RSG Radio
CategoryDonderdagaand: Die Kleur van Lakens
Die kleur van lakens is ‘n dokumentêr deur Tharien Oosthuizen.
In die dokumentêr fokus Tharien op die werk van ‘n trauma berader en ku…
Skelms steel Afrimat en sy leierskap se identiteite om publiek te bedrieg
Andries van Heerden– bestuurshoof, Afrimat.
Hoe roei mens die stompneuskewer uit?
Ná ‘n smaaklike ete van hoendermagies, vra ‘n luisteraar wat die do…
Mediese fondse is vanjaar 10,5% duurder as verlede jaar
Annelé Oosthuizen – konsultasiebestuurder, Alexforbes.
Wat is die wetenskap agter manifestasie?
Wat is die effek van swartstam op canola?
Dokumentêre 2025: 27 Maart – Die kleur van lakens
Luister van 2 Januarie elke Donderdagaand om 20:00 na RSG se uiteenlopende dokumentêre en deurkruis Suid-Afrika om sy mense, diere, dorpe…
Luister weer: Tafelberg se kabelkar
Luister op 20 Maart na Tafelberg se kabelkar – saamgestel en aangebied deur Johan Rademan.
Johan Rademan vertel die verhaal verder …
RSG en ATKV bied vanjaar 1e keer saam ‘n Kuierkol program by KKNK aan
Feesgangers na die KKNK kan vanjaar vir die eerste keer uitsien na ’n geskiedkundige geleentheid wanneer die ATKV en RSG gesamentlik …
29ste RSG-Radiodramaskryfkompetisie aangekondig
RSG bied met trots die 29ste RSG-Radiodramaskryfkompetisie aan. Tydens die kompetisie kry skrywers die geleentheid om hul hand te waag aa…
Gaan Asteroïede 2024YR4 oor 7jr met die Aarde bots?
Die groot nuus, veral op sosiale media, is Asteroïede 2024 YR4, omdat dit moontlik oor sowat sewe jaar met die aarde kan bots.
En, ons…
Sukkel jy om jou doelwitte te bereik?
Sukkel jy om jou doelwitte te bereik? Hoekom sukkel die meeste van ons daarmee? Is daar iets met jou verkeerd, of die doelwitte wat jy st…
Onlangse Meerkat-ontdekking; Hoe sonseil-satelliete kan waarsku teen gevaarlike ruimteweer
Stefan Lotz van SANSA op Hermanus bring ons op hoogte van die jongste ruimteweer.
Ons beantwoord ’n luisteraarsvraag oor ’n onlangse M…
Die POPI-wet; Padongelukkefonds vasgevat
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsvraag oor die POPI-wet.
Spesialisgas Susan de Wet vertel van ‘n saak oor die Appèlhof wat die Pa…
Wet op Egskeidings: gades kan teen mekaar se boedels eis
Igna Klynsmith praat oor Sportreg.
Familieregkenner Riëtte Oosthuizen bespreek die geldigheid van Artikel 7(7)(c) van die Wet op …
Hoekom is prosteses so duur in SA?
Hoekom is prostese so duur in Suid Afrika? Hoekom word dit nie hier ontwikkel nie? Barrie Ferreira praat hieroor met kenners wat dit wil…
Hoe kry ek ‘n RSG-program op potgooi?
Met soveel lekker RSG programme is dit soms moeilik om by almal uit te kom. Gelukkig word ons programme opgeneem en as potgooie beskikbaa…
Druk op produktiewe landbougrond is groot
Emmie Pietersen van Peritum Agri Instituut vertel van die Grain Depot-program wat in samewerking met Agbiz Grain aangebied word. Met die …
Maak jou boorgat só wettig
Nthatisi Modingoane woordvoerder, Johannesburg-metro (CoJ)
Volg RSG Geldsake op Twitter
Ons gesels met Zirk van den Bergh oor ‘Landuit’
Ilse Salzwedel gesels met Zirk van den Bergh oor sy baie openhartige outobiografiese boek, LANDUIT.
Jy kan ook luister na ‘n huldebly…
Begroting: Hier is die belangrikste punte
Daar is gemengde reaksie van ekonome op die begrotingsrede wat finansminister Enoch Godongwana gister in die parlement ter tafel gel…
Wat jy moet weet van Kleuterzone beleggings
Volgens Anthonie Bougas, eienaar van die Kleuterzone-groep, het hy die afgelope paar jaar meer as R500 miljoen van beleggers ontvang wat …
Groeipyne: hoe weet jy as daar fout is met jou kind se gehoor en spraak?
Gehoor en spraak is belangrike aspekte van ‘n kind se ontwikkeling. Hoe weet ons as daar fout is? Hoe kan die probleem aangepak word…
Grootste kriptodiefstal ooit!
Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter