Natuur
CategoryWat is die effek van swartstam op canola?
Druk op produktiewe landbougrond is groot
Emmie Pietersen van Peritum Agri Instituut vertel van die Grain Depot-program wat in samewerking met Agbiz Grain aangebied word. Met die …
Landbou: Bestuur stygende dieselkoste só
Diesel is een van die grootste insetkoste in ‘n boer se begroting. Stygende dieselkoste het nie net ‘n impak op Suid-Afrikaanse landbou …
Vroue van Ashton bring skool op been
Toe ‘n groep boervroue destyds besluit het om kragte saam te span ter wille van die opheffing van plaaslike kinders, het ‘n organisasie t…
Wat is die jongste oor swamdoder-deposisie op koring?
Plantpatologie-navorser dr. Gert van Coller deel die jongste navorsingsresultate oor swamdoder-deposisie op koring.
Ashia Petersen, di…
Hoe veerkragtig is ons boere teen klimaatsuitdagings?
Hoe veerkragtig is ons boere om klimaatuitdagings die hoof te bied, en wat kan banke doen om te help? Zahnn Meyer van Nedbank vertel hoe …
Is reële groei van byna 3% in die landbousektor haalbaar?
Die Buro vir Voedsel en Landboubeleid verwag ‘n reële groei van net onder drie persent vir die landbousektor in 2025, maar daar is …
Die stand van landbou sedert 1994
Terwyl daar onstuimige winde oor Suid-Afrika en sy bilaterale verhouding met Amerika waai, en onsekerheid oor die nuwe onteieningsw…
Internasionale vraag na rooibostee groei
Volgens die Suid-Afrikaanse Rooibosraad bly die internasionale vraag na botaniese bestanddele en rooibosekstrak groei. Die jaarliks…
Kleingraanprodusente in Swartland in knyp
Dit gaan nie goed met kleingraanprodusente in die Swartland nie. Dit het duidelik geword tydens Graan SA se eerste jaarvergadering …
Wes-Kaapse uitvoermelkprodusente aan streng maatreëls onderwerp weens bek-en-klouseer
Alle produsente wat melk aan Wes-Kaapse uitvoermelkverwerkers verskaf, is nou onderworpe aan dieselfde maatreëls as plase wat onder…
Só kan KI help met landbounavorsing
Arie van Raavneswaay van die Wes-Kaapse Departement van Landbou verduidelik hoe kunsmatige intelligensie help met landbounavorsing….
Landbou: Hoe gaan dit met SA graan- en rooivleisprodusente?
Hoe gaan dit met die Suid-Afrikaanse graan- en rooivleisprodusent? Twee boere, James Faber en Derek Mathews, beantwoord ‘n paar vra…
Landbou-vooruitsigte lyk vanjaar meer rooskleurig
Kenners sê die vooruitsigte vir die landbousektor vanjaar is meer rooskleurig. Ons praat met Brendan Jacobs van Standard Bank Agrib…
Watter gras is die beste vir vee?
Daar word gesê dat die veeboer eintlik ‘n grasboer is. Ons praat met weidingskonsultant Frits van Oudtshoorn oor die waarde van gra…
Biologiese beheer van tamaties se peste; Roof-onderdele vir landboumasjinerie
Graan SA beskou die Rooivleisprodusente-organisasie as ‘n belangrike sustersorganisasie. Tydens vanjaar se RPO nasionale kongres he…
Mynbou bedreig landbou en omgewing
Mynbou-aktiwiteite bly ‘n saak van kommer. Die impak op fauna en flora, waterhulpbronne, agri-toerisme en landbou in die algemeen, …
Landbou: Wat weet jy van die nastergalbessie?
Louwtjie du Toit van Bloukopboerdery in die Morgenzon-omgewing gesels oor die geskiedenis van die nastergalbessie, -produksie e…
Uitheemse indringer verdring weiveld in Noordwes en Noord-Kaap
Latin Globemallow
Die Latin globemallow, ‘n plant afkomstig vanaf Suid-Amerika, is vroeër vanjaar as ‘n nuwe indringerplant geï…
Waar kry slange hulle gif vandaan?
- Wat is lewe?
- Waar kry slange hulle gif vandaan?
- Wat is die menslike bioom, en hoe be…
Leer arende hul kleintjies vlieg?
Kundiges bespreek die vogende vrae in Hoe verklaar jy dit?, onder leiding van Chris Swanepoel:
- Bestaan daar enige bewys dat arende h…
Wes-Kaap se prestige-agriwerker van 2024 gesels
Lindie-Alet van Staden is in November aangewys as die Wes-Kaap se algehele wenner van die provinsie se Prestige Agriwerker van die …
Is heuning van giftige plante veilig vir die mens?
In Hoe verklaar jy dit?, antwoord wetenskaplikes vrae van luisteraars. Die program is onder leiding van Chris Swanepoel.
Die vrae wat …
Landbou: Die nuutste oor wol en tekstiele
Die 2024 Textile Exchange-kongres is in Oktober in die VSA aangebied. Deon Saayman van Cape Wools, Billy van Zyl,‘n produsent en li…