Spirituele sake
CategoryHoe hanteer my brein dit “as God toelaat dat slegte dinge met my gebeur”?
Hoe hanteer my brein dit as God vir my, wat in Hom glo, slegte dinge laat ervaar?
Die brein se rol by godsdiens
Susan Booyens praat met emeritusprofessor Ignatius Gous van die Departement Bybelse en Antieke Studie by Unisa oor die brein se werking e…
‘Ek dink, ek glo’ begin Sondagaand
Waar pas die menslike brein in by jou godsdiensbeoefening? Het dit wel enige funksie of oorheers geloof die brein se analitiese werking? …
Hoe hanteer ek verandering?
Christo van der Rheede van die FW de Klerk Stigting praat oor hoe ons met verandering moet omgaan.
Die rol wat Noorse gode in Viking se lewe gespeel het
Susan Booyens praat met prof. Lodewyk Sutton, hoof van die Departement Ou- en Nuwe Testamentstudie aan die Universiteit van die Vrystaat,…
Wat was die rol van Romeinse gode in godsdiens?
Susan Booyens praat met prof. Chris van Wyk van die Departement Bybelse en Antieke Studie van Unisa oor die Romeinse gode.
Die verhaal van godsdiens in Afrika
Susan Booyens praat met prof. Xolile Simon van die Departement Praktiese Teologie en Missiologie aan die Universiteit Stellenbosch oo…
Hoe het die Katolieke Kerk ontstaan?
Susan Booyens praat met dr. Liesl Joubert, ‘n dosent in kerkgeskiedenis van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, oor…
Hoe het die Grieke geglo?
Susan Booyens praat met prof. Phil Bosman, hoogleraar van die Departement Antieke Studie aan die Universiteit Stellenbosch, oor die impak…
Hoe het die Khoisan geglo?
Susan Booyens gesels met die teoloog en navorser, dr. Willa Boesak, oor wat die eerste inwoners van Afrika, die Khoisan, geglo het….
Stemme van hoop is nou Sondagaande op RSG
Stemme van Hoop is ’n splinternuwe Sondaggespreksreeks wat vanaf 1 Oktober om 19:00 vir die volgende 14 weke uitgesaai word.
Dr Braam…
Hoe het Jesus gesterf?
Flip Loots gesels met dr. Isak Burger en forensiese patoloog, dr. Leon Wagner, oor Jesus se gevangeneming en die emosionele en fisiese py…
Hoe hanteer jy die rouproses ná ‘n geliefde se selfdood?
Annette de la Port gesels oor die rouproses ná selfdood.
Geloof wat Grondvat terug op lug
Flip Loots in die ateljee
Die gereelde program GELOOF WAT GRONDVAT begin met ‘n nuwe reeks op Sondagaand, 2 Oktober 2022, net na die …
Owerspelige Batseba was nie net sleg nie
In die reeks Fenomenale vroue van die Bybel word die lewens van verskeie Bybelse vroue van naderby bekyk en bespreek. ’n Kundi…
Bidbeertjies verdryf die donkerte
Lizelle de Bruin van die Binnekamer span vertel sy het onlangs hierdie storie van Hoop in my haar-boks gekry.
“Hallo Lizelle, ek luist…
Ons bied weer spesiale programme op Goeie Vrydag aan
Ons bied weer ‘n reeks spesiale programme aan op Goeie Vrydag 15 April 2022.
Hier is meer inligting oor ons Goeie Vrydag-skedule
…
Fiks vir die Lewe is terug
Die gewilde Fiks vir die Lewe programreeks is van Sondag 3 April weer op die lug. Jy kan Sondagaande tussen 19:00 en 19:30 na dié reeks, …
Luister weer na die dokkie In Domine Patre (In die Naam van die Vader)
Sr Anne-Rafaël (Rozerra Klaaste)
Daar is ‘n drastiese afname in die aantal nonne in sekere dele van die wêreld. In Suider Afrika is i…
Geloofsake: Moedeloos weens corona?
Iemand sê nou die dag: “Die pandemie mors met ‘n mens se gemoed. Dit voel nie vir my of ek iets doen wat die moeite werd is nie. Ek het a…
Ons spesiale Kersdag-skedule en -programme
Jy kan op Kersdag, 25 Desember, inskakel op ons spesiale Kersdag-programme.
Hier is ons Kersdag-skedule:
05:00 Kersstemming ( Lig…
Bestaan Satan?
As daar een onderwerp is wat gelowiges oor die eeue fassineer is dit die duiwel of Satan. Sommige beskou die Duiwel as ’n mitiese figuur …
Hoe werk jou brein met leeswerk en geloof?
Hoe werk die brein met godsdiens en geloof?
- Laai Af (22 661KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
In hierdie episode gesels…
Wonder jy oor labirinte?
Wat is ‘n labirint en wat is die doel daarvan? Waar kom die idee vandaan? Is alle labirinte dieselfde? Het jy geweet labirinte dateer uit…