RSG Radio
CategorySAPD ‘grootste verskaffer van onwettige vuurwapens’
Sedert die oud-polisiekolonel, Christiaan Prinsloo, in 2016 gevonnis is nadat hy meer as 2000 vuurwapens aan veral bendes op die Kaap…
Vind meer uit oor ‘Erfdeel: Versamelde werke van Koos du Plessis’
Die FSCA waarsku teen nog ’n beleggingsmaatskappy
Die FSCA waarsku teen nog ’n beleggingsmaatskappy
25 Januarie 2024
Gerhard van Deventer, hoof van ondersoeke by die Gedra…Moenie jou kind dissiplineer uit woede nie!
Hoekom moet die strafproseswet verander word?
Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Ronald Lamola, het aangekondig daar sal met erns begin word om strafproseswetgewing te …
Voorkom selfmoord onder tieners: let op na dié tekens
Die nuwe skool jaar begin en die matriekuitsale is om die draai, tieners regoor die land voel angstig en raak depressief oor die verander…
Groot planne om SA se beleggings in son- en windkrag te versnel
Groot planne om SA se beleggings in son- en windkrag te versnel, vertel Bernard Magoro – hoof, IPP-kantoor
Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat behels dit om in ‘n psigiatriese kliniek opgeneem te word?
Van tyd tot tyd voel die meeste van ons bietjie af, donker of selfs uitgebrand. Jy gaan dokter toe en hoor die gevreesde woorde, “dit mag…
Is die Slaagsyfer te laag vir matrieks ?
Die nuwe skooljaar is aan die gang, en soos jy nou al baie gehoor het, is die matriekuitslae vanoggend bekend gemaak. Minister Angie …
Groter wyndruifoes verwag in 2024
Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente verwag ‘n goeie en ietwat groter 2024-wyndruifoes vergeleke met die relatief klein oes van 2023. Dit i…
Is ‘n Rooi Roman giftig?
Rooi Roman
Is ‘n Rooi Roman giftig?
Hoekom kom die “marsupialis” in die springbok se wetenskaplike naam Antidorcas marsupialis voo…
Luister weer: Springbokke met flair en die vergete vlugvoetiges
Luister weer na hierdie dokumentêr oor Bokke met flair, en vergete vlugvoetige rugbyspelers met ‘n fokus op die onbesonge helde uit die b…
Ignatius: Regisseur, fotograaf, sakeman, gesinsman
Jy hoor sy stem baie kortliks op Driesestig, want eintlik is Ignatius Vlok die man agter die skerms wat sorg vir Driesestig se inhoud en …
Jou SA burgerskap is veilig selfs al kry jy ’n tweede paspoort
JP Breytenbach, direkteur en senior immigrasiekonsultant van Breytenbachs Immigrasiekonsultante gesels oor jou SA burgerskap met twee pas…
Gebruikte voertuie se pryse styg vinniger as nuwes s’n
Volg RSG Geldsake op Twitter
…
Pas op vir sonkrag-kansvatters
Hoe betroubaar is die blaastoets vir alkohol?
Veronique van Heyningen en Igna Klynsmith bespreek onder meer die betroubaarheid van blaasapparaat wat gebruik word vir die meet va…
Gerco praat oor sy 6 jr as Al-Kaïda-gevangene en sy onderhandelaar vertel meer
Gerco van Deventer en sy vrou Shereen
Hy was skaars drie dae in Libië, waar hy as ‘n paramedikus kontrakwerk sou doen. Dit wa…
2024 se 1e Dokumentêre seisoen begin op 4 Januarie
Ons eerste dokumentêre seisoen van 2024 skop op 4 Januarie af.
Luisteraars kan uitsien na ‘n groot verskeidenheid onderwerpe oor die k…
Pretorianer se rillerdebuut maak skoonskip in skryfkompetisie
Lena Nel (42), ’n Pretorianer wat bladuitleg vir ’n farmaseutiese maatskappy doen, is die wenner van RSG se radiodramaskryfkompetisie me…
Marita van der Vyver gesels in Skrywers en Boeke
Marita van der Vyver
Ilse Salzwedel se gas is Marita van der Vyver, skrywer van 30 boeke, wat kinderboeke, jeugboeke en romans soos G…
‘Die waarde van rooivleis moet deur graderingstelsel verbeter word’
Dit is van groot belang om die waarde van rooivleis deur middel van ‘n graderingstelsel in Suid-Afrika te verbeter. Prof Phillip Strydom,…
Helpmekaar-seun presteer in matriek met ‘n nuwe hart ná oorplanting
Die onafhanklike eksamenraad het pas sy matrieks se uitslae bekend gemaak. Een van die Matrieks wat sy uitslae gekry het, is Pedro Basson…
Wat is die doel van ‘n resensent?
Kobus Burger, RSG se programbestuurder en self ‘n gerekende resensnt, verduidelik wat die doel van ‘n kunsresensent is.