Landbou
CategoryDieselkoste in landbou is astronomies weens beurtkrag
Dieselkostes per dag, indien Fase 6-beurtkrag toegepas word, beloop R1,5 miljoen vir Astral Foods. Dié groep het verlede week hulle halfj…
Diefstal uit petroleumpypleidings op plase is groot probleem
Boere van die Harrismith-distrik spandeer miljoene rande om sekondêre paaie in stand te hou. Daar is ook ‘n ander uitdaging – die nasiona…
Hoekom grasvelde bewaar moet word
Grasvelde bied verskeie ekostelseldienste aan sowel die mens as die natuur, en dis een van die redes waarom die bewaring van grasvelde en…
Hoe kan kletsbotte in landbou ingespan word?
Inskrywings is oop vir vanjaar se Prestige Agri Toekennings.
Kletsbottegnologie is iets waarvan mens al hoe meer hoor. Dis ‘n sagtewar…
Landbou, klimaatsverandering en beurtkrag
‘n Onlangse byeenkoms van boere, wetenskaplikes en regeringsverteenwoordigers het ‘n dialoog tot gevolg gehad wat jou moontlik anders sal…
Landbou: die waarde van KI; waardebepaling vir veediefstal-eise
Die Assistentdirekteur: Innovasie, Tegnologie-ontwerp en Oordrag by die Departement van Landbou in die Wes-Kaap, Arie van Ravenswaay, ver…
Hoekom neem onkruid toe langs nasionale paaie?
Een van die verantwoordelikhede van ‘n AECI Plant Health-gewasadviseur is om boere op te lei oor leë plaagdoderhouerbestuur. Dr. Gerhard …
Só vorder organiese onkruidbestryding
Ons kyk na organiese onkruidbestryding, veral in die Wes-Kaap.
Tienie du Plessis boer met Dohne-merinos naby Steynsburg in die Oos-Kaa…
Wat behels die waardasie van ‘n plaas?
Wat behels die waardasie van ‘n plaas? Rubé Bradfield van Home and Hectare Eiendomme beantwoord hierdie vraag.
Ons vind meer uit oor d…
Departement van Landbou se cannabis-plan
Dr. Ilse Trautmann van die Wes-Kaapse Departement van Landbou bespreek ‘n kannabisplan wat onlangs deur die departement bekend gestel is….
Hoe lyk die plaas van die toekoms met KI?
Wat is Chat GPT en waarom het dit die wêreld aan die gons? Die ontwikkeling van kunsmatige intelligensie is volgens dr. Albert Strever ni…
Kan geteelde leeus selfversorgend raak?
Die teel van leeus bly ‘n omstrede onderwerp. Dr. Paul Booyens het ‘n studie gedoen om te bepaal of dié leeus sal kan aanpas en selfverso…
Melk se reis van koei tot verbruiker
Johan Boshoff verduidelik vir Martelize Brink watter prosesse gevolg word om melk gereed te kry vir die verbruiker. Hy vertel onder ander…
Die ondersoek na die varsproduktemark begin
Die Mededingingskommissie se ondersoek na die varsproduktemark het op 31 Maart begin. Ons hoor by Ruan Maré wat die rede hiervoor is.
…
Die jongste tendense in herlewingslandbou
Dr. Stephano Haarhoff is landboukundige in die Agri Carbon Koolstofkredietprogram by Climate Neutral Group Suid-Afrika. Hy sluit by ons a…
Hoe werk herlewingslandbou?
Herlewingslandbou word voorgehou as die praktyk om boerdery volhoubaar te maak, maar wat gebeur ná die oorgang na herlewingslandbou? Is d…
Navorsing oor swamdoders, aarskroei kan graanboere help
Die Wes-Kaapse Departement Landbou onderneem vanjaar weer opwindende navorsingsprojekte. Hierdie proewe by die departement se navorsingsp…
Kan SA se kanola-oeste aanhou groei?
Kanolalanderye naby Tulbagh
Die plaaslike kanolabedryf het in terme van hektare en oeste noemenswaardige groei getoon, maar kan die b…
Werk só met die goeie en gevaarlike onsigbare mikrobes om ons
Prof. Pieter Gouws van die Departement Voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch gesels oor sy nuwe boek, Living with little mon…
Wildboere, neem kennis van dié besluite!
Wildbedryf Suid-Afrika het tydens ‘n nasionale vergadering in Pretoria hul lede en die media op hoogte gebring van talle sake wat die wil…
SA saffraanbedryf ontwikkel verder
Saffraan
Planne vir die ontwikkeling van die plaaslike saffraanmark is goed op dreef, en kan daartoe lei dat Suid-Afrika ʼn beduidende…
Banke probeer landbouers help om beurtkrag-oplossings te vind
In ‘n tyd waar beurtkrag boere hoofbrekens besorg, is dit goed om daarvan kennis te neem dat daar tans hard gewerk word ten einde gouer a…
Veediefstal is buite beheer
Veediefstal in Suid-Afrika is deel van georganiseerde misdaad.
Só sê Willie Clack, ‘n bekende onder landbouers in Suid-Afrika en ‘n ma…
‘n Landbou ‘gap’jaar is ‘n nuwe, opwindende opsie vir skoolverlaters
Danksy die Peritum Gapjaar in Landbou het skoolverlaters vanjaar ’n nuwe, opwindende opsie wanneer hulle hulle toekomsplanne smee.
Stu…