RSG Radio
CategoryHoe kan gewone mense die land weer opbou?
Lizelle de Bruin gesels met dr. Braam Hanekom van die Sentrum vir Publieke Getuienis en sielkundige Quintin Adams oor wat dienende leiers…
Wat is ‘n attosekonde?
Wat is ’n attosekonde?
Daar is ook inligting oor meteoriete wat in Suid-Afrika gevind is, en toeps wat beskikbaar is om die hemelruim …
Israel en Hamas: Wat is die waarheid?
Sedert die onverwagse tereur-aanval van Hamas op Saterdag 7 Oktober 0p burgelike Israelis in die Gasa-strook is dié streek ‘n oorlogsone …
Kuns met Kontant: Reynardt Hugo gesels openlik
Reynardt, Anna en hul baba Lenn
Deel 1: Reynardt Hugo sê agter sy glansbeeld as Binnelanders se dr. Tertius Jonker, en as oud-lid van…
Ons ontrafel die sensussyfers
Statistieke Suid-Afrika het pas sy jongste sensusverslag bekend gemaak. Suid-Afrika se bevolking het oor sowat ‘n dekade met 18% gegroei….
Kan kontrakte via WhatsApp-boodskappe gesluit word?
Igna Klynsmith bespreek Apartheidswetgewing en hoe dit detyds in die hof toegepas is.
Hy bespreek ook ‘n luisteraarsbrief wat handel o…
Luister weer: ‘n Riller oor die uitwerking van beurtkrag
Luister Donderdag 12 Oktober net na 20:00 na die drama Beurtkrag.
Die drama gaan oor die uitwerking wat talle struikelblokke in die mo…
Nuwe bevindings van die Parker-satelliet is insiggewend
Die Parker-satelliet, wat digby die son beweeg, het onlangs interessante bevindings gemaak. Die satelliet sal teen 2025, wanneer hy die n…
Lekker luister: Piet vat die pad met sy perdekar en vlaamperde
Hy is ‘n Senekaller in murg en been, met ‘n liefde om die droë dele van die land te verken met sy perdekar en vlaamperde. Piet Coetzer, ‘…
Ja, breinoefeninge help jou brein
Hoekom is dit nodig om jou brein te oefen om te leer? Kan legkaartbou of Sudoko waarlik ‘n verskil maak? Of moet mens ekstreme stappe doe…
Twee nuwe howe vir grondsake
President Cyril Ramaphosa het onlangs wetgewing goedgekeur wat twee nuwe howe tot stand sal bring. Die Grondsakehof en die Grondsake-appè…
Hoe gaan Nasa die ISS aarde toe bring?
NASA beraam planne oor hoe om die Internasionle Ruimtestasie, wat 400 km van die aarde af wentel, af te bring aarde toe. Jim Adams verdui…
Regsaspekte oor onwettige kragverbindings; geld uitleen; gekoopte produkte se teruggee
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n vrou wat produkte by ‘n verkoopspersoon gekoop het, wat sy nie kan bekostig of nodig h…
Die WNNR ontwikkel programmatuur om kriptokonkel op te spoor
Carel de Jager van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) gesels oor die ontwikkeling van ‘n programmatuur wat kriptokonkel…
Jongste oor EU, Kijif-vergadering, Britse hulp en VSA se nuwe standpunt
‘n Amerikaanse Kongres-begrotingsooreenkoms wat Saterdag ter elfder ure bereik is, sluit nie oorloghulp deur Amerika vir Oekraïne in nie….
Slaweboek ryg pryse in
Eunice Visser
Aanstaande jaar sal dit presies ‘n 190 jaar wees wat slawerny amptelik in die Kaapkolonie afgeskaf is. Dit sou nog vier…
Ons open nuwe radioteater-seisoen met eenvrou-komedie ‘Holmruggery’
Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en d…
‘Belowende tekens in stryd teen korrupsie’
Die stryd teen ongebreidelde korrupsie en misdaad in Suid-Afrika is nie uniek nie, en lande soos Amerika, Italië, Singapoer en Oekraïne h…
Wie is Chris Papas, jong politikus op TIME se Top100Next-lys?
Chris Papas
Chris Pappas is pas opgeneem op die tydskrif, Time, se Top100 Next-lys vir jong leiers. Hy is ook eergister amptelik aang…
‘Regering blok buitelanders met skaars vaardighede’
Terwyl geskoolde mense met skaars vaardighede die land verlaat, doen die regering geen moeite om dit vir buitelanders met broodnodige vaa…
2 Matrikulante se spesiale matriekafskeidsfunksies danksy RSG en 7de Laan se projek
Athluano
Athluano Stevens van Robertson en Alistacia Arendse van Worcester was die gelukkige wenners van RSG en 7de Laan se Matriekaf…
Ontmoet Estel de Beer, ons nuwe ‘drama-baas’
Estel de Beer aan die werk
Estel de Beer het in Mei aangesluit by RSG as die Senior Regisseur: Mandaat, wat verantwoordelik is vir di…
Vrystaat VLU vereer Derrich as Persoonlikheid van die Jaar
Vrystaat Vroue Landbou-unie (VLU) het Derrich Gardner aangewys as persoonlikheid van die jaar, omdat jy so baie vir ons land en sy mense …
US Woordfees: kom kuier by RSG by die Plataankafee
Die Woordfees bly ‘n hoogtepunt vir RSG en ons luisteraars. Die uittog na Stellenbosch gaan altyd gepaard met baie fyn beplanning en tall…