RSG Radio
CategoryDie wysigingswet op gelyke indiensneming tree op 1 Januarie in werking
Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg, Cliffe Dekker Hofmeyr
Volg RSG Geldsake op Twitter
Capespan voer nou deur Walvisbaai uit
Charl du Bois – besturende direkteur, Capespan
Volg RSG Geldsake op Twitter
Maak seker jy val nie vir ponzi- of piramiede skemas nie
Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria- Oos.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat sal gebeur as die Amerikaanse regering begin bitcoin koop?
Carel de Jager – leier: blokketting navorsingsgroep, WNNR & uitvoerende hoof, Silver Sixpence.
Volg RSG Geldsake op Twitter
…
Skrywers en boeke Bonuspotgooi: Breyten Breytenbach
Luister na uittreksels uit twee Vers en Klank-programme, wat deur wyle Margot Luyt saamgestel is.
In die eerste een, wat in 2015…
Tyd vir ‘n blaaskans, sê uitsaai-legende
Mariëtta Kruger
Die veteraan-omroeper, uitsaaier en nuusleser Mariëtta Kruger gaan eersdaags met sabbatsverlof en neem ’n blaaskans v…
RSG live op FB: Aanhoudende depressie vs. Major depressie
Wie is ek? LIVE op RSG se Facebook
Donderdag 12 Desember 2024
Aanhoudende depressie vs Major Depressie
Ons hoor gedurig van depr…
Jongste in kanola en swartstamweerstand; 1e Renosterveld-toep
Plantpatologie-navorser dr. Gert van Coller vertel van die jongste navorsingsprojekte wat deur die departement landbou in die Wes-Kaap on…
Wat maak ‘n gedig ‘n balade?
Wat maak van ’n gedig ’n ballade? Sophia van Taak verken die ballade as digvorm. Pieter van Zyl is die voorleser, en daar is ’n hele paar…
Is haainette nodig of oorbodig?
Is die feit dat die haainette aan die KwaZulu-Natalse kus onlangs tydens die sardientjie-loop verwyder moes word, nie ‘n aanduiding dat d…
Lugmag, Vloot in groot gemors
Suid-Afrika het ‘n kuslyn van meer as 2 800 kilometer, en ‘n ekslusiewe ekonomiese sone in die oseaan van ongevee…
Regsake: Deeltitel-eenhede; Skep van ‘n nuwe maatskappy
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor deeltitel-eenhede.
Spesialisgas Volker Kruger beantwoord ‘n vraag oor of ‘n mens ’n …
Land en Sand: Mathews Phosa
Die eerste premier van Mpumalanga, Mathews Phosa, het sedert die aanbreek van demokrasie vyf staatspresidente sien kom en tot dusve…
Die konstruksiemafia ontwrig R63 miljard se projekte
Dean Macpherson – minister, departement van openbare werke en infrastruktuur.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Sondag is D-Dag vir elektrisiteitmeters
Johan Hopely – senior bestuurder, Impact Meter Service.
Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG is vir 8 Telkom SA Radiopryse benoem
RSG is vir agt Telkom SA Radiopryse benoem. Die gala-prysaand word vanjaar op Saterdag 30 November in Johannesburg gehou.
RSG Geldsake…
Hoe gemaak as jy en jou kleuter koppe stamp
Hoe gemaak as jy en jou kleuter koppe stamp? Hoe hanteer ons konflik met ons voorskoolse kinders? Yolandi van den Heever, ‘n kleinkinder-…
Die regering wil die private sektor gebruik om sy geboue op te knap
Dean Macpherson – minister, departement van openbare werke en infrastruktuur.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Tumelo se onvergeetlike matriek-afskeid
Borskanker #2: Wat is die volgende stap ná diagnose?
Jy is pas met borskanker gediagnoseer. Wat nou? Chirurg toe of onkoloog toe?
Mari Hudson praat met ‘n onkoloog in deel 2 van ‘n kort r…
10 Dinge wat jy moet weet van verkenning: Rian Manser vertel
Rian Manser
Avonturier Rian Manser vertel tien dinge wat jy van verkenning moet weet.
Boere ontsteld oor beeste wat vermink en geslag word
Verskeie landbouorganisasies het die afgelope tyd hulle ontsteltenis uitgespreek oor ‘n onlangse reeks gevalle waar beeste in die V…
Louis Liebenberg: Waarom het mense hom aanhou glo?
Die vermeende diamantswendelaar, Louis Liebenberg, en sy meelopers verskyn môre weer in die hof nadat hulle al ‘n week agter tralies is. …
Hier is al ons Matriek-hersiening!
Ons bied vanjaar weer Matriek-hersiening aan om ons matrieks te help. Hier is die skedule van uitsendings vanaf Dinsdag 17 September.
…