Leefstyl
CategoryHele programreeks oor borskanker
In ‘n programreeks van vyf episodes kyk Marí Hudsopn na verskillende aspekte van borskanker.
Dr Ettienne Myburgh
In die eerste…
Het jy ‘n tipe A of tipe B persoonlikheid?
Het jy ‘n tipe A of ‘n tipe B persoonlikheid? Waarna verwys jy wanneer jy jouself in een van hierdie kategorieë plaas? Is hierdie groeper…
Is jou kind se woede buite beheer?
Wanneer moet ouers begin bekommerd raak dat hulle kind se vloermoere te veel raak?
Wanneer is dit nie meer gepas vir hulle ouderdomsgr…
Ken jy die simptome van uitbranding?
Johan van Lill met praat met emeritusprofessor Karin Calitz oor uitbranding. Wat is die oorsake en simptome? Wat is die werkgewer en werk…
Borskanker-antwoorde: ‘Saline’-inplanting, limf-edeem, wie moet gereelde mammogramme kry?
Dr Ettienne Myburgh
Dr Ettienne Myburgh, chirurg en hoof van die Panorama Sentrum vir Chirurgiese Onkologie, beantwoord luisteraarsvr…
Hoe hanteer jy die rouproses ná ‘n geliefde se selfdood?
Annette de la Port gesels oor die rouproses ná selfdood.
Blameer jouself, of ander, vir alles?
Daar is mense wat ander vir alles blameer, of mense wat hulleself vir alles blameer, en mense wat glad nie die verskil raaksien nie.
V…
‘My reis met borskanker’
Lana Ehlers net nadat haar hare weer begin groei het.
“My reis met borskanker was nie altyd maklik of sonder pyn nie, maar dit was go…
Een uit 8 vroue gaan borskanker kry
Dit is van groot belang dat pasiënte wat met borskanker gediagnoseer word, diep asemhaal en nie onmiddelik in ’n radikale mastektomie inj…
Hoe verwerk jy jou eie en ‘n vorige generasie se trauma?
Om trauma te verwerk is kompleks.
Deel van die proses is om te verstaan hoekom seker dinge vir ons trauma veroorsaak.
Voorligtingsi…
Wanneer is werkverslawing ongesond?
‘n Werkverslaafde is nie altyd maklik om raak te sien nie. Ons lewe in ‘n samelewing wat ons forseer om werk ons eerste en selfs ons enig…
Hoe moet kleuters se taal ontwikkel?
Anthea Fredericks kyk na die invloed van taalontwikkeling op geletterdheidswerwing met betrekking tot voorskoolse kinders. Spraak- en taa…
Die nuutste feite oor ‘n mastektomie
Die kennis, insig, diagnose en behandeling van borskanker het die afgelope dekade of twee, baie verbeter.
Dr Ettienne Myburgh, chirurg…
Só word die Whipple-operasie gedoen
In die Whipple-operasie word ‘n deel van die pankreas weggesny, maar dis nie al nie. ‘n Deel van die galbuise, die dunderm en selfs die m…
Vroeë diagnose belangrik in limfoom: biopsie noodsaaklik
Prof Estelle Verburgh
Het jy geweet dat selfs aggressiewe klierkanker (limfoom) nou met nuwe middels goed behandel kan word, mits dit…
Geloof wat Grondvat terug op lug
Flip Loots in die ateljee
Die gereelde program GELOOF WAT GRONDVAT begin met ‘n nuwe reeks op Sondagaand, 2 Oktober 2022, net na die …
As weerlig jou tref, bons die straal eers rond in jou lyf
Het jy geweet dat as ’n weerligstraal jou tref, of jy aan ‘n hoogspanningskabel raak, die straal eers binne-in jou lyf rondbons en skade …
18 Sept: Leefwêreld van die Gestremde vier 1250ste uitsending
Op 18 Sept vier Leefwêreld van die Gestremde dié program 1250ste ononderbroeke uitsending.
Die program vier sy 1,250ste uitsending! Ja…
Gediagnoseer met Leukemie? Daar is hulp!
Ons fokus in Bloedkankerbewustheidsmaand op leukemie, een van drie soorte bloedkanker. Die ander soorrte is limfoom en miëloom.
Marí H…
‘My lewe met Tipe 1 Diabetes’
Dit is goed en wel om klinies oor ’n chroniese siekte soos Tipe 1 Diabetes te gesels, maar hoe navigeer ’n tiener of jongmens sy of haar …
Ryk van Niekerk dubbeld bekroon
RSG Geldsake en aanbieder Ryk van Niekerk het by vanjaar se Sanlam Finansiële Joernalis van die Jaar uitgeblink, en twee toekennings ontv…
Alhoebekker spog met twee splinternuwe insetsels
Blydskapsnavorser Johannes de Villiers
Woensdag 10 Augustus om 09:30 het die skrywer, meditasie en joga-instrukteur, Johannes S. de V…
Tieners se risikogedrag laat hulle hul lewensbelangrike medikasie staak
Een van die groot probleme van kinders wat orgaanoorplantings ondergaan het, is risikogedrag van tieners wat hulle noodsaaklike daaglikse…
Menslike leuenverklikker vertel hoe sy bepaal of ‘n kind jok
Johan van Lill praat met Lizette Volkwyn oor hoe om te weet wanneer leerders die waarheid praat of nie. Wanneer daar ‘n probleemsitua…