Reis
CategoryDie Angola van vandag is anders as die een van 50 jaar gelede
Ná bykans 10 000 km deur Angola, het Jurgens Schoeman van Live the Journey ‘n nuwe na-oorlogse perspektief vir reisigers.
Groen lands…
4×4 ritte: Doringdraad kan jou wiele seermaak
Moenie die pot mis sit wanneer jy oor doringdraad ry nie.
Francois Rossouw en JohanRademan is hieroor in gesprek, en ons kry ‘n steelk…
Ontdek Katar
Katar in die Midde-Ooste
Hendrik du Preez is ‘n Suid-Afrikaner wat tans visepresident: kommersieel vir Afrika is van Qatar Airways. H…
Anton Goosen, Padkos en Nieu Bethesda
Johan Rademan skryf:
Die Uilhuis
In Reis Sonder Grense, Saterdag 12 Feb 2022 tussen 10h00 en 11h00 gesels ek met met die befaamd…
Sneeulandskap
Sneeu het die afgelope paar dae in groot dele van die land geval. Sommige bergpasse is gesluit.
Die Matroosberge by Ceres:
Kyk me…
COVID-19: lug blouer, Venesië kanale skoon
COVID-19 verander die wêreld, nou en moontlik vir altyd. Die strate in die groot wêreldstede is leeg, die lug bo Europa en China is skone…
Mooie Rwanda
Rwanda het ‘n model vir die res van die wêreld geword.
Een van die ergste volksmoorde het 25 jaar gelede in Rwanda plaasgevind. Daar w…
Om na Montenegro te verhuis
Mari-Louis Guy (Foto -Myburgh du Plessis vir Koekedoor)
Die bekende kosstilis en TV-persoonlikheid, Mari-Louis Guy, het na Montenegro…
Met bergfietse in die Himalajas
Dit kan nie maklik wees! Om met berfietse in die Himalaja-berggebied 650 km in 9 dae af te lê. Maar Suid-Afrikaners het dié avontuur in I…
Die sjarme van Colombië
Colombië, een van die grootste koffie-produseerders in die wêreld, is ‘n land van kontraste en skoonheid.
Jak de Wet vertel vir Johan …