Natuur
CategorySA het reeds meer as 1100 volbloed Ankole-beeste
Die Ankole-beesras is eers in 2019 in Suid-Afrika geregistreer. Daar is tans meer as 1 100 volbloed Ankole-beeste en 63 telers. Jacq…
SA se makadamia-produksie onder druk
Hoewel Suid-Afrika steeds die wêreldleier in makadamiaproduksie is, is produsente onder druk. Barend van der Schyff van Sabie Valley Maca…
Só affekteer klimaatsverandering die sagtevrugtebedryf nou en in die toekoms
Francois Auret het onlangs sy meesterstudie voltooi oor die uitwerking van klimaatsverandering op die sagtevrugtebedryf. Hy gee raad aan …
Wat maak Suid-Afrikaanse boere uniek?
Suiwelbedryf laat rekords spat
Prof. Pieter Swanepoel, hoof van die Departement Agronomie by Universiteit Stellenbosch, praat oor kanola as ‘n alternatiewe bron v…
Meer oor die grondboontjieprodukte wat van die rakke verwyder is weens hoë aflatoksien-vlakke
Dr. Lindy Rose, seniordosent by die departement plantpatologie by Universiteit Stellenbosch, praat oor die grondboontjie-produkte wat…
Hoe goed is roofonderdele vir landboumasjinerie?
Goedkoop koop is duur koop, maar is dit die geval by die koop van roofonderdele wat vir landboumasjinerie beskikbaar is? Gerhard Talj…
Interessante bevindings oor kameelperde
Wes-Kaap maak geskiedenis in klimaatsbestuur
Hoekom is ons appelkoosproduksie so laag?
Die uitwerking van klimaatsverandering op die tafeldruifbedryf
…
Wat is die stand van ons rooibostee-bedryf?
‘n Organiese groenteboer se wenke
Organiese groenteboerdery is Koos van der Merwe van Green Elephant Organics se passie. Hy het as ekoloog en boer in Mosambiek begin, en v…
Hoekom is die lug blou en nie violet nie?
Wat maak die lug blou? Hoekom is die lug nie violet nie?
Hoekom is sekere haaie warmbloedig, en nie koudbloedig soos meeste seelewende…
Hoekom het die Arktiese See nou meer koolsuurgas as normaalweg?
Willie Koorts kyk na die geskiedenis van die twee baanbreker Marsvoertuie, Spirit en Opportunity.
Die varswaterriviere wat in die Ark…
Vind meer oor ‘n besondere sirkelvormige groep sterrestelsels
SA is 2e grootste uitvoerder van sitrus in wêreld
Hannes de Waal
RSG Landbou fokus op die plaaslike sitrusbedryf.
Suid-Afrika is die tweede grootste uitvoerder van sitrus in die wê…
Probleme by Kaapstad-hawe belemmer steeds vrugte-uitvoere
Groter wyndruifoes verwag in 2024
Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente verwag ‘n goeie en ietwat groter 2024-wyndruifoes vergeleke met die relatief klein oes van 2023. Dit i…
‘Die waarde van rooivleis moet deur graderingstelsel verbeter word’
Dit is van groot belang om die waarde van rooivleis deur middel van ‘n graderingstelsel in Suid-Afrika te verbeter. Prof Phillip Strydom,…
Wat het verkeerd geloop met die jongste maan-sending?
‘n Vuurpyl wat deur die United Launch Alliance gelanseer is na die maan toe kon nie sy sending voltooi nie. Willie Koorts verduidelik wa…
Wat is Maandagmôresiekte wat perde tref?
Maandagmôresiekte by perde is ‘n metaboliese toestand wat spesifiek die spierweefsel van perde affekteer. Dr Delarey Ribbens beantwoord ‘…
Hoekom so groot verskil tussen die verbruikersprys en landbouers se prys vir makadamia-neute?
Reën het die afgelope paar weke in verskeie dele van Suid-Afrika voorgekom. Is die hoeveelheid buitegewoon en hoe lyk vooruitsigte?…