Nuusbriewe
CategoryLeer by die RSG-meesters tydens Suidoosterfees
RSG kuier vanjaar by die Suidoosterfees in Kaapstad waar ons die middagprogram DrieSestig regstreeks vanaf die Kunstekaap-teaterkompleks …
Luister weer: Jambo, jambo Kenia!
Terrance April neem ons in sy dokumentêr JAMBO, JAMBO KENIA op 11 Augustus op ‘n kort besoek aan die suidoostelike hoekie van Kenia, ‘n l…
Ontmoet Gustav, nuuskierige radioman, reisiger, orrelspeler en fossieljagter
Gustav is ook tuis voor die TV-kamera’s.
Ontmoet vir Gustav Greyling, een van die anker-aanbieders van Op en Wakker, maar ook volledi…
RSG se ‘Loof die Here’ word halfeeu oud
Op Sondag 6 Februarie vier RSG ‘n besonderse mylpaal wanneer die musiekprogram Loof die Here (elke Sondag net na die 08:00-nuusbulletin) …
Vermaak in RSG se tuisbly-dramaseisoen
Nou, meer as ooit tevore, het RSG-luisteraars se maagspiere ook oefening nodig. Drie weke op die rusbank?
Wel, RSG Radioteater se tuis…
Hou jy van RSG se musiek?
Musiek is nie sommer net musiek nie. Nie op RSG nie. Verlede jaar het ons besluit om die musiek wat deur die loop van die dag op RSG geho…
RSG se klein 4
Die RSG-span het die afgelope paar jaar vier babas ryker geword. Die jongste toevoeging is Johann Pieterse en Veronique se klein Pascal. …
Meld senderprobleme hier aan
Senderprobleme…
”Waar ons egter nog nie met ons gemoed uit die winter kan kom nie, is die daaglikse uitdagings met RSG se uitsendings…