Natuur
CategoryKen en voorkom beesbrusselose só
Beesbrusellose, of aansteeklike misgeboorte, word deur bakterieë veroorsaak. Dié veesiekte is endemies tot Suid-Afrika, en word deur …
Kanola ‘n ‘landbou-suksesverhaal’
Kanola ’n “landbou-suksesverhaal”
Andries Theron, voorsitter van die Proteïennavorsingstigting gesels oor Kanola in Suid-Afrika.
Volg…
Waar pas omgewingsbestuur in by landbou?
Die belang van omgewingsreg en -bestuur vergroot namate omgewingskwessies dringender raak. Hierdie onderwerp was onder bespreking by …
Het SA beheer oor dieresiektes?
Die derde Overberg Herkouerdag wat by die Roodebloem-proefplaas naby Caledon aangebied is, is deur meer as 350 mense bygewoon. Die b…
Die rol van die heuningby in landbou is enorm
Die rol en waarde van die heuningby was die fokus van ‘n opvoedkundige dag wat onlangs op die Vergelegen Wynlandgoed op Somerset-Wes aang…
Wat sê die jongste wetgewing oor landbou-chemie?
Wetgewing en regulasie met betrekking tot die gebruik van landbouchemie, verander gereeld. Hoe kan die produsent aanpas?
Volgens Janni…
Die voordele van AGOA
Wolfe Braude verduidelik watter voordele die AGOA-ooreenkoms met die VSA vir Suid-Afrika inhou, en hoe deelname versterk kan word.
Dr….
Die wêreld se eerste renosterveld-toepassing is bekendgestel
Die wêreld se eerste renosterveld-toepassing is bekendgestel, wat veral boere met renosterveld op hulle plaas, help om plante en diere te…
Wat moet ‘n landbouer weet oor investering en veranderlikes buite ons landsgrense?
Hoe verbeter boere produktiwiteit en effektiwiteit? Wat moet ‘n landbouer in gedagte hou in terme van investering en veranderlikes buite …
Velsorgprodukte van slakke?
Ons vind meer uit van ’n velsorgreeks, wat deur ‘n slakboer van Witrivier in Mpumalanga ontwikkel is.
Chrisjan Cruywagen is afgetrede …
Ons pekanneutbedryf groei goed afgelope 20 jaar
Die Suid-Afrikaanse pekanneutbedryf het die afgelope 20 jaar goeie groei getoon. Van 2006 af het produksie per seisoen met 30 000 ton toe…
Landbou: Die koringtarief en papaja-produksie
Die nuwe koringtarief is uiteindelik aangekondig. Tobia Doyer van Graan SA verduidelik waarom ‘n tarief noodsaaklik is om internasi…
Jongste oor landbou-werkskepping, -handelsdata en -uitvoere
Landbou het in die eerste kwartaal ‘n beduidende rol in werkskepping gespeel. Dr. Tracy Davids, ‘n landbou-ekonoom by die Buro vir Voedse…
Hier is die jongste tendense en statistieke van landbou in SA
Louw Pienaar, ‘n senior landbou-ekonoom by die Buro vir Voedsel en Landboubeleid, praat oor tendense en statistieke van landbou in Su…
Wat is die uitwerking van stertsny op die gedrag van lammers?
Watter uitwerking het stertsny op die gedrag van lammers? Dr. Helet Lambrechts van Universiteit Stellenbosch praat oor vrotpootjie by skape.
Die verband tussen die bontbosluis, hartwater en klimaatsverandering
Ons terugvoer oor die 54ste kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Veekunde wat in Oos-Londen plaasgevind het. Ons hoor van die p…
Wat is die redes vir verandering in verkope van suiwelprodukte?
Alwyn Kraamwinkel van Sampro praat oor die redes vir die verandering in kleinhandelverkope van suiwelprodukte van 2023 af tot op hede.
…
Die rol van Nguni-beeste in voerkraalproduksie
‘n Nguni-boeredag is onlangs naby Harrismith aangebied. Een van die hoof besprekingspunte was die rol van dié beesras in voerkraalpro…
Landbou se koste van Eskom-onafhanklikheid
Sou mens die vastekoste komponent opweeg teen die finansieringskoste van onafhanklikheid in terme van kragopwekking, hou dit bepaalde uit…
SA is tans die grootste volhoubare verskaffer van wol in die wêreld
Suid-Afrika is op soek na sy beste bees- en skaapboer. Dr. Josef van Wyngaard van Voermol Voere verduidelik wat die doel van dié projek i…
Só kan wortelvrot in avokado’s beheer word
Wortelvrot is al vir talle jare een van die grootste uitdagings in die avokadobedryf. Jacques Swanepoel van AECI Plant Health vertel van …
Dié sonvlekgroep het in Mei die skouspelagtige auroras veroorsaak
Dr. Stefan Lotz van SANSA praat oor die aktiwiteite van die son, veral oor die terugkeer van die sonvlekgroep wat in Mei die skouspel…
Vorder die Landbank se omkeerstrategie?
Die 25ste Large Herds-konferensie is onlangs in Qqeberha gehou. Dit word jaarliks deur die Melkprodusente-organisasie aangebied.
Die b…
Hoe kan vrugtevlieë in landbou beheer word?
Kenny Beeton van Nutrico beantwoord ’n luisteraarsvraag oor die beheer van vrugtevlieë.
Daar is ‘n groot behoefte in landbou vir oplei…