RSG Radio
CategoryGrootste TB beraad ooit was waterskeiding
75 Ministers van gesondheid en verteenwoordigers van 114 lande het pas die wêreld se grootste beraad nog ooit o…
Hoe veilig is opgevangde reënwater?
- Wat is die g…
Wanneer is handel in renosterhoring onwettig?
Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae met Ian Wessels:
- Is ‘n skoolreël geldig wat meisies verplig …
Hoekom kan mens op die maat van musiek dans?
Is…
Regsake: as jy motor-paaiemente oorneem…
Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels:
- Skade en beserings veroorsaak deur gras…
Zombie-dwelm, Flakka, tref SA
‘n Nuwe soort dwelm, bekend as Flakka, met gebruikers hoofsaaklik in Amerika en Australië, het nou ook in Suid-…
Kinders kry ook Bell-verlamming
Bell se verlamming (gesigverlamming) assosieer ’n mens nie met babas en kinders nie, maar tog kom dit baie algem…
Hoekom spel ons nie soos ons praat nie?
Hoekom spel ons nie soos ons praat nie? Ons sê kinnerkies, maar skryf kindertjies. Ons sê pêre, maar skryf perde.
Magdaleen Kruger ste…
Só verwyder jy ou skuldigbevinding van jou rekord
Igna Klynsmith verduidelik hoe om ‘n prokureur, wat namens jou optree, te vervang. Hy beantwoord ook ‘n luistera…
Wat is die omgewingsimpak van ontsouting?
Minstens agt ontsoutingsaanlegte sal al langs die Kaapse kus…
Wat veroorsaak bol-weerlig?
Sondag 5 November 2017 Vandeesweek se vrae…
Hoe bou mens damme?
As jou aanneemkind sy biologiese ouers wil ontmoet…
Johan van Lill praat met maatskaplike werker, Katinka Pieters, van die organisasie ABBA Adoptions, oor hoe al …
Los SA waterkrisis só op
Oplossings vir SA se waterkrisis
Dinsdag 31 Oktober 2017Suid-Afrika se water krisis is nie beperk tot die Kaap nie, maar dit help …
Hoekom het windturbines net 3 vinne?
Kundiges beantwoord luisteraarsvrae op Hoe verklaar jy dit?, onder leiding van Chris Swanepoel.
Die vrae sluit…
Rou plastiek spoel uit op strande, versmoor ons oseane
As jy beplan om binnekort strand toe te gaan, pak sonskerm, ‘n hoed, ‘n strandhanddoek en ‘n sif. Dit is die raa…
80 Jaar van Afrikaanse radio op sosiale media
Ons vier Afrikaanse radio se 80ste bestaansjaar op verskeie maniere.
Hier is die baniere wat op sosiale media gebruik is.
…
Selfverdediging met Martelize
Francois du Plessis
Martelize Brink besoek Francois du Plessis se karate-dojo vir wenke oor hoe om jouself uit verskillende pos…
Is heuning van giftige plante veilig vir die mens?
In Hoe verklaar jy dit?, antwoord wetenskaplikes vrae van luisteraars. Die program is onder leiding van Chris Swanepoel.
Die vrae wat …
Leer arende hul kleintjies vlieg?
Kundiges bespreek die vogende vrae in Hoe verklaar jy dit?, onder leiding van Chris Swanepoel:
- Bestaan daar enige bewys dat arende h…
Regsake: Hoe gemaak as ‘n gholfspeler sy voorgee manipuleer?
In Regsake, vertel Igna Klynsmith
- van ‘n hofsaak waarin bevind is dat ‘n kandidaat nie geskik is om as prokureur te praktiseer nie.
…
Spaar boere water deur vrugtebome uit te haal?
Hoe werk ‘n teensuurmiddel wat self suur bevat?
Is uile gebiedsgebonde?
En is die uithaal van vrugteboorde werklik ‘n waterbesparen…
In die kop van ‘n massa-sluipmoordenaar
Stephen Paddock, die skut wat op eie houtjie sowat 59 mense uitgewis het en meer as 500 gewond het in Las Vegas, het glo sy wandaad haarf…
Van waterlewende voorouers tot die mens?
Wat is ‘n Afrika-aartappel?
Hoe lank bly insekte-middels giftig in die tuin?
Deur watter stadiums van ewolusie het ons waterlewende…