Diere
CategoryNog seeskilpad vol plastiek, gered
Die seeskilpad herstel nadat die stuk plastiek uit sy slukderm verwyder is.
Die Twee Oseane Akwarium saam met die Cape Animal Mediese…
Kameelperd, Disa en luiperd kan uitsterf
Al meer diere- en plantspesies is onder ernstige druk. Renosters, olifante, walvisse,jagluiperds, leeus, die Knysna seeperdjie, verskeie …
Watter 3 diersoorte sal binne eeu uitsterf?
Olifant
Watter drie Suid-Afrikaanse diersoorte sal teen die einde van hierdie eeu uitgesterf wees? Dit is een van die vrae wat wetens…
Is wit of swart klere die koelste?
Bedouïene in die woestyn in los wit klere.
Bedouïen-swerwer in die woestyn in Koeweit, in swart geklee.
Is wit klere koeler i…
Visse het persoonlikhede
Visse het persoonlikhede! Sommige is vriendelik en ander is boelies. ‘n Invoerder en verspreider van visse vir akwariums vertel meer oor …
Spin ‘n kat nét van lekkerkry?
Wetenskaplikes beantwoord dié luisteraarsvraag in Hoe verklaar jy dit? e…
Uitsonderlik: Die storie van Angel en Nicka
Twee leeuwyfies, Angel en Nicka, het ‘n uitsonderlike verhaal:
eers is hulle as babas byna self dood is nadat hulle ma vermoedelik deur …
My avoboom dra nie vrugte nie!
Die bloeisels van ‘n avoboom
Hoe gemaak as jou avokadopeerboom baie blom, maar min of geen vrugte dra nie?
Luister na die antw…
Gamka is ‘n mannetjie
Gamka. Dit lyk byna of hy lipstiffie op sy bolip het.
Gamka, een van Sylvester en Angel se tweeling welpies, is ‘n mannetjie.
Dis …
Sylvester is pa van 2 welpies!
Sylvester die leeu is nou ‘n trotse pa.
Sylvester die leeu en sy leeuwyfie Angel is nou die trotse ouers van twee oulike leeuwelpies, …
Hondsdolheid IS vreesaanjaend
Die virus wat hondsdolheid in dier en mens veroorsaak.
Hondsdolheid kan in enige soogdier voorkom, van meerkatte tot selfs wildsbokke…
Skeurtandhaaie en toerisme?
‘n Skeurtandhaai
Wat het skeurtandhaaie en duikers met toerisme te doen?
Inderdaad baie meer as wat jy dalk ooit kon vermoed.
Mee…
Troeteldiere in deeltitel-komplekse?
Prokureur Johande Ehlers vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink of trustees troeteldiere in ‘n deeltitelkompleks kan verbied.
-
…
Moet jy jou hond voorberei vir nuwe baba?
Moet ‘n mens ekstra moeite doen om jou viervoetbaba aan jou pienkvoet gewoond te maak? Troeteldierliefhebbers en -kenners, het verski…
Wees-renostertjie Arthur sterk aan
Arthur op 4 weke
Arthur, ‘n maand-oue swart renoster kalfie wat wees gelaat is nadat sy ma deur stropers afgemaai is, sterk aan.
A…
Hoe kommunikeer diere met mekaar?
Het diere enige begrip van gevaar, pyn en dood?
Wetenskaplikes beantwoord die volgende luisteraarsvrae:
– Het diere enige begrip van gevaar, …