Nuus & Sport
CategoryIs gelyke onderwys vir almal haalbaar?
Die Bhisho-hooggeregshof in die Oos-K…
Hoe sal die nuwe Gesondheidsplan pasiënte en dokters raak?
Marí Hu…
Slegs 7% van munisipaliteite funksioneer goed
Dr. Zweli Mkhize
Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zweli Mkhize, het by die Parlement in Kaapstad gesê dat…
Plastiek in oseane kan binne 10 jr verdriedubbel
‘n Nuwe verslag waarsku dat die hoeveelheid plastiek in die oseaan oor die volgende tien jaar kan verdriedubbel tensy rommel beperk word….
Veilige waterglybane: Wat is die regsplig?
Igna Klynsmith is weer saam met Ian Wessels in die ateljee en beantwoord ‘n luisteraar se vraag
– oor …
Ietermagog op rand van uitsterwing weens stropery
Die ietermagog is die dier waarmee daar die meeste op die swartmark handel gedryf word. Al ses spesi…
Sneeu in die Sahara woestyn
Dit het op 8 Januarie die derde keer die afgelope 40 in die Sahara woestyn gesneeu. Dit sneeu het in die nag naby Ain Sefra in die Atlasb…
Voorbehoed-inspuiting verhoog risiko vir MIV
Een van sub-Sahara Afrika se gewildste voorbehoedmiddels kan vroue se risiko om met die MIV-virus besm…
Pensioen: Minstens 7x jou jaarlikse salaris is nodig vir gemaklike aftrede
Pensioen- fondse en aftrede was die afgelope ruk weer pal in die nuus, weens die Steinhoff korrupsie s…
Wat is die impak van landbou-tegnologie op plaas-arbeid?
Die Bruto Binnelandse Produk het in die derde kwartaal met 2% gegroei danksy die landboubedryf. Mynbou en ver…
‘n Psigiater gee raad teen Kersfees ”blues”
Hoewel die tyd vir baie mense ‘n vreugdevolle tyd is, veroorsaak dit vir ander spanning en laat dit sommiges t…
Skokfeite oor mensehandel, ook in SA
Nedine Blom en Claudia Burger vertel vir Johan Rademan van die gevare van mensehandel, en die maniere waarop men…
Byna 80% van Graad 4’s kan nie met begrip lees nie
Byna agt uit tien graad 4 leerlinge in Suid-Afrika kan nie met begrip lees nie. Hoe skep ons dan ‘n leeskultuu…
Beraad om kwaksalwer-wetenskap hok te slaan
‘n Internasionale beraad om kwaksalwery, pseudo-wetenskap en valse nuus oor gesondheidsorg teen te werk, het va…
Grootste TB beraad ooit was waterskeiding
75 Ministers van gesondheid en verteenwoordigers van 114 lande het pas die wêreld se grootste beraad nog ooit o…
Zombie-dwelm, Flakka, tref SA
‘n Nuwe soort dwelm, bekend as Flakka, met gebruikers hoofsaaklik in Amerika en Australië, het nou ook in Suid-…
Wat is die omgewingsimpak van ontsouting?
Minstens agt ontsoutingsaanlegte sal al langs die Kaapse kus…
Los SA waterkrisis só op
Oplossings vir SA se waterkrisis
Dinsdag 31 Oktober 2017Suid-Afrika se water krisis is nie beperk tot die Kaap nie, maar dit help …
Rou plastiek spoel uit op strande, versmoor ons oseane
As jy beplan om binnekort strand toe te gaan, pak sonskerm, ‘n hoed, ‘n strandhanddoek en ‘n sif. Dit is die raa…
In die kop van ‘n massa-sluipmoordenaar
Stephen Paddock, die skut wat op eie houtjie sowat 59 mense uitgewis het en meer as 500 gewond het in Las Vegas, het glo sy wandaad haarf…
Regeringsfiasko met belasting-tekort
Die regering sal moontlik nie sy belastingteiken vir die jaar haal nie. Ontleders voorspel ‘n tekort van sowat R50-miljard. Wat is die im…
#GuptaLeaks: Waarom sluimer NVG?
Nuwe onthullings oor korrupsie kom steeds weekliks na vore deur die sogenaamde #GuptaLeaks e-posse, en vanuit ander bronne, en daar word …
Dokumentêr: Binne-in ‘n uitsonderlike boksklub in Lenasia
Imran Khan (3 Julie 1966 – 5 Julie 2017)
Luister Donderdagaand om 20:00 na die dokumentêr Uit die Boks geleef – Imran Khan, ‘n man en…