Ruimte
CategoryKyk na rare konjunksie van Jupiter en Saturnus op 21 Des
Só gaan die twee planete al nader aan mekaar beweeg.
Baassterrekyker Lafras Smit gesels saam oor die konjunksie v…
Ruimtetuie in toekoms deur kernkrag aangedryf?
Aandrywing in die ruimte raak al hoe meer ‘n kwessie soos ruimtetuie verder in die ruimte in beweeg. Jim Adams praat oor die rol …
Hoe word ‘n vloer waterpas gemaak om ‘n groot teleskoop korrek te monteer?
SALT by Sutherland. Foto: Chantal Fourie
Willie Koorts was op Sutherland betrokke by die oprigting van ‘n nuwe koepel met sy …
Metale in ‘n asteroïede is triljoene $ werd
Wat is die verband tussen ‘n draaiende tol en die tolbeweging van die aarde?
Ruimtewetenskaplikes het ‘n asteroïed…
‘n Reuse ontploffing miljoene jare gelede
‘n Ruimte ontploffing
Die span praat oor ’n proteïen wat in ‘n meteoriet gevind is. Sou dit op lewe elders kan dui?
Daar i…
1e tuig land op asteroïede; ruimte word digter
Volledige Lys
Sterrekunde in SA is 200jr oud
Volledige Lys
Wat is ‘n sonwind?
Deursnit van die son
Het jy al gewonder wat die mense in die Internasionale Ruimtestasie doen as hulle kleedkamer toe wil gaan? Die s…
Die Osiris-sending na asteroïede Bennu
Die posisie van Bennu ten opsigte van die Aarde.
Jim Adams, die voormalige adjunktegniesedirekteur van NASA gaan van nou af elke eers…
Hoe werk ruimteweervoorspellings?
Kobus Olckers kyk na die ruimteweervoorspelling.
Daar is ‘n bespreking na aanleiding van ‘n luisteraarsvraag…
Lewe op Venus en nuwe ruimte-kamera
Venus langs die Aarde (regs).
Die ontdekking van moontlike lewe op ons buurplaneet, Venus, het ruimtekundiges opgewonde gemaak.
Te…
Magnetiese storms in die ruimte
As mens snags opkyk na die sterrehemel, lyk alles kalm en rustig, maar eintlik kan die ruimte ‘n rowwe plek wees. Een van die verskynsels…
Ons salueer Afrika se ‘Marsman’
Dr Japie van Zyl
Japie van Zyl, internasionaal bekende NASA ingenieur wat in beheer was van meer as 20 suksesvolle ruimtesendings na …
Oor sterstringe, presteerders en Betelgeuse
Magda Streicher van Polokwane het saam met Clyde Foster ‘n besondere toekenning van die Suid-Afrikaanse Amateur …
2013-meteoor-trefslag was 10x sterker as Beiroet-ontploffing
Hoe vergelyk die ontploffing wat in 2013 deur ‘n meteoor bokant Cheljabinsk in Rusland gemaak is met die Beiroet-ontploffing? Dit was tie…
Hoe werk kenners uit waar Marstuig moet land
‘n Voorstelling van die Perserverance Rover tuig
Is daar ‘n internasionale verdrag wat bepaal waar tuie op …
Sien komeet Neowise só
Neowise uit die ruimte gesien
Die komeet, Neowise, het ruimtebelangstellendes in die noordelike halfrond gaan…
Suid-Afrikaner ontdek kol op Jupiter
Foto: Clyde Foster
Suider-Afrikaans gebore wetenskaplikes en sterrekundiges het al hulle merk gemaak op die g…
Ruimteweer en die weer op Aarde
Die korrelasie tussen ruimteweer en die weer op Aarde kom dikwels onder die soeklig in Sterre en Planete. ‘n Ruimteweerkundige en ‘n aard…
Hoe het die heelal ontstaan?
‘n Luisteraarsvraag oor die ontstaan van die heelal word beantwoord.
Die skerpste foto wat nog van Antares geneem is.
Daar is ook …
Wat is ‘n annulêre sonsverduistering?
Foto van die jongste annulêre sonsverduistering in Junie in die Noordelike halfrond.
Hoewel die annulêre sonsverduistering ‘n paar da…
Bepaal sonweer die weer op aarde?
Wat is die verband tussen sonweer en die weer op aarde? Daar is ook inligting oor ‘n pulsar wat deur ‘n akresieproses besig is om kragtig…
Die reise van die Voyager-satelliete
Voyager2
Die Voyager-satelliete is steeds onderweg van ons sonnestelsel af, en bevind hulle tans in die heliosfeer. Voyager 2 het onl…
Toe val die Chinese vuurpyl terug aarde toe
‘n Chinese Long March vuurpyl het ‘n paar dae gelede onbeheerd na die aarde teruggeval. Die span praat oor die implikasies van so ‘n gebe…