Natuur
CategoryArtemis: ‘n Toetslopie vir mense op die maan
Die Apollo sendings het ‘n hele paar dekades gelede ten einde geloop. Daarom is die Artemis-sending wat die afgelope week plaasgevind het…
Hoekom is byvoegmiddels tydens gewasbespuiting voordelig?
Die rol van byvoegmiddels tydens gewasbespuiting word dikwels onderskat, en daar is duidelike riglyne om effektiwiteit te verseker. Herma…
Is suikerbekkies goeie ouers?
Ons leer van suikerbekkies se ouerskapstyl, springkane en springkaanplae.
Is links regs, of is regs dalk links?
Landbouers op Lesotho-grens is raad-op
In die Clocolan omgewing
Landbouers in die Suid-Vrystaat op die Lesothogrens is raadop.
Paaie is onbegaanbaar, grensdrade bestaan …
SA speel al groter rol in ruimtetegnologie met Dart en Artemis
Suid-Afrika word stadigaan ‘n groter speler in ruimtetegnologie. Afgesien van ‘n paar satelliete wat al gelanseer is, het ‘n Suid-Afrikaa…
Stres by diere verlaag produksie
Stres by diere word meestal nie deur ‘n eienaar raakgesien nie. Dit het egter ‘n groot impak op die gesondheid en produksie van die dier….
Die effek van klimaatveranderings op landbou kan yslik wees
President Cyril Ramaphosa het ‘n verteenwoordiger van die landbou-organisasie, AgriSA, aangestel op die presidensiële klimaatkommissie. D…
Wat is die rol van die see in klimaatsverandering?
Prof. Francois Durand praat oor die rol wat die see in klimaatsverandering speel.
Bestuur prosopis-indringing só
Proposis in blom
Prosopis-indringing is ’n groot probleem omdat dit groot dele van weiding wegneem. Boere kan dit egter nie uitroei n…
Uitvoer van rooivleis na Saoedi Arabië kan dalk 1000 ton in 2023 beloop
Danksy ‘n ooreenkoms wat ná meer as tien jaar van onderhandelinge onlangs onderteken is, kan Suid-Afrikaanse beesvleis en ander rooivleis…
Bly só veilig teen kuber-swendelaars
Kuberveiligheidspesialis Heino Gevers praat oor swendelaars wat jou persoonlike inligting gebruik om jou te manipuleer en mislei.
Wat is ‘n satelliet?
Die eerste mensegemaakte ruimtetuig, Sputnik, is 1975 opgeskiet. Dit was die eerste satelliet. Wat is ’n satelliet, en hoeveel soorte sat…
Dryf ons maan weg? Die wêreld se grootste kamera is gereed
Is die maan besig om van die Aarde af weg te dryf?
‘n Reuse kamera wat opnames van die hele ruimte moet maak, is bekendgestel.
Dis …
Vlieglarwes in mens en dier se weefsel is grillerig, maar waar
Ons leer meer oor ‘n vorm van parasitisme, waar mens en vertibraatdiere se weefsel en organe spesifiek deur vlieglarwes beset word.
On…
Wat is lawwe sout?
Regstreeks vanaf die Woordfees in Stellenbosch: Lise Swart gesels met prof. Hendrik Geyer oor lawwe sout, met medikus dr. Heinz Mödler oo…
Hoe lank was Laika in die ruimte?
LaIka, die straatbrakkie van Moskou, hert waarskynlik binne ure na lanseri g weens oorverhitting gesterf.
Laika was die eerste hond w…
Gewese sirkusleeus se tuiste in Oos-Kaap
By die Born Free-bewaringsorganisasie op die Shamwari-wildreservaat in die Oos-Kaap, hoor Haidee Muller-Isaacs meer van gewese sirkusleeu…
Suikerbekkies; Mensgemaakte damme; Vreemde goggas
Ons leer meer oor
-
‘n Suikerbekkie
suikerbekkies se voeding van hulle kuikens,
- mensgemaakte damme se uitwerking op die eff…
Die impak van beurtkrag op landbou is enorm
Beurtkrag het ‘n enorme impak op die hele landbouwaardeketting. Kulani Siweya van Agri SA gesels hieroor.
Wat is die rol van die Suid-…
Waar is die geografiese middelpunt van Suid-Afrika?
Waar is die geografiese middelpunt van Suid-Afrika?
Ons leer meer oor rooimiere en miere, en hoe hierdie klein diertjies baie meer van…
Fynbosveld onder druk weens dorpe, stede en landbou
Ná nege jaar van droogte kan Deon Vlok van die Calvinia-omgewing getuig van die hulp van ander boere, deursettingsvermoë en om anders oor…
Kan die mens ‘n asteroïde botsing met die aarde voorkom?
Wat kan die mens doen om moontlike asteroïde botsings met die aarde te voorkom? Dit is die vraag wat die Dart-sending wil beantwoord. Dis…
Kan jy parfuum maak van orgideë?
Orgidee van Afri Orchids in die Laeveld
Hoe werk die simbiose tussen termiete en Njalabome?
Kan jy parfuum maak van orgidieë?
H…
Beskerm ons groot katte; staak dié kommersiële handel
‘n Leeumannetjie in sy volle glorie. Sylvester word een van die dae 8 jaar oud.
Suid-Afrikaners wil hê ons groot katte moet beter bes…