niekerk kyk na ‘n maatskappy wat beleggings bied in vaste mediese eiendom in die VSA.
Moet ek by aftrede ‘n lewensannuïteit of lewende annuïteit kies?
Moet ek by aftrede ‘n lewensannuïteit of lewende annuïteit kies?
Jy is ‘n beter ma as wat jy dink
Ernusta Maralack, artikelredakteur by Kuier en skrywer van die rubriek Sielskos met Ernusta, sê jy is ‘n beter Ma as wat jy dink.
Moenie die trauma van Covid-alleenheid ignoreer nie
Duisende families en geliefdes is al hierdeur, wanneer jy jou geliefde moet alleen aflaai by die hospitaal, of die ambulans kom haal hull…
‘n Pa se rol teenoor sy tienerseun
Johan van Lill praat met Fanie Kriel, ‘n pastorale berader, en Ryno Els, ‘n predikant, oor pa en seun verhoudings in die tienerjare. Wat …
Die moets en moenies van jou gewigsverlies-reis
Met sowat die helfte van ons land se bevolking wat oorgewig is – sommige dalk net 5kg, maar andere meer as 30kg oorgewig – is daar altyd …
Wanneer alkohol demensie veroorsaak
Korsakoff-sindroom, ‘n vorm van demensie, is ‘n chroniese geheuesteurnis wat meestal veroorsaak word deur alkoholmisbruik.
Oeps, ek is ‘n helikopter-ouer
Hoe gemaak as ek ‘n helikopter-ouer is?
Ek wil net die beste vir my kind hê, daarom is ek betrokke by elke fasset van my kind se besta…
Voorkom verdere vaksien-foute deur Regering só
Die Regering het baie foute gemaak met die laat aankoop en uitrol van die Covid-entstofprogram en is moontlik steeds besig om foute te ma…
Paranoia kan lewens verwoes
Paranoia is die ongegronde agterdog teenoor, en wantroue in ander persone of organisasies.
Dit is ‘n toestand wat gekenmerk word deur …
Is my kind gereed vir oorslaap?
Hoe effektief is Covid-vaksiene werklik?
Data uit Engeland en ander lande toon al duideliker hoe groot verskil die Covid-vaksiene maak aan hospitalisasie, ernstige siekte en ster…
Sneeulandskap
Sneeu het die afgelope paar dae in groot dele van die land geval. Sommige bergpasse is gesluit.
Die Matroosberge by Ceres:
Kyk me…