Omgewing
CategorySlegs klein deel van son-energie bereik aarde
Watter persentasie van die totale energie wat die son uitstraal, bereik die aarde?
Hoe is dit moontlik dat twee spesies uit verskillen…
Die planne om die Baai se waterkrisis op te los
Weet jy hoe voel dit om in ‘n feitlik leë opgaardam te staan wat ‘n metropool moet bedien? Retief Odendaal, die burgemeester van Nelson M…
Nog damme is nie antwoord op ons waterskaarste
Waterbestuurspesialis Karen Bosman en prof. Loretta Feris, wat in omgewingsreg spesialiseer, bespreek water as ‘n skaars hulpbron.
Riaan Manser vertel oor boere in Afrika en 5 matrikulante se reis
Riaan Manser
Riaan Manser in sy solo-kajak tog om Madagaskar.
Ons kuier by ‘n man wat mense op elke vasteland inspireer. Sy liefd…
Vergroen jou Dorp: Bosveld en Laeveld, deel 1
Vergroen jou dorp: Bosveld en Laeveld, Deel1 (11 Des 2021)
In My Mooi Dorp wil ons dorpenaars help om hul dorpe weer modeldorpe te maak …
Bome vir Dorpe 1 & 2
Moet jy alle uitheemse bome uitkap as jy jou dorp wil vergroen? Die bekende botanis, dr. Ernst van Jaarsveld, neem ons die volgende aanta…
Hoe ontstaan windrigtings?
Hoe verklaar jy dit? 31 Oktober 2021
Ons leer meer
- oor grootpoot-voëls se broeigedrag,
- hoe windrigtings ontstaan,
- hoekom on…
Nuwe woema vir Victoria-Wes
Johan Sloet de Villiers van Victoria-Wes het lank in Nederland gebly, en is nou terug in Suid-Afrika. Hy het nuwe woema in ‘n klein dorpi…
Watter produkte het die grootste koolstofvoetspoor?
Wat is die oorsaak van haarkleurveranderings by kinders soos hulle grootword?
Wat kan jy doen om jou koolstofvoetspoor te verm…
Meer wilde diere in stede?
Hoekom het soogdiere nie eierlêend gebly nie?
Hoekom word soveel wilde diere in stede aangetref?
Maar is dit waar of fopnuus?…
Hoekom eet bokke soms grond?
Eet bokke soms grond, en hoekom?
Wat is kropmelk, en hoe hou duiwe die kropmelk geskei van die saad wat hulle inneem?
- Laai Af …
Tafelberg en Leeukop brand
Tafelberg brand. Foto: Sanparke.
Minstens 230 brandbestryders en 30 brandweerwaens is op die toneel waar die veldbrand teen Leeukop i…
Die nuutste oor die Asiatiese kewer
Ons gesels oor lastige haarskeerderspinnekoppe wat gereeld in jou huis kom kuier, en bied raad oor hoe om van hulle ontslae te raak.
D…
Student herontdek uitgestorwe plantspesie
Uitgestorwe fonteinbos-spesie ná 200 jaar in die Winterhoekberge deur ‘n UK-student herontdek
Nadat Psoralea cataracta in 1804 laas g…
Is die Bybel wetenskaplik korrek?
Is kreasionisme ‘n lewensvatbare manier om die Bybel te interpreteer?
Hoe werk Google nou eintlik?
Wil jy meer weet oor die ineenst…
Hoekom tref skepe en bote seediere?
Nadat ‘n walvis onlangs langs die Weskus met ‘n vissersboot gebots het, het ons navraag gedoen of hierdie see-ongelukke tussen bote en se…
Hoe het slang sy gif gekry?
Wat veroorsaak die onaangename prikkel-sensasies wat jy ervaar as jy aan byvoorbeeld deurhandvatsels raak?
Hoe het evolusie voorsien d…
Kan diere soet en suur proe?
- Paar platannas binne of buite die water?
- Kan diere soet en suur proe?
- Mag natuurliefhebbers ontslae raak van afval in die natuu…
SA moet meer doen teen klimaatsverandering
Doen SA genoeg om klimaatsverandering aan te pak? Het ons genoeg kundiges? Wat is die Regering se beleid oor klimaatsverandering?
…
Hoe word myngrond gerehabiliteer?
Suid-Afrika het groot verskeidenheid kosbare minerale. Daar is onder andere neerslae van goud, platinum, diamante, chroom, uraan, koper, …
Waarom klink mense se stemme verskillend?
- Waarom klink mense se stemme verskillend?
- Hoekom traan jou oë as jy gaap?
- Wat is die nut van muskiete, muggies, brommers en vli…
Kan ons aardverwarming omkeer?
Dié gewilde program word voortgesit. Jy kan uitsien na nóg insiggewende insetsels oor klimaatsveranderings en hoe dit boerdery-metodes en…
Wonder jy oor labirinte?
Wat is ‘n labirint en wat is die doel daarvan? Waar kom die idee vandaan? Is alle labirinte dieselfde? Het jy geweet labirinte dateer uit…
Waarom nie palmolie nie?
Die reënwoude in Borneo word uitgekap om plek te maak vir palmplantasies
Palmpitolie en palmvrugolie het albei ‘n invloed op di…