Natuur
CategorySA saffraanbedryf ontwikkel verder
Saffraan
Planne vir die ontwikkeling van die plaaslike saffraanmark is goed op dreef, en kan daartoe lei dat Suid-Afrika ʼn beduidende…
Die hond wat ‘n bos begin het
Uit die Baai kom daar ‘n boomplantstorie waarin ‘n geliefde Foksterriërtjie ook ‘n rol speel.
Sewe jaar gelede het die beeldhouer Grah…
Banke probeer landbouers help om beurtkrag-oplossings te vind
In ‘n tyd waar beurtkrag boere hoofbrekens besorg, is dit goed om daarvan kennis te neem dat daar tans hard gewerk word ten einde gouer a…
Veediefstal is buite beheer
Veediefstal in Suid-Afrika is deel van georganiseerde misdaad.
Só sê Willie Clack, ‘n bekende onder landbouers in Suid-Afrika en ‘n ma…
‘n Landbou ‘gap’jaar is ‘n nuwe, opwindende opsie vir skoolverlaters
Danksy die Peritum Gapjaar in Landbou het skoolverlaters vanjaar ’n nuwe, opwindende opsie wanneer hulle hulle toekomsplanne smee.
Stu…
Jy sal die groen komeet in Februarie kan sien
Daar is ‘n groen komeet wat in Februarie oor Suid-Afrika sigbaar sal wees met ‘n verkyker. Willie Koorts en Matie Hoffman gesels oor…
Beheer bosverdigting só
In Suid-Afrika word bosverdigting en bosindringing dikwels verwar. Talle grondeienaars sit met die probleem van bosverdigting, en volgens…
SA lanseer cubesat satelliet vir landbouwaarnemings
Is daar iets soos ‘n suksesvolle mislukking? In die wêreld van ruimtetegnologie word daar dikwels hierna verwys. Die onlangse mislukte po…
Meer oor: Muskiete in die Karoo, middel-akkedisse en kraaie
Hoekom is daar meer muskiete in die Karoo, waar dit droog is, as in die natter Oos-Kaap?
Ons leer leer oor die middel-akkedis en kraai…
Is die tuismeng van veevoer ooit die moeite werd?
In Suid-Afrika is die tuismeng van veevoer ‘n algemene praktyk, maar is die kool die sous werd? Alheit du Toit van Feedtek kyk na die voo…
Hoe kan waterstof as ‘n kragbron gebruik word?
Hoe kan waterstof as ‘n kragbron gebruik word?
Hoe slaap olifante?
Ons dissekteer die goggas in jou swembad.
Hoe word die grootte van die heelal bepaal?
Hoe word die grootte van die heelal bepaal?
Stefan Lotz van Sansa kyk na die aktiwiteit van die son en vertel van die sonwind wat wate…
Boere, dien loon-opgawes betyds in!
Die rooivleisbedryf het ‘n uitdagende jaar agter die rug, en volgens James Faber van die Rooivleisprodusente-organisasie het hulle ‘n paa…
2022 se 3 uitstaande gebeurtenisse in ruimtevaart
2022 is gekenmerk deur drie uitstaande gebeurtenisse in ruimtevaart.
– Die James Webb-ruimteteleskoop is op Kersdag in 2021 die lug in g…
Wat in die water laat die lastige waterhiasint so welig groei?
Waterhiasinte op Hartebeespoortdam
Wat is in die water wat die waterhiasint so welig laat groei? David Cochrane van Spoor & Fisher ge…
As ‘n slang jou troeteldier byt…
Veearts dr. Ingrid de Wet praat oor troeteldiere en slangbyte.
Wat weet jy van Orpington-skouhoenders?
Die Orpington-hoender se ontstaan dateer terug na die 1800’s in Brittanje. In Suid-Afrika is dié hoenderspesie ‘n uiters gewilde skouhoen…
Was dinosourusse warmbloedig of koudbloedig?
Hoekom is die naakte mol naak? Was dinosourusse warmbloedig of koudbloedig, en hoe weet ons wat die antwoord is?
Hoekom beweeg Andromeda nader aan die Melkweg in ‘n uitdyende heelal?
Teleskope was tradisioneel aardgebonde. Dis eers heelwat later dat ruimteteleskope soos die Hubble, die Kepler en Chandra om die aarde be…
Die planne om die Baai se waterkrisis op te los
Weet jy hoe voel dit om in ‘n feitlik leë opgaardam te staan wat ‘n metropool moet bedien? Retief Odendaal, die burgemeester van Nelson M…
Hoe lyk en werk die groot FAST radioteleskoop in China?
Die reuse Arecibo-radioteleskoop in Puerto Rico het in 2020 in duie gestort, en is onherstelbaar beskadig. Die teleskoop het ‘n groot rol…
Hoe word weerligballe gevorm?
Prof. Le Fras Mouton, ’n herpeteloog, verduidelik hoe slange nog ‘n moontlike dodelike byt kan toedien nadat die kop afgekap is.
Hoe w…
Meer oor mierleeus, naaldekokers, slange en klimaat
Wat is die verskil tussen mierleeus en naaldekokers?
Hoe verskil slange en wurms?
Wat is die feite van klimaatsverandering?
Kan son-energie van ruimtetuig na aarde gekaats word?
Hoe moontlik is dit om die energie van die son vanuit ‘n ruimtetuig af te kaats aarde toe? Dit beteken in wese dat elektrisiteit op dié m…