Radiodramas 2023
CategoryLuister weer na ‘Mike en Mavis’
Wilson Dunster en Eliza Cawood
Ons sluit die seisoen af met ‘n herhaling van Mike en Mavis gespeel deur die akteurspaar Elize Cawood …
Luister weer in radioteater na ons ligte ‘whodunnit’
Donderdagaand (21 Desember) om 20:00 in RSG se Radioteater kan jy luister na Eleanor Lombard se ligte ‘whodunnit’, Die Skuldige Is Dus..
…
Ontmoet weer ‘n tydsreisiger in RSG se radioteater!
In Donderdag 14 Desember se radioteater op RSG word ‘n tydsreis onderneem in Nols D’Amus. Dié drama deur Hendie Grobbelaar, ‘n finalis in…
Luister weer na ‘Geldjie Asseblief’
Op 30 November word GELDJIE ASSEBLIEF uitgesaai. Dit is ‘n verhoogteks wat in 2018 as die wenner van die NWU Kampustoneel bekroon is en h…
Luister weer na roerende drama ‘Voor ek Vergeet’
Luister Donderdagaand net na 20:00 na die roerende drama Voor ek vergeet. Voor ek vergeet is geskryf deur Karen Marx en vir die radio ve…
Luister weer na die donker komedie ‘Lank Lewe die Keiser’
Luister Donderdagaand net ná 20:00 na die donker komedie Lank Lewe die Keiser uit die pen van Maria Vos.
‘n Groepie akteurs repeteer a…
Luiste weer na die liefdesverhaal ‘Soete Drome’
Donderdagaand blom die liefde in RSG se Radioteater, wanneer die dramaseisoen se enigste liefdesverhaal uitgesaai word.
SOETE DROME v…
Luister weer na tragikomedie ‘Tiener in die Suburbs’
Luister Donderdagaand na Tiener in die Suburbs, ‘n tragikomedie waarin jongmense hulle eie plek in ‘n rowwe, wrede samelewing moet vind.
…
Luister na dié dramas Donderdagaand en in November
Ons radioteater seisoen het in Oktober afgeskop, en in November duur die stories voort.
Luister vanaand na Die stomme Moses, die komie…