RSG Radio
CategoryGedigte deur mans oor die geboorte van hul kinders
Roeline Daneel lees gedigte deur mans oor die geboorte van hulle kinders. Daar is ook ’n paar verse uit die perspektief van ’n ouma, wat …
Gedigte oor ouerskap
Roeline Daneel lees gedigte voor oor die uitdagings van ouerskap – verse oor daardie dae wat jy jou hare uit jou kop wil trek en, in die …
Luister na kort stories deur Ilne Fourie
Kortom 14 Mei 2024
Ilne Fourie lees een van haar ongepubliseerde werke, DIE STORIE VAN SOMME, voor.
Kortom 7 Mei 2024
Die…
Is jy veerkragtig genoeg vir die lewe se terugslae?
Die lewe neem sy loop met almal – almal ervaar terugslae, maar hoe staan jy weer op? Hoe effektief is jou veerkragtigheid? Het jy dit…
Bek-en klouseer op Vredendal
Dr. Chanel Lombard, ‘n staatsveearts op Vredendal, praat oor die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer. Die nuutopgeknapte en opgegrade…
Maak ‘n waaier jou werklik koel?
Hoe weet voëls wat hulle wil eet, en nie? Of is dit MOET eet, of nie?
Maak ‘n waaier mens werklik koel, of beweeg dit eintlik net die …
Die rare skouspel van Aurora Australis
Ons verrassingsgas het eers ‘n kursus in kinder en jeugsorg gedoen, toe teologie studeer, en uiteindelik ’n meestergraad in hoër onderwys…
Is jy verslaaf aan jou werk?
Werk jy om te lewe, of lewe jy om te werk? Wat is werksverslawing? Wat is die tekens? Hoe kan die probleem opgelos word sonder om werkloo…
Netcare gaan voort met sy 10-jaar planne ongeag NGV
Netcare sien uit na nóg NGV-interaksie
Dr Erich Bock, waarnemende besturende direkteur van Netcare se hospitaalafdeling gesels oor die…
Groot planne vir ’n nuwe Kaapse lughawe
Groot planne vir ’n nuwe Kaapse lughawe
Deon Cloete, besturende direkteur van die Kaapse Wynland-lughawe gesels oor die nuwe Kaapse lu…
Termiete is ‘n groot gevaar vir huiseienaars
Grasvretende termiete hou ‘n reuse gevaar in vir huiseienaars. Volgens Johan Fourie, president van die SA Plaagbeheervereniging (SA…
Is jy rooi, geel, blou of groen?
Entrepreneur en motiveringspreker Lynette Beer het die vierkleur-temperamentmodel ontwikkel. Sy praat oor die verskillende soorte t…
Wat is die regs-implikasies van nuwe gesondheidswet?
Igna Klynsmith bespreek wat met ‘n insolvente of bankrotboedel gebeur.
Spesialisgas Est-Marié MCallahan bespreek die jongste ver…
Weste se opwinding oor SA kwyn by die dag
Dr. Heinrich Matthee, ‘n ontleder vir bedrywe in die Midde-Ooste, skryf in ‘n onlangse artikel dat die Britte se gevoel teenoor Sui…
Luister Donderdagaand na ‘n spanningsdrama
In Donderdag 23 Mei se Radioteater om 20:00, kan jy luister na Dink jy darem nog aan my?
Dit is geskryf deur Francois Bloemhof. Die re…
Moenie dat vrees jou lewe beheer nie
Dr. Jannie le Roux praat oor vrees, en hoe om te keer dat dit jou lewe oorneem.
Hoe het die Grieke geglo?
Susan Booyens praat met prof. Phil Bosman, hoogleraar van die Departement Antieke Studie aan die Universiteit Stellenbosch, oor die impak…
Video van lawa-meer op die maan Io
Matie en Willie gesels uitgebreid met Jim Adams oor Boeing Starliner, wat as alles goed verloop, op Maandag 5 Mei vir die eerste keer rui…
Die rioolbesmette Vaalrivier: Munisipale bestuurder aangekla
Die munisipale bestuurder van die Emfuleni-munisipaliteit, April Ntuli, staar twee strafregtelike klagte in die gesig weens dié mun…
Hoe regsbindend is ‘n mondelingse ooreenkoms?
Igna Klynsmith bepreek Igna luisteraarsbriewe oor serwitute en provikasie.
Spesialisgas Peto Milton praat oor mondelinge ooreenk…
Luister Donderdagaand na PG se ‘Plaston: DNS-kind’
Plaston: DNS-kind is ‘n drama uit die argief deur P.G. du Plessis.
Die storie
Plaston (Grieks vir ‘hy wat gemaak is’) is ‘n 19-jarige…
Wettige vuurwapenprobleem in SA?
Die Stellenbosse akademikus, dr. Guy Lamb, het onlangs in ‘n artikel gesê daar moet herbesin word oor vuurwap…
Meer oor 4 son-uitbarstings binne minute
Daar was onlangs ’n gebeurtenis op die son waar vier uitbarstings binne minute van mekaar ontspring het. Dr. Stefan Lotz verduideli…
Hoe beland die Afrika-padda in die VSA?
Mag jy die voëls in jou tuin voer? Veroorsaak dit afhanklikheid? Watter kossoorte is veilig en watter is ongesond vir die voëls?
…