Sport
Category48 Rugby WB-wedstryde op RSG; jongste puntestand
RSG dek 48 Rugby Wêreldbeker wedstryde van 8 September tot 28 Oktober.
Daar sal 20 wedstryde met volledige kommentaar wees en oor 28 w…
Rugby Wêreldbeker: Groepe, Uitklop, Stadions
RSG dek 48 wedstryde van die Rugbywêreldbekertoernooi van 8 September tot 28 Oktober. Daar sal 20 wedstryde met volledige kommentaar wees…
Luister Saterdag na regstreekse rugby-uitsending
Luister Saterdag 29 Julie na die regstreekse radio-uitsending van die rugbywedstryd Suid-Afrika teen Argentinië.
Luister Saterdag na regstreekse rugby-uitsending van Bokke vs Wallabies
Luister Saterdag na die regstreekse rugby-uitsending vanaf Loftus Versfeld van Bokke vs Wallabies.
85 Jaar: Sporthoogtepunte en oud-sportkommentators vertel
Die klem op sportgeleenthede wat deur ons top sportkommentators beskryf is, word in hierdie progranm saamgevat deur Terrence April.
Da…
Binne-in RSG se rugbykommentaarhokkie
Twee van ons rugbykommentators deel hul ervaring met die luisteraars, noudat regstreekse rugbykommentaar weer ‘n werklikheid is.
Piete…
Rugby-kommentaar laat blindes die spel ‘sien’
Talle mense is siggestremd of het nie toegang tot rugby op televisie nie…
En dit bring my by ‘n vraag wat ek al telkemale gekry het: W…
Rugby uitsendings op RSG
RSG saai die eerste rugbytoets tussen die Springbokke en Wallis op Saterdag 2 Julie op Loftus uit. Die wedstryd begin om 17:05. Pieter va…
Ontdek Katar
Katar in die Midde-Ooste
Hendrik du Preez is ‘n Suid-Afrikaner wat tans visepresident: kommersieel vir Afrika is van Qatar Airways. H…
Ons salueer ons Paralimpiese span!
Hoe kan ‘n mens anders as om verstom en nederig te staan voor hierdie span vasbyters wat ondanks terugslae, inderdaad super-atlete is?
…
Welkom terug Goue Tatjana!
Oorstelp
Tatjana Schoenmaker is Suid-Afrika se liefling nadat dié nederinge swemmer Goud gewen het toe sy die 200m borsslag in ‘n wêr…
“Be ballsy”, daag Faf alle manne uit
#fafchallenge
Bok-held Faf de Klerk het die land aan die gons en alle manne uitgedaag met sy #fafchallenge om testikulêre kanker vroe…
Fafbroekie!
Faf de Klerk in sy spesiale swembroek/onderbroek
Die land is in vervoering nadat die Bokke Saterdag die RWB 2019 gewen het deur die E…
Jou sportdrankie bevat dalk kombuiskas-melamien!
‘n Handvol sportaanvullers. Na raming bevat tussen een-derde en die helfte van alle sportaanvullers verbode middels.
Wat is in daardi…
Bennie pak 400km wedloop in die Gobi woestyn
Bennie Griesel op sy gelukkigste
Bennie Roux pak eersdaags die wedloop van 400km deur die Gobi woestyn.
In kort het Bennie Roux al…
Wêreldbeker Krieket: Terminologie-gids en Uitsendings
Die Krieket Wêreldbeker is aan die gang – ongelukkig steeds sonder enige wen-wedstryde deur die Proteas, maar kom ons hoop teen alle hoop…
Caster het nie 12% voordeel soos mans nie
Caster Semeya in aksie
Die Hof vir Arbitrasie in Sport het Suid-Afrika se Olimpiese en Wêreldkampioen in die 800-meter, Caster Semeny…