RSG Radio
CategoryHele programreeks oor borskanker
In ‘n programreeks van vyf episodes kyk Marí Hudsopn na verskillende aspekte van borskanker.
Dr Ettienne Myburgh
In die eerste…
Regsake: Eiendomspraktisyns; doktersrekening; taverne-eienaars; swygreg
Igna Klynsmith bespreek die nuwe wet op eindomspraktisyns.
Hy bespreek ook ‘n luisteraarsvraag oor ‘n doktersrekening wat nie deur sy …
Wat is ‘n satelliet?
Die eerste mensegemaakte ruimtetuig, Sputnik, is 1975 opgeskiet. Dit was die eerste satelliet. Wat is ’n satelliet, en hoeveel soorte sat…
Het jy ‘n tipe A of tipe B persoonlikheid?
Het jy ‘n tipe A of ‘n tipe B persoonlikheid? Waarna verwys jy wanneer jy jouself in een van hierdie kategorieë plaas? Is hierdie groeper…
Is jou kind se woede buite beheer?
Wanneer moet ouers begin bekommerd raak dat hulle kind se vloermoere te veel raak?
Wanneer is dit nie meer gepas vir hulle ouderdomsgr…
Komati se omskakeling van steenkool-krag tot groenkrag kan bloudruk word
Eskom het verlede week die laaste eenheid by sy stokou Komati-kragstasie afgeskakel. Dié ou strydros in die steenkoolvloot, wat sedert 19…
Moet skeepsvrag ‘n staatsonderneming kry?
Dawie Roodt lewer kommentaar op die minister van vervoer se idee om ‘n ou plan af te stof, waarvolgens Suid-Afrika ‘n skeepsvrag-staatson…
Luister weer: Die Glasdeur, deur Henriëtte Grove
In die gees van Afrikaanse radio se 85-jaar bestaansvierings word ‘n klassieke argiefdrama op 3 November in Radioteater uitgesaai.
Die…
Regsake: Hoe gemaak as jy vir ‘n liefdeswendelaar geval het?
Igna Klynsmith praat oor ‘n persoon wat aan die ontvangkant van ‘n sogenaamde liefdeswendelaar was, wat hulle liefde totaal en al op ‘n o…
Borskanker-antwoorde: ‘Saline’-inplanting, limf-edeem, wie moet gereelde mammogramme kry?
Dr Ettienne Myburgh
Dr Ettienne Myburgh, chirurg en hoof van die Panorama Sentrum vir Chirurgiese Onkologie, beantwoord luisteraarsvr…
85 Jaar: Sporthoogtepunte en oud-sportkommentators vertel
Die klem op sportgeleenthede wat deur ons top sportkommentators beskryf is, word in hierdie progranm saamgevat deur Terrence April.
Da…
85 Jaar: Oud-omroepers vertel
Oud-omroepers vertel
Chris Swanepoel
Chris Swanepoel gesels oor sy dae agter die mikrofoon by RSG, as deel van die vieringe v…
RSG vier só 85 jaar van Afrikaanse radio
27 Oktober is die 85ste herdenking van Afrikaanse radio, maar die feesvieringe gaan regdeur Oktober op lug aangebied word met ‘n verskeid…
Grondwet voorsien nie vir die reuse verval in dienste nie
Nuwe regspraak is nodig om gemeenskappe te red van wanfunksionele munisipaliteite, want die Grondwet maak nie voorsiening vir die geweldi…
Die feesprogram vir ons 85 jaar vieringe
Die feesvieringe rondom 85 Jaar van Afrikaanse Radio gaan regdeur Oktober op lug aangebied word met ‘n verskeidenheid van musiek, drama, …
Dryf ons maan weg? Die wêreld se grootste kamera is gereed
Is die maan besig om van die Aarde af weg te dryf?
‘n Reuse kamera wat opnames van die hele ruimte moet maak, is bekendgestel.
Dis …
Vlieglarwes in mens en dier se weefsel is grillerig, maar waar
Ons leer meer oor ‘n vorm van parasitisme, waar mens en vertibraatdiere se weefsel en organe spesifiek deur vlieglarwes beset word.
On…
Blameer jouself, of ander, vir alles?
Daar is mense wat ander vir alles blameer, of mense wat hulleself vir alles blameer, en mense wat glad nie die verskil raaksien nie.
V…
ATKV vereer Martelize met oorkonde
Die ATKV het ‘n oorkonde aan Martelize Brink toegeken ‘vir die wyse waarop sy Afrikaans leef, dink en praat en soveel lewens aanraak en i…
‘My reis met borskanker’
Lana Ehlers net nadat haar hare weer begin groei het.
“My reis met borskanker was nie altyd maklik of sonder pyn nie, maar dit was go…
Regstreekse konsert Saterdag die hoogtepunt van verjaardagvieringe
RSG vier 85 Jaar van Afrikaanse Radio met ‘n hoogtepunt – ‘n regstreekse konsert van U Eie Keuse vanuit die SABC se M1-Ouditorium in Auck…
Die jongste oor die Arebico radioteleskoop, die groen flits en die reuse gammaknal
Wat het geword van die Arecibo radioteleskoop in Puerto Rico wat in 2020 ineengestort het? Gaan dit herbou word?
Willie Koorts verduid…
Antjie Krog gevier in uitsonderlike huldeblyk-konsert
Die skrywer en digter Antjie Krog vier op 23 Oktober haar 70e verjaarsdag. Johan Rademan het ‘n uitsonderlike konsert ter viering van haa…
Regsake: Vuurwerke; Probleemdobbelaar; Aktes
Igna Klynsmith praat oor wetgewing wat verband hou met die afvuur van vuurwerke. Hy bespreek ook ‘n saak oor ‘n selfgerapporteerde proble…