Leefstyl
CategoryHoe beleef kinders 2020?
Hoe beleef kinders 2020?
Christelle Webb-Joubert praat met kliniese pastorale terapeut Fanie Kriel oor hoe kinders 2020 beleef…
Diabetes – Neem kennis van die Groot D
Vandag is die fokus op Diabetes.
Eerstens omdat dit op 14 November Wêreld Diabetes dag is
Tweedens omdat die verband tussen…
“Ek HOEF nie elke dag te drink nie…”
Daar is niks verkeerd met alkoholgebruik nie, maar wanneer alkohol gebruik word om probleme op te los of die lewe te verdoof, dan…
As my kinders emigreer…
Wanneer daar oor emigrasie gepraat word, val die fokus meestal op die individue wat land uit gaan. Maar watter uitwerking het dit op die ouers van die mense wat vertrek? Ons hoor hoe ouers die verlies kan verwerk en daarmee kan saamleef.
Die moets en moenies ná ‘n heup- of knievervanging
Dit is baie belangrik om ná ’n knie- of heupvervanging die regte dinge op die regte manier te doen om seker te maak dat jou herstel so go…
Help jou kind só om beter te konsentreer
Help jou kind só om beter te konsentreer
RSG | GROEIPYNE | Laai af Johan van Lill praat met Lizanne du Plessis, ‘n …Wat het jou hart met beroerte te make?
Met die fokus op beroerte-voorkoming, kan mens inderdaad vra: kan ’n beroerte voorkom word? Hoe? Wat het jou hartklop en -ritme met beroe…
Die 2e Covid-golf: wat gaan aan?
Is ons besig om ‘n tweede Covid-golf te beleef?
Covid-getalle is in Oos-Kaap aan die styg. Maar bly konstant in Khayelitsha. Ons kyk w…
Betaal jy ten duurste vir ‘n maermaakfoefie?
Oorgewig mense (en dit is byna die helfte van alle volwassenes in Suid-Afrika) gryp dikwels na kitsoplossings om gewig te verloor. Daar i…
Raad teen obesiteit by kinders
Groeipyne
Volledige Lys
OCD: Nadal se waterbottels; kiembewustheid in Covid-tyd
Het kompulsiewe kiembewuste handewassers nog meer kompulsief geword in die tyd van Covid?
Rafael Nadal rangskik sy bottels in Austral…
Inspirerende entrepeneurs gee raad
Ryk van Niekerk praat met Hek Henderson van Henderson Worx oor entrepreneurskap.
- Laai Af (19 549KB)
- Teken in met iTunes
- L…
Die jongste oor borskanker
Groot vooruitgang is die afgelope 20 jaar gemaak in die ontrafeling van borskanker. Dit het tot akkurater diagnosering en behandeling gel…
Speel ouers ‘n rol in kind se emosies as volwassene?
Watter rol speel ons ouers in hoe ons as volwassenes voel, emosies ervaar en ons algehele geluk?
- Laai Af (23 268KB)
- Teken in …
Gaan ‘n 2e Covid-golf SA tref?
Gaan die tweede Covid-golf ons soos ‘n tsunami tref?
Gaan ’n tweede Covid-golf ons land tref?
Wanneer?
Wat kan ons verwag na aa…
Hanteer jou kind se woedebuie só
Tree jou kind te maklik en te veel in woede op?
Hoekom is sekere kinders meer kwaad in die algemeen as ander? Hoe kan ouers help, en …
Die wetenskap van fietsry in die Tour de France
Met die Tour de France, een van die gewildste fietswedrenne in die wêreld, tans aan die gang, gesels Marí Hudson met dr Ross Tucker, beke…
Hykie, Ritalin en feite
Akteur Hykie Berg se onlangse uitlatings oor Ritalin het ’n storm ontketen en saai groot verwarring onder ouers met kinders met ADHD, wat…
Wat is ‘n betekenisvolle lewe?
Wat beteken dit om ‘n betekenisvolle lewe te hê? Hoekom is dit belangrik? Hoe kan ek betekenis vind?
- Laa…
Help jou kind teleurstellings verwerk in dié Covid-jaar
Johan van Lill praat sielkundige dr. ST Potgieter oor hoe om teleurstellings met jou kinders te hanteer. Vir …
Kan ‘n dokter gearresteer word bloot omdat pasiënt sterf?
Kan enige dokter netso, sonder enige amptelike mediese of ander ondersoeke, in hegtenis geneem word as ‘n pasiënt sterf. Kan ’n dokter so…
Rare versameling antieke tapisserieë
Johan Rademan het by Nicky Coetzee se huis gaan besoek aflê en op kultuurhistoriese skatte uit Frankryk afgekom wat jou asem sal wegslaan…
Denver Vraagom gesels oor sy stryd teen alkoholisme
Denver Vraagom
Die akteur Denver Vraagom vertel vir Haidee Muller van sy jarelange stryd teen alkoholisme en hoe dit deesdae met hom …
COVID-19: SA se herstelkoers meer as 83%
Die jongste nuus en syfers oor COVID-19 in Suid-Afrika
Hoe vinnig neem die gevalle in Suid-Afrika toe?
Nuusflitse
23 Augustus 20…