Diere
CategoryDassie en Olifant IS naasverwant
Olifantma en -baba in die Kruger Wildtuin.
‘n Dassie
Die kenners praat oor die temperatuur van meteoriete, veral wanneer dit op j…
Hadeda vs wit ibis; slange se giftande
Hadeda ibis
Afrika Heilige ibis: https://www.sa-venues.com/wildlife/birds_sacred_ibis.php
Ons kyk na die Hadeda en wit Ibis se oo…
Geitjies; rob-sterftes; son-energie
Hoekom lê geitjies net twee eiers?
‘n Geitjie
Hoekom vrek robbe in groot getalle?
‘n Rob tuis in die water
En, ons lee…
Hoe ontstaan windrigtings?
Hoe verklaar jy dit? 31 Oktober 2021
Ons leer meer
- oor grootpoot-voëls se broeigedrag,
- hoe windrigtings ontstaan,
- hoekom on…
Hoekom word ‘n hoenderhaan nie doof van sy eie gekraai nie?
Hoekom word ‘n hoenderhaan nie doof van sy eie gekraai nie?
Wat veroorsaak ‘n helikopter se steurende klapgeluid?
Waar kom die Laty…
Dokkie: Hoe gaan dit met Sylvester, die wêreldberoemde wegloperleeu?
Meer as ses jaar gelede was die land in rep en roer oor Sylvester die leeu wat uit die Karoo Nasionale Park ontsnap en 27 dae lank lyf ko…
Botox; katte wat huismeubels krap; rotte wat bome vreet
Wat het wors met Botox te doen? Hoekom sal jy iets wat só giftig is in ‘n gesig spuit?
Hoekom krap en verwoes huiskatte meubels?
Ho…
Langeraat Ep 1 & 2: Hoekom is kameelperd se nek so lank?
Die Suid-Afrikaanse kameelperd
Veearts dr. Gerhardus Schepeers van die Zodiac Dierekliniek in Brits, Noordwes, praat oor die anatomie…
Dokumentêr: Wanneer ‘n uil roep
Luister Donderdag 9 September om 20:00 na die dokumentêr WANNEER ‘N UIL ROEP.
In die dokumentêr WANNEER ‘N UIL ROEP spandeer Esté …
Riley, Zak, McGyver en Charlie: SA se 1e Covid-snuffelhonde ruik Covid met meer as 96% akkuraatheid uit
Die K9 eenheid van die SAPS het in Junie begin om honde op te lei om Covid uit te ruik. Die reukhonde van die K9 Forensiese Eenheid word …
Hoe plant verkleurmannetjies voort?
Verkleurmannetjie
Ons leer meer van ‘n keisersnee van ‘n verkleurmannetjie; en verkleurmannetjies se vorme van voortplanting. Kan kat…
Verwonder jou aan renosters
‘n Witrenoster en haar kalf
In die reeks Op Horings in Alhoebekker, gesels dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac-dierekliniek in Bri…
Termietkolonies, superorganismes en wildebeeste
Wildebeeste
Ons kenners verklaar termietkolonies, superorganismes en feetjiesirkels.
Ons kyk na redes hoekom wildebeeste se getall…
Hoekom geen Lemurs in Afrika?
Lemurs
Ons vind uit hoekom daar geen Lemur-halfapies op Afrika-vasteland is nie.
Wat beïnvloed AM- en FM-klankgolwe?
Ons luiste…
Bokmakierie-sang; Dalende grootwithaai-syfers; Baber-asemhaling in modder
Ons leer meer oor die simfoniese uitvoering wat veral die Bokmakierie vir ons gee.
Ons kyk na die dalende syfers van witdood-haaie a…
Kelkiewyn is amper endemies in Suider-Afrika
Ons leer meer van kelkiewynvoëls.
Ons beskou die evolusie van die mens se beendere, ligamente, senings, aptyt en weerstand van nader.
…
Suikerbekkies, skilpad-asemhaling en waterpype
Ons leer meer van suikerbekkies;
ons kenner verklaar hoe ‘n skilpad sonder ribbes asemhaal;
en ons hoor hoekom warmwaterpype vinnig…
Waarom varkharte ook nie vir mense werk nie
Blaasoppies, honde wat TV kyk en hondsdolheid
Hoe kan jy hondsdolheid oorleef?
Waai blaasoppies weg?
Sal jou hond saam met jou TV-reekse begin kyk?
Luister na die antwoorde i…
Kon volstruise eens vlieg?
Volstruis
Kon volstruise van staanspoor af nooit vlieg nie? Het jy geweet daar is vandag meer as 60 lewende spesies voëls wat nie kan…
Olifante se ontstaan en hul velle
Afrika Olifante
Dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac Dierekliniek in Brits het ‘n spesiale belangstelling in olifante en renosters….
Wat is perdekrag?
Volledige Lys
Aardvarke oorleef al miljoene jare
Aardvark ma en baba. https://www.hluhluwegamereserve.com/aardvark-facts-information/
Hoe is dit moontlik dat aardvarke miljoene jare …
Oor spinkaan in hoendereier, knope en seemyle en metrieke tonne
Sprinkaan
Hoe beland ‘n klein spinkaantjie binne-in ‘n hoendereier?
Hoekom vlieg ‘n vliegtuig en vaar ‘…