Landbou
Category‘Die waarde van rooivleis moet deur graderingstelsel verbeter word’
Dit is van groot belang om die waarde van rooivleis deur middel van ‘n graderingstelsel in Suid-Afrika te verbeter. Prof Phillip Strydom,…
Wat is Maandagmôresiekte wat perde tref?
Maandagmôresiekte by perde is ‘n metaboliese toestand wat spesifiek die spierweefsel van perde affekteer. Dr Delarey Ribbens beantwoord ‘…
Hoekom so groot verskil tussen die verbruikersprys en landbouers se prys vir makadamia-neute?
Reën het die afgelope paar weke in verskeie dele van Suid-Afrika voorgekom. Is die hoeveelheid buitegewoon en hoe lyk vooruitsigte?…
Hoe goeie toegang het die sitrusbedryf tot markte in die VSA en Europa?
Daar is ‘n verskil tussen bosverdigting en bosindringing
In Suid-Afrika word bosverdigting en bosindringing dikwels verwar. Talle grondeienaars sit met die probleem van bosverdigting en volgens …
Die jongste inligting oor wild- en landbougrond-pryse
Adjunk Direkteur Landbou Ekonomie by die Wes-Kaapse Department van Landbou Riaan Nowers, deel nuttige data omtrent wild en landbougrond p…
Hoe ontstaan ‘Fairy circles’?
Pieter de Jager van Albertinia is in Oktober vanjaar aangewys as Graan SA se Graanprodusent van die Jaar. Ons luister weer wat hy te …
Mag ongepasteuriseerde melk nog in SA verkoop word?
Mag roumelk in Suid-Afrika verkoop word en hoe word ongepasteuriseerde melk gereguleer? Ons luister weer na die onderhoud wat ons vr…
Wat is nodig vir n suksesvolle blomboerdery?
Kersoggend praat ons in RSG Landbou oor blomme. Passie, goeie grond, goeie water en ‘n goeie ligging is wat ‘n blomboerdery benodig. So s…
Groeihormone vir kalwers: wat moet verbruikers weet
Vruggebruikklousule vir plase maak deur oop vir uitdagings
Die waarde van suiwel by beengesondheid van bejaardes kom in RSG Landbou onder bespreking. Ons gesels met Christine Leighton van Melk SA …
Privaat-veediefstal-ondersoekers behaal binne 4 maande sukses
Vrystaat Landbou en LGV se PSIRA geregistreerde privaat-veediefstal-ondersoekers het in die eerste 4 maande van hul bestaan reeds ‘n paar…
Al meer hommeltuie in landbou ingespan
Die gebruik van robotte in landbou is aan die toeneem. Suid-Afrikaanse tegnoloë is ook op die voorpunt van hommeltuigtegnologie. Die …
Ons kan baie leer uit landbou in Taiwan
Ons besoek die bergagtigste land op aarde, met ‘n stop in die stad wat spog met die hoogste groen gebou wat ooit opgerig is. Dit neem jou…
Sitrus, laventel en knoffel help teen bosluisprobleme by vee
Navorsing wys dat sitrus, laventel en knoffel help met bosluisprobleme by vee. Frans Hagg van Allied Nutrition verduidelik hoe produsente…
Goeie bloeisels noodsaaklik vir suksesvolle sitrusproduksie
Blomgehalte en goeie vrugset speel ‘n kardinale rol by suksesvolle sitrusproduksie. Kenny Beeton van Nutrico verduidelik ook watter rol k…
Is dit onmenslik om ‘n bees herhaaldelik met ‘n mes te steek?
‘n Video waar ‘n bees in ‘n drukgang herhaaldelik met ‘n mes gesteek word, het onlangs opslae gemaak. Alles in die naam van tradisie. Maa…
Jongste oor klimaatsverandering
Professor Stephanie Midgeley is verbonde aan die Departement Hortologie aan die Universiteit Stellenbosch en dien ook as navorser en wete…
Wat is die toekoms van landbouskoue?
Ons kyk na die uitdagings vir landbouskoue.
Die suiwelmaatskappy, Danone, het in 2022 ‘n samewerkingsooreenkoms met Ncora Dairy Farm i…
Wat toon die ‘Jakkals en rooikat predasie-navorsingsprojek’?
Jakkalse en rooikatte bly honger. Die Nasionale Wolkwekersvereniging het daarom in 2008 ‘n predasie-navorsingsprojek begin. Sewe-en-t…
Hoe gemaak as jou koei plastiek gevreet het?
Wat kan gedoen word wanneer ‘n koei plastiek vreet? Hierdie vraag is onlangs op ‘n Facebook-blad gevra, en het antwoorde ontlok wat ‘n ve…
Wat is die uitwerking van meer moordwalvisse op die akwakultuur?
Plantpatologie-navorser doktor Gert van Coller van die Wes-Kaapse Departement Landbou vertel van die departement se jongste navorsingspro…
Landbou: SA het nou genetiese databasis van snuitkewerspesies
Suid-Afrika se eerste genetiese databasis van breësnuit-kalanderspesies is saamgestel. Dié genetiese biblioteek is tot voordeel van landb…
Het jy geweet dié insekspesies bestaan?
Ons kyk na insekspesies wat jy moontlik nie geweet het bestaan nie – vlieë met lang tonge, reusgatige motte en ‘n paar buitelandse bye.
…