Leefstyl
CategoryStigter van MyBroadband se raad vir sake-ondernemings
Ryk van Niekerk praat met die redakteur van MyBroadband, Jan Vermeulen, oor hoe klein ondernemings aanlynplatforms soos Amazon en Takealo…
Hoe hanteer my brein dit “as God toelaat dat slegte dinge met my gebeur”?
Hoe hanteer my brein dit as God vir my, wat in Hom glo, slegte dinge laat ervaar?
Hoe affekteer ouers se leierskapstyl hul kinders?
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige dr. Elzette Fritz oor die rol wat leierskap in ‘n gesin in kinders se geestesgesondhei…
Wat kan verkeerd loop met jou tiroïed?
‘n Klein skoenlappervormige klier in jou nek bepaal hoe vinnig of stadig jou metabolisme is, en het ‘n uitwerking op jou harttempo en…
Wat behels die behandeling van middel-afhanklikheid?
Johan van Lill praat verder met Jacques Botes, ‘n geestesgesondheidspraktisyn, oor substansieafhanklikheid. In die vorige gesprek op 28 M…
‘Om 10 ure in ‘n ongevalle-afdeling te wag, is onmenslik. Foute word begaan’
Die dood van ‘n 17-jarige Graad 11-leerder van die Paarl, nadat sy tien ure in die ongevalle-afdeling van ‘n staatshospitaal moes wag, la…
‘Liedjiedorp’, ‘n musiekopvoedkundige program vir kinders, het pas begin
Liedjiedorp is ʼn gedramatiseerde musiekstorie wat die luisteraar (groot en klein) se verbeelding sal aangryp met die avonture van Bas, Me…
‘Ek dink, ek glo’ begin Sondagaand
Waar pas die menslike brein in by jou godsdiensbeoefening? Het dit wel enige funksie of oorheers geloof die brein se analitiese werking? …
Hoe hanteer ek verandering?
Christo van der Rheede van die FW de Klerk Stigting praat oor hoe ons met verandering moet omgaan.
Die Angola van vandag is anders as die een van 50 jaar gelede
Ná bykans 10 000 km deur Angola, het Jurgens Schoeman van Live the Journey ‘n nuwe na-oorlogse perspektief vir reisigers.
Groen lands…
Die rol wat Noorse gode in Viking se lewe gespeel het
Susan Booyens praat met prof. Lodewyk Sutton, hoof van die Departement Ou- en Nuwe Testamentstudie aan die Universiteit van die Vrystaat,…
Is dit griep, varkgriep, covid of RSV?
Baie mense is op die oomblik in ’n waaksorgeenheid in ’n hospitaal weens ’n wintervirus. Daar is griep, varkgriep, Covid, RSV om ne…
Hoe kan gesinne stres beter hanteer?
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor die impak van stres in die gesin op almal se geestesges…
Skoolhoofde as rolmodelle: wat behels dit in praktyk?
Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, ‘n onderwyskonsultant en oud-skoolhoof, oor die skoolhoof as ‘n rolmodel. Daar is ‘n…
Wat was die rol van Romeinse gode in godsdiens?
Susan Booyens praat met prof. Chris van Wyk van die Departement Bybelse en Antieke Studie van Unisa oor die Romeinse gode.
Die verhaal van godsdiens in Afrika
Susan Booyens praat met prof. Xolile Simon van die Departement Praktiese Teologie en Missiologie aan die Universiteit Stellenbosch oo…
Hoe kan erg beseerde spiere jou niere laat versaak?
As ’n beseerde persoon onder die puin van ’n ineengestorte gebou uitgehaal word, is die stryd om sy lewe nog nie afgehandel nie. Dokters …
Hoe het die Katolieke Kerk ontstaan?
Susan Booyens praat met dr. Liesl Joubert, ‘n dosent in kerkgeskiedenis van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, oor…
Hoe het die Grieke geglo?
Susan Booyens praat met prof. Phil Bosman, hoogleraar van die Departement Antieke Studie aan die Universiteit Stellenbosch, oor die impak…
Kollig op Prinses Catherine en die toename van kanker in jonger mense
Prinses Catherine se kankerdiagnose plaas kanker weereens in die kollig, veral omdat studies wys dat kanker onder jongmense besig is om t…
Dis hoe fyn ‘n perfusietegnoloog die hartlongmasjien ‘bestuur’ om jou aan die lewe te hou tydens ‘n hartoperasie
Elliot Gates
Het jy geweet dat as die pasiënt tot 18 grade Celsius afgekoel word, die hartlongmasjien vir tot 45 minute afgeskakel ka…
Swamme op kos kan mense en troeteldiere se lewers aantas
Wat is aflatoksien, en hoekom word so baie produkte wat verwerkte grondboontjies bevat van die winkelrakke onttrek?
Hoe kan ‘n middel …
Bou só ‘n verhouding met jou oorsese kleinkinders
‘Begin van nuwe era in die behandeling van hartritme-defekte’
Só ontplooi die blomvormige kateterpunt in die linker-atrium presies waar die long-are in die atrium uitmond. Dit is waar die foutiewe i…