Leefstyl
CategoryLangtermyn behandeling van depressie is onvoldoende in SA
Terwyl baie mense vrolik is en die feestyd geniet, is daar ook baie mense met donker gedagtes van selfdood, en nie meer kans sien vir die…
Beleef jy ‘n middeljare-krisis?
Wat is ‘n middeljare-krisis? Wanneer is dit net ‘n lewenfase, en wanneer is dit ‘n krisis? As hierdie nie ‘n sielkundige diagnose is …
Onverwerkte trauma kan jou later pootjie
Traumaberader Yvonne Retief gesels oor die effek van onverwerkte trauma.
Hoekom is grondslagfase-onderwys so belangrik?
Ons fokus ons op grondslagfaseonderwys met dr. Elsabe Wessels van die Fakulteit Opvoedkunde by Noordwes-Universiteit.
Suksesstories: Só het Ankia Nel haar pyn verwerk
Wanneer mens na Ankia Nel van Pretoria se lewensverhaal luister, kan jy amper nie glo wat hierdie dinamiese vrou beleef én oorkom het nie…
Is ‘quiet quitting’ goed of sleg?
Stille bedanking is ‘n beweging wat vlam gevat het onder die nuwe generasie werknemers. Doen wat jy moet doen tydens jou werksure, maar j…
Meer oor bosluisbytkoors, hondsdolheid en masels
Verskeie gevalle van bosluisbytkoors, hondsdolheid en baie gevalle van masels is die afgelope tyd in Suid-Afrika aangemeld. Wat is hierdi…
Hoe help dit om oor ‘n probleem te praat?
Die meeste van ons verstaan dat wanneer dinge nie goed gaan nie, of jy voel af, is een van die beste maniere om daardeur te werk, om te p…
Noodsaaklike oefeninge vir ‘n kleuter
Kinderbiokinetikus Karyna le Roux gee wenke oor hoe om voorskoolse kinders in die somervakansie aktief te hou.
Wat is toksiese manlikheid?
Waarna verwys mense wanneer hulle praat van toksiese manlikheid? Hoe kan mans (oud en jonk) vandag ‘n wesenlike verskil maak, en hoe sal …
Jong Suid-Afrikaner red Duitse tiener met leukemie
In tiener met leukemie in Duitsland het ‘n kans om te oorleef omdat iemand aan die ander kant van die wêreld besluit het om haar stamsell…
Kuns met Kontant: Andriëtte Norman gesels
Die enkelsnit, Sonder Liefde, gaan oor hoe liefde al is wat oorbly in die moeilike tye waarin ons vandag leef, en dat dit die gee en neem…
Gewigsverlies: Wenke vir die Feestyd, jou anaconda en versoeter-mites
Is daar nuwe verwikkelings in gewigsverlies? ’n Endokrinoloog gee 5 wenke wat jou kan help om nie die feestyd te veel gewig op te tel nie…
Hoe verwerk mens trauma jare ná seksuele mishandeling?
Seksuele mishandeling in ‘n persoon se kinderjare kan ‘n geweldige uitwerking op hulle hê in hulle volwasse jare.
Hoe verwerk mens traum…
Daar is goeie behandeling vir erektiele disfunksie
Baie mans ouer as 50 ondervind erektiele disfunksie. Dis nie iets waaroor mans wil praat nie. Daar is natuurlik die blou pilletjie, maar …
“Ek het aan liggaamsdismorfiese versteuring gely”
Amore Bekker gesels met fotograaf Jeandré Hammond oor sy reis met liggaamsdismorfiese versteuring.
Jeandré Hammond
Verwerk die verwoestende effek van swangerskapsverlies só
Ons kyk na die verwoestende effek van swangerskapverlies.
Hoe kan mens hierdie ontasbare verlies verwerk, en terselfdertyd die samelew…
Hanteer familie-konflik dié feestyd só
Ons gaan binnekort die feestyd in, en baie keer sit families en gesinne dan om die tafel. Saam met die lekker kuier en opvang, ontstaan d…
Persoonlikhede van swendelaars en psigopate
Daar is oral swendelaars – diegene wat mense oortuig om hul geld in piramiede skemas of sakkies diamante te belê, of die karakters in Ste…
Plastiek-afvalprodukte en DDT dra by tot testikulêre kanker
Het jy geweet die insekdoder, DDT, en afvalprodukte van sekere plastiek dra by tot testikulêre kanker by jong mans? Of dat selfs versprei…
Wat is die doel van my lewe?
‘n Vraag wat sekerlik deur elke mens op aarde, die een of ander tyd gevra word, is: Wat is die doel van my lewe?
Hoe beantwoord mens d…
4×4 ritte: Doringdraad kan jou wiele seermaak
Moenie die pot mis sit wanneer jy oor doringdraad ry nie.
Francois Rossouw en JohanRademan is hieroor in gesprek, en ons kry ‘n steelk…
Hoe kan pensioenarisse hoër aftrekkings van hul Staatspensioenfonds verander?
Athina Jansen gesels met Fabian Crouch van die Staatsdienspensioenfonds oor die hoër belastings wat sedert September van pensioenarisse s…
Antwoorde oor borskanker-warmgloede, biologiese middels, verspreide borskanker en meer
Dr Lizanne Langenhoven
Dr Lizanne Langenhoven, onkoloog verbonde aan die Panorama Sentrum vir Chirurgiese Onkologie, beantwoord luist…