RSG Radio
CategoryDie effek van ysbaddens of kouewater-swem op spiere, inflammasie en gemoed
Ons ken die advertensie waar FAF de Klerk in ’n klein ysbad sit. En om soggens vroeg in yskoue seewater te swem, is gewild. Watter uitwer…
Hoe vlieg vliegtuie onderstebo as juis die vlerkvorm hulle laat vlieg?
Hoekom hou miere van jou toonnaels?
Wat is die verskil tussen ‘n spinnekop en insek en hoekom help dit om verstaan?
En hoe vlie…
Kan die regering se nuwe energieplan beurtkrag vinnig afskakel?
Kan die regering se nuwe energieplan beurtkrag vinnig afskakel?
Chris Yelland, onafhanklike energie-ontleder en besture…
SA vs Israel: wat sal die gevolge wees van dié hofsaak?
Suid-Afrika het Israel by die Internasionale Geregshof in Den Haag verkla onder meer, weens beweerde volksmoord. Die saak word eersko…
As ‘n beseerde skadevergoeding eis van die eienaar van ‘n troeteldier…
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat handel oor ‘n beseerde persoon wat skadevergoeding eis van die eienaar van ‘n huisdier.
Dan praa…
Gaan die ANC dieselfde pad stap as die NP?
Hoekom brand ‘n padda jou hond se bek?
Ons praat oor die klanke wat paddas maak, wat paddas kan ruik, hoekom paddas jou hond se bek irriteer, en selfs al stel jy nie in p…
2023-Boekhoogtepunte
Gesonde aanraking is baie belangrik vir kinders se ontwikkeling
Foto: Jessca Lutz
Sportsmasseerterapeut en liggaamstegnikus Miki Kruger gesels met Martelize oor die belangrikheid van goeie ge…
Luister weer na hoe jukskei oor die afgelope byna 300 jr ontwikkel het
Vir 290 jaar in die Sandput – Marize de Klerk kuier op die jukskeibaan.
Marize de Klerk & Heklaas Taljaard (Tallies) met die sy boe…
Dis wat in 2024 met landbou gebeur het
Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA gesels oor landbou in 2024.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Ken jy die woord kletsnat?
Ken jy die woord kletsnat? Waar kom die woord “laaitie” vandaan? En waarom kry sommige plekname ‘n lidwoord vooraan?
Dit is van die l…
Watter rol speel bidsprinkane in ekosisteme?
Hoekom kan ‘n plat lens nie lig fokus nie?
Watter rol vervul ‘n bidspringkaan in ekosisteme?
En, hoekom lyk ‘n geitjie blink en…
Hoe verskil kindgrootmaak van 30 jr gelede?
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het.
…
Wat weet jy van die Voyagers, die tuie verste van die son af is?
Toe die Voyager-tuie in die sewentiger jare gelanseer is, is ‘n goue plaat saamgestuur. In Sterre en Planete vanaand gesels die span of d…
Hoekom ontwikkel iemand ‘n eetversteuring?
‘n Eetversteuring is ‘n patroon waardeur mense onbewustelik hul lewensprobleme (issues) probeer hanteer deur te fokus op hul verhoudi…
Ruda lees familieverhaal op RSG
Ruda Landman
Die TV-aanbieder en joernalis Ruda Landman gaan vir die heel eerste keer ‘n roman vir RSG se luisteraars voorlees.
Ru…
Sondag 14 Jan: Doep is nie dood nie
Luister op Sondag 14 Januarie 2024 om 13:00 na Doep is nie dood nie, die huldeblyk aan Koos du Plessis,
Koos du Plessis
Koos Doep …
Luister weer na ‘Mike en Mavis’
Wilson Dunster en Eliza Cawood
Ons sluit die seisoen af met ‘n herhaling van Mike en Mavis gespeel deur die akteurspaar Elize Cawood …
Luister weer na ons Kersdrama
Luister weer na ons Kersdrama Vier dae voor Kersfees, deur Estel de Beer
Ons vier Kersdag op ‘n plaas in Suid-Afrika.
Ontmoet die S…
Meer oor duif-vrektes, giftige akkedisse en vreemde seediertjies
Vind meer uit oor die Groot en Klein Magelaanse wolke
As mans hul hele identiteit om hul werk bou…
In Geestesgesondheid gesels Johan van Lill met psigiater, dr Chris van den Bergh, oor “wat is ‘n man sonder sy werk?”.
Ons fokus…