Nuusbriewe
CategoryLeer by die RSG-meesters tydens Suidoosterfees
RSG kuier vanjaar by die Suidoosterfees in Kaapstad waar ons die middagprogram DrieSestig regstreeks vanaf die Kunstekaap-teaterkompleks …
Sue Pyler Slabbert: Die bondel energie borrel agter ‘n mikrofoon
Sue Pyler-Slabbert, mede-aanbieder van Op en Wakker (weeksdae tussen 07:00 en 09:00 op RSG), is nie net ‘n veelsydige aktrise, onderhoudv…
Afrikaanse radio word 85 jr oud: Ons maak reg vir groot feesvieringe in Oktober
In Oktober vanjaar vier RSG die 85 Jaar van Afrikaanse Radio met ‘n aanloklike spyskaart vol feesvieringe, wat ‘n luisterryke, regstreeks…
André, die ruggraat van ‘Op en Wakker’
Nog voordat hy soggens die ketel kan aanskakel, maak hy planne oor hoe hy en die Op en Wakker-span derduisende luisteraars se lewens vand…
Luister weer: Jambo, jambo Kenia!
Terrance April neem ons in sy dokumentêr JAMBO, JAMBO KENIA op 11 Augustus op ‘n kort besoek aan die suidoostelike hoekie van Kenia, ‘n l…
Vet pryse vir verbeeldingryke radiodramas
“Radiodrama bly maar nog die beste roete om ‘n storie van jou toetsbord na die luisteraar se verbeelding te kry.” Só sê die bekroonde rad…
Ontmoet Gustav, nuuskierige radioman, reisiger, orrelspeler en fossieljagter
Gustav is ook tuis voor die TV-kamera’s.
Ontmoet vir Gustav Greyling, een van die anker-aanbieders van Op en Wakker, maar ook volledi…
RSG se ‘Loof die Here’ word halfeeu oud
Op Sondag 6 Februarie vier RSG ‘n besonderse mylpaal wanneer die musiekprogram Loof die Here (elke Sondag net na die 08:00-nuusbulletin) …
RSG bied luisterryke musiek en verskeidenheid op Kersdag
RSG bederf sy luisteraars vanjaar op Kersdag met ‘n besonderse dag gevul met ‘n Klassieke Kerskonsert, ‘n Kersdrama uit die pen van NP va…
Welkom aan RSG se nuwe programbestuurder
Dit is vir my aangenaam om julle mee te deel dat RSG se nuwe Programbestuurder Mnr Graig-Lee Vernon Smith is, skryf RSG se Sakebestuurder…
Ontmoet Louise Jooste, RSG se nuwe Sakebestuurder
Louise Jooste
RSG het pas vir Louise Jooste as die nuwe Sakebestuurder van die stasie verwelkom. Sy vul dié stoel na die aftrede die ei…
Vermaak in RSG se tuisbly-dramaseisoen
Nou, meer as ooit tevore, het RSG-luisteraars se maagspiere ook oefening nodig. Drie weke op die rusbank?
Wel, RSG Radioteater se tuis…
Hou jy van RSG se musiek?
Musiek is nie sommer net musiek nie. Nie op RSG nie. Verlede jaar het ons besluit om die musiek wat deur die loop van die dag op RSG geho…
RSG se klein 4
Die RSG-span het die afgelope paar jaar vier babas ryker geword. Die jongste toevoeging is Johann Pieterse en Veronique se klein Pascal. …
Meld senderprobleme hier aan
Senderprobleme…
”Waar ons egter nog nie met ons gemoed uit die winter kan kom nie, is die daaglikse uitdagings met RSG se uitsendings…
Vorige nuusbriewe
Die RSG nuusbrief hou jou op hoogte van die beste nuus, aktuele gebeure, sport, lewenstyl, opvoeding en musiek. Klik hier om in te teken …