RSG Radio
CategoryKan ‘n Boeing van ‘n bewegende vervoerband opstyg?
Stel jou voor dat ‘n Boeing 747 op ‘n vervoerband staan, so breed en lank soos ‘n aanloopbaan. Die vervoerband is ontwerp om presie…
Waarheen is die Kerk op pad?
Die eeueoue Oosterse gebruik van meditasie het begin posvat in baie kerke. Hoe pas gebed hierby in? Flip Loots en dr. Isak Burger p…
Is reële groei van byna 3% in die landbousektor haalbaar?
Die Buro vir Voedsel en Landboubeleid verwag ‘n reële groei van net onder drie persent vir die landbousektor in 2025, maar daar is …
Die stand van landbou sedert 1994
Terwyl daar onstuimige winde oor Suid-Afrika en sy bilaterale verhouding met Amerika waai, en onsekerheid oor die nuwe onteieningsw…
Versterk band tussen ouer en kind só
Ons fokus op die band tussen ouer en kind. Wat behels hierdie bindingsteorie? Anthea Fredericks praat met Judy-Ann Cilliers van Mat…
Lewensredder-droom verander in besigheidsukses
Chris de Wit – uitvoerende hoof, HomeChoice
Volg RSG Geldsake op Twitter
Tesourie verslap PPP-reëls
Ian Petherbridge – konsultant prokureur, Thompson Wilks Inc
Volg RSG Geldsake op Twitter
Medici sit nuwe plan op die tafel om NGV te vervang
Dr Aslam Dasoo – lid beheerkomitee, Uhac
Volg RSG Geldsake op Twitter
Hoe raak Trump-uitsprake ons ekonomie?
Magnus Heystek praat oor die Amerikanse president, Donald Trump, se uitsprake oor Suid-Afrika, en hoe dit die ekonomie kan beïnvloe…
Is Amerikaanse maatskappye in SA bekommerd?
Daar is sowat 600 Amerikaanse maatskappye wat in Suid-Afrika sake doen, en aan meer as 200 000 Suid-Afrikaners w…
Bestuur jou probleemgedrag só
Die meeste mense sukkel met een of ander patroongedrag, wat hulle in die “moeilikheid” bring – eetgewoontes, oormatige woede, ens…
Luister weer: ‘n Skatkis vol herinneringe
Screenshot
Die dokumentêr, Die SAUK se skatkis, word op 13 Februarie, op Wêreldradiodag om 20:00 op RSG uitgesaai.
In dié dokument…
Is daar regtig ‘n kans dat ‘n asteroïede die aarde oor 7jr kan tref?
Dr. Nic Erasmus verduidelik of daar regtig ’n kans is dat ’n asteroïede die aarde oor sewe jaar kan tref, en hoe dit gebeur het dat…
Regsake: Heksery; teistering; kubermisdaad
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat handel oor bygelowe en heksery. Hy praat ook oor teistering, en hoe jy jouself kan bekerm.
S…
Neem kennis van selfskending onder jongmense
Felicia Richardson het as tiener deur baie trauma gegaan, wat daartoe gelei het dat sy haarself begin leed aandoen het. Sy deel haa…
Land en Sand met regse Joel Pollak – dalk volgende VSA ambassadeur in SA
Joel Pollak is ‘n Suid-Afrikaans gebore Amerikaner, wat volgens berigte een van die Amerikaanse president, Donald Trump, se gunstel…
Jou gemoed hang af en beïnvloed jou liggaam en andersom
Die brein en liggaam is ‘n geïntegreerde stelsel, en die gees is nie apart van die liggaam nie. Die brein is deur die senuweestelse…
Die vals en bedrieglike R4700-advertensies
Kallie Kriel, AfriForum
& Leanne Manas, SABC
Volg RSG Geldsake op Twitter
Só kan KI help met landbounavorsing
Arie van Raavneswaay van die Wes-Kaapse Departement van Landbou verduidelik hoe kunsmatige intelligensie help met landbounavorsing….
Kom vier Kanker-oorlewingsdag
Het die oorlewingsyfer van kanker verbeter? Watter kankers is nou meer behandelbaar en watter reageer swak op behandeling. ‘n Chirurg wat…
Só kan studente hulle akademiese opleiding befonds
Chloè van Rooyen praat met ʼn finansiële raadgewer oor studielenings en beurse, en hoe studente moontlik hulle akademiese loopbaan k…
RSG benodig JOU stem vir ‘n spesiale uitsending op Internasionale Moedertaaldag
Spits jou ore! RSG benodig JOU stem vir ‘n spesiale uitsending op Internasionale Moedertaaldag.
Vyf luisteraars se skryfwerk kan op 21…
Waar kom vrugtevliegies en muggies so vinnig vandaan?
Die Aarde het ʼn wonderlike vermoë om homself te reguleer, en ons sien dit in die natuur, só is die mens nie skynheilig deur kwansui…
Die dag toe ‘n vissersboot amper ‘n multimiljoen dollar ruimtesending in die wiele gery het
Jim Adams en prof. Matie Hoffman praat oor twee onlangse toetslanserings van Blue Origin se massiewe New Glenn-vuurpyl, en SpaceX s…