Wetenswaardig
CategoryDokters diagnoseer só hartprobleme met ‘n stetoskoop
Die hart staan sentraal tot jou gesondheid, en tog is dit verbasend hoe min aandag ons aan hierdie belangrikke orgaan skenk. Mens kan baie te wete word deur net na jou hart te luister: ‘n Normale hartklop is ‘n reëlmatige lub-dub soos ‘n 1_2___1_2 ___. Die twee geluide wat ‘n dokter hoor,word veroorsaak deur die klank van kleppe wat sluit en bloed wat daarteen val. Kan jy dink hoe sterk daardie kleppe moet wees?
Kwarantyn en kontakopsporing moet end
Ons kry duidelikheid oor die Ministeriële Advieskomitee oor Covid-19 se aanbeveling dat kwarantyn en kontakopsporing opgeskort moet word….
Is huidige demokratiese stelsels volhoubaar?
Wat is die volhoubaarheid van demokratiese stelsels, en wat is die alternatief? Dié vraag word bespreek in die lig van die volgende:
-
…
Mense- en orgaanhandel loop saam
Mensehandel
In ons reeks oor mensehandel, kom verstommende en ontstellende feite aan die lig. Regsgeleerde Nadine Blom deel haa…
Veilige waterglybane: Wat is die regsplig?
Igna Klynsmith is weer saam met Ian Wessels in die ateljee en beantwoord ‘n luisteraar se vraag
– oor …
Sneeu in die Sahara woestyn
Dit het op 8 Januarie die derde keer die afgelope 40 in die Sahara woestyn gesneeu. Dit sneeu het in die nag naby Ain Sefra in die Atlasb…
Skokfeite oor mensehandel, ook in SA
Nedine Blom en Claudia Burger vertel vir Johan Rademan van die gevare van mensehandel, en die maniere waarop men…