RSG Radio
CategoryLuister weer: Die geskiedenis van die Royal Skou in KZN
Luister op 20 Julie net na die nuus om 20:00 na die dokumentêr oor die Royal Skou in KZN.
Derrich Gardner kyk terug na die begindae va…
Hoekom vape so baie kinders en is dit gevaarlik?
Baie hoërskoolleerders, en selfs laerskoolleerders, damprook, of vape soos dit bekend is in Engels. Heerlike geure maak dit aanloklik, en…
Wat is AARTO?
Nico Smit praat oor AARTO, en die verskillende motorvervaardigers wat dieselfde platform gebruik.
Meer oor die kamera-effek in skaduwees, ‘n hulpvaardige vlieg en die grootste akkedis
Hoe verklaar jy die kamera-effek in skaduwees?
Watter vlieg help ons met kankernavorsing en lanklewendheid?
Watter akkedis is die g…
Met ‘n ruimtebrug van planeet tot ruimte pleks van ‘n vuurpyl?
Een van die uitdagings deur die eeue heen was om in ruimte te kom. Vuurpyle is deesdae die aangewese manier, maar het jy al van ‘n ruimte…
Wat het jou neus met demensie te doen?
Is dit waar dat jy demensie kan ontwikkel wanneer jy in jou neus krap?
Hoe is dit moontlik dat twee spesies uit verskillende kontinent…
Hoekom val orcas bote aan?
Tinus Beukes van die Two Oceans Aquarium praat oor orcas, hoe groot hulle is, hulle familiestrukture en die aanvalle op bote naby Spa…
Wat is jou kans om ‘n oorerflike siekte te kry?
‘n Mens hoor dikwels ‘n siekte is oorerflik. Genetika kan ‘n groot rol speel in siektetoestande soos kanker, demensie, hartkwale en selfs…
Kan die konflik tussen Israel en Palestina ooit opgelos word?
Geweld tussen Israel en Palestina het die afgelope weke opgevlam en in felheid toegeneem, veral aan die Wesoewer. Sowat drie miljoen Pale…
Luister na verse oor sterflikheid en die dood
Sophia van Taak roer ’n gewigtige tema aan – die dood. Ons sterflikheid is vir die meeste mense ’n ongemaklike gedagte, een wat jou s…
Hoekom ‘n kind nie in ouers se bed moet slaap nie
16242364 – toddler climbing out of her crib.
Watter langtermyneffek het dit op ‘n kind wat die ouerbed deel en nie in sy/haar eie bed…
Luister weer: Soapvox – die storie van die sepiekoning Henry Mylne
Henry Mylne
Luister Donderdagaand net na die agtuur nuus na Soapvox, die storie van sepiekoning Henry Mylne.
Die dokumentêr is saa…
Wat behels ‘n ruimtewandeling?
Dit neem ‘n ruimtevaarder ses ure om voor te berei vir ‘n ruimtewandeling. Elke wandelaar dra ook ‘n spesifieke pak wat net vir hom of ha…
Hoe sien die buiteland vir SA?
Hoe word Suid-Afrika se buitelandse beleid, diplomate en amptenare deur die internasionale rolspelers, groot- en middelmoondhede gesien?
…
Wat as die boedel ‘n kontant-tekort het?
Igna Klynsmith bespreek ‘n boedelvraag van ‘n rekenmeester wat verband hou met ‘n kontanttekort in die boedel, en hoe dit verdeel moet wo…
Saambly-paartjies en huweliksreg; werkloosheidversekering-eis ná aftrede is nie toelaatbaar
Igna Klynsmith verduidelik hoekom paartjies wat saambly, indien hulle stry sou kry, nie die voorreg het om wetgewing te gebruik wat op di…
Sondae op RSG word weer in goud gedoop
Vir dertien weke gaan RSG-luisteraars se Sondagoggende in goud gedoop word.
Tina Turner
Die vierde reeks van die gewilde Die Midas…
Die jongste feite oor makulêre degenerasie
Wat is makulêre degenerasie? Waarom verloor mens jou sig in die middel van jou gesigsveld? Is daar meer as een soort? Kan dit behandel wo…
Teenwoordige pa’s kan groot verskil maak om geweld te verminder
Navorsing wys dat pa’s wat by hulle kinders betrokke is, ‘n groot verskil kan maak in die land se geslagsgeweldstatistiek. Wat maak ‘n pa…
Waar kom die helder lig buite die ISS vandaan?
In videogrepe van die Internasionale Ruimtestasie sien mens dikwels van die bemanning wat take buite die tuig doen. Hulle is gewoonlik ba…
Dink mooi voor jy emigreer
Dink mooi voor jy oppak en uit Suid-Afrika pad gee. Teen 2030 sal ‘n kwart van die wêreldbevolking in Afrika woon, wat baie geleenthede s…
Wat is die gevolge as jy nie jou verband stiptelik betaal nie?
Igna Klynsmith praat oor die gevolge van verbande wat nie stiptelik betaal word nie.
Hy bespreek ook transporttransakies wat platval, …
Radiodramaskryfkompetisie: ‘n aanlyn skryfskool; wenke van ‘n wenner
RSG, in samewerking met die ATKV, is verheug om die bekendstelling van die RSG Radiodramaskryfkompetisie aan te kondig. Dit is die 27ste …
Duisende vetplante weekliks gestroop
Tussen 3 000 en 70 000 vetplante word weekliks in die Noord-Kaap in die Karoo, Boesmanland en Richtersveld gesteel – en dis net die geval…